Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Advertisements

Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
DIREKTE - EN INDIREKTE REDE
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Kinders van die Bybel.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Die Kwart-voor-sewe-lelie (5)
Die Kwart-voor-sewe-lelie (3)
Wat my ma my geleer het.
Omdat.
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
2010 Mei Maak ‘n spesiale kaartjie vir Moedersdag.
Liefde vir mekaar – Deel 1
2010 Maart Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
VOEGWOORDE (WOORDORDE IN AFRIKAANS) ME. J. VAN ZYL
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Verkleinwoorde.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
Wat van die res van jou lewe?
Kwart-voor-sewe-lelie (8)
MA.
Internasionale Moedertaal dag!
Brief Fernel A. Abrahams.
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
Blind date Moontlike antwoorde:.
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
Kwart-voor-sewe-lelie (6)
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Ons wag.
Hierdie aande mag jy nie misloop nie.!!
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Bekering.
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
God se vreemde opdragte
Vrugte van die Gees.
Die grootste is die LIEFDE
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
25. Ja, Jeremia, jy kan! Jeremia 1.
“gevangene van die wet”
Hartlik welkom in die Erediens!
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
Om GOD LIEF te hê. Om GOD LIEF te hê DIE GROOTSTE GEBOD Matt 22:37 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met.
Hand. 1:
Hartlik welkom in die Erediens!
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Vokale, konsonante en diftonge
Verkleinwoorde.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel

Lank, lank gelede was daar ‘n dorp met ‘n baie kort straat Lank, lank gelede was daar ‘n dorp met ‘n baie kort straat. Hierdie kort straat het net drie huise gehad. In elke huis het daar ‘n gesin gebly wat kinders gehad het.

In die eerste huis het daar ‘n pappa, ‘n mamma, ‘n boetie en ‘n sussie gebly. Hulle was baie lief vir mekaar. Die boetie en sussie het alles saam met mekaar gedoen.

In die tweede huis het daar ‘n mamma en haar tweelingdogters gebly In die tweede huis het daar ‘n mamma en haar tweelingdogters gebly. Die mamma was baie lief vir haar twