LUMBALE SPONDILOSE.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Advertisements

Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
My siel, Pa Marie van Rensburg
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
TEGNOLOGIE EN HULPMIDDELS
TRAKSIE.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
DIE SLEUTEL TOT EENHEID
Kardiale rehabilitasie
SPINAAL KOORD BESERINGS Rolstoele en Rolstoel Hantering
Onderwerp 4 Besighede Waarvan gaan ons leer? • formele en informele besighede. • soorte besighede (handels-, vervaardigings- en diensondernemings) wat.
Omdat.
Titel : Palimpses deur Johann de Lange
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Stres Gr. 11.
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
HERSIENING NEWTON SE WETTE.
Wilhelm Bornman Christiaan Opperman Lynette Salzwedel
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
Geriatrie sindrome D. Greyling.
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
Direk en Indirekte Rede
VOEGWOORDE (WOORDORDE IN AFRIKAANS) ME. J. VAN ZYL
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Leesbegrip.
EENHEID 8 MOONTLIKHEID VAN PRESTASIE
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
DISKUSLETSELS.
Boggomsbaai-blues Pirow Bekker.
Datahantering Wiskunde Geletterdheid, Graad 11 J. Oliphant
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Aanbieders: Miné Harmse Nelmarie Eybers
Wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Kurrikulum Werkswinkel: Kwartaal 1 / 2013
UITDAGINGS EN OPLOSSINGS
Rom.6: en :
ONSTABILITEIT / TRAUMATIESE SINDROOM
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS
Gemeentebediening Beplanning – SAVGG (uitdeelstuk)
Webregistrasie.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Skryfvaardighede Paragrawe
Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999
Ons wag.
HERSIENING NEWTON SE WETTE.
SPONDILOLISTESE.
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
HERSIENING PROJEKTIELBEWEGI NGS.
Vaardighede in Lewenswetenskappe
PekanneutProduksie Inligting verskaf deur.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
“gevangene van die wet”
DIE #14 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
SENUWEEWORTELPYN.
Hartlik welkom in die Erediens!
Iets is weg – wat? Ek wil by die plek kom.
DIE #46 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
WYSE WOORDE AAN DIE GESIN
\.
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Hartlik welkom in die Erediens!
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam.
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Transcript van de presentatie:

LUMBALE SPONDILOSE

Uitkomste Moet vertroud wees met die anatomie en funksie van die intervertebrale segment. Moet instaat wees om die patologie aan die pasiënt te kan verduidelik. Moet vertroud wees met die kliniese beeld van ‘n tipiese pasiënt met Lumbale Spondilose. Moet vertroud wees met die tipiese objektiewe tekens van ‘n pasiënt met Lumbale Spondilose. Moet vertroud wees met die algemeenste mediese sowel as fisioterapeutiese behandelings protokol vir ‘n pasiënt met tipiese Lumbale Spondilose. Moet instaat wees om toepaslike oefeninge en advies aan ‘n pasiënt met tipiese Lumbale Spondilose te verskaf.

Definisie veranderinge aan ‘n gewrig met degenerasie van die Kompleks degeneratiewe veranderinge aan ‘n gewrig met degenerasie van die gewrigskraakbeen en formasie van osteofiete

Inleiding jarige ouderdom Vind plaas in spinale Degenerasie vind plaas vanaf 18 – 20 jarige ouderdom Vind plaas in spinale bewegingsegment wat bestaan uit: Werwelligame bo en onder Fasetgewrigte Diskus tussen-in

Bewegingsegment Ondersteuning Beskerming Beweging Die funksie van die bewegingsegment is: Ondersteuning Beskerming Beweging Primêre doelstelling van behandeling is dus om normale pynlose mobiliteit te behou of te verkry

Oorsake Vorige beserings Degenerasie van gewrigte a.g.v trauma of ouderdom Diskusletsels Siektetoestande van werwelkolom: Scheuermann Tuberkulose Herhaalde klein stremmings: Houding Trampolien spring Endokriene veranderinge Genetiese faktore: Oorgewig Ras

Diskus Funksie van diskus is om skok te absorbeer Diskus laat vrylik beweging in werwelkolom toe Bestaan uit: nukleus pulposus annulus fibroses Tydens degenerasie verloor nukleus pulposus sy waterinhoud – het groot invloed op diskus se skokabsorberings-funksie Diskus kan nou minder weerstand bied teen kompressie kragte en neig om uit te stulp

Diskus (vervolg) Diskus hoogte verminder en plaas onnodige stremming op res van bewegingsegment Osteofiete vorm op rande van werwelliggame veral antero-lateraal Osteofiete vorm waar spanning op area die grootste is Doel van osteofiete is om verwyding van area tussen die diskus en die werwelliggaam te bewerkstelling

Fasetgewrigte A.g.v verminderde diskushoogte, is fasetgewrigte meer in kontak met mekaar Inferior faset beweeg afwaarts op die superior faset en veroorsaak onnodige strek van die kapsel met gevolglike gewrigsveranderings Faset neem ‘n posisie van ekstensie in Ondergaan dus verhoogde stremming tydens daaglikse aktiwiteite Toon ook tekens van degenerasie

Werwelliggame Sklerose ontstaan

Intervertebrale foramen Met verminderdere diskusvolume en gevolglike osteofiete, verminder die omtrek van die foramen, veral in ekstensie

Spineuse prosesse A.g.v. verandering in posisie van werwelliggame, vind approksimasie van die spineuse prosesse plaas en dus ‘n vals gewrig

Drie stadiums Wanfunksionering Onstabiliteit Stabiliseringstydperk

Kliniese beeld Pasiënte ouer as 40 jaar met tekens van oorgewig Aanvang van simptome word deur besering en/of moegheid voorafgegaan Kry akute aanvalle a.g.v sinovitis in die fasetgewrigte Pyn is dof of irriterend en is gewoonlik diep Area: Sentrale deel van lae rug Uni- of bilateraal Sprei na gluteale area

Kliniese beeld (vervolg) Vererger met aktiwiteite in pynlike posisies Verbeter met rus Styfheid en pyn in oggend wat geleidelik verbeter na beweging Soms erge refleks beskermende spierspasma van paravertebrale spiere wat pyn vererger Cauda equina drukking gee blaasinkontinensie Konstante pyn indien inflammatoriese komponente hoog is, anders intermitterend

Objektiewe tekens Verminderde lumbale lordose a.g.v. spierspasma Lokale teerheid oor area van kapsulêre verdikkings Pyn met aktiewe en passiewe bewegings Pyn deur omvang of net by eindomvang Styfheid van fisiologiese bewegings – veral fleksie Rotasie en ekstensie die mees pynlike bewegings Senuweekompressie a.g.v osteofietformasie Veranderinge op x-strale is normaal vir OA, maar hou soms nie verband met tekens en simptome nie

Gewrigskenmerke Effusie Styfheid na rus Gewrigte is vergroot a.g.v. Osteofietformasie Effusie Styfheid na rus Bewegingsbeperking van die gewrig Atrofie van die omringende spiergroepe Krepitasie a.g.v. bewegings oor ongelyke oppervlaktes Funksionele verlies

Behandeling Analgetika indien erge pyn Verandering van leefwyse Analgetika indien erge pyn Anti-inflammatoriese middels in erge gevalle van sinovitis Rus van abnormale aktiwiteite Chirurgie – dekompressie met ‘n laminektomie of fusie Fisioterapie Ondersteunings

Fisioterapie Behandeling Behandeling sal nie toestand opklaar nie, maar wel die simptome verlig Passiewe mobilisasie – Algemene tegnieke Tot Graad III – IV- Begin pynvry Later geringe ongemak Intermitterende traksie Mobiliserende oefeninge

Fisioterapie Behandeling Versterkende oefeninge: m quadriceps gluteale spiere abdominale stabiliseerders Hitte en ander elektroterapie modaliteite Rugsorg en advies Aanleer van korrekte houding en kinetiese hantering Snellerpunte Neurale mobilisasie Spierstrekke

Raad en Advies Verduidelik volledig patologie aan pasiënt Vermy oorgewig Verduidelik volledig patologie aan pasiënt Moenie lank in een posisie sit nie Vermy te veel fleksie bewegings en veral rukkerige bewegings Sorg dat korrekte houding gehandhaaf word Vind balans tussen rus en aktiwiteite Vermy oorvermoeienis Swem en stap is goeie oefeninge Goeie matras met genoegsame ondersteuning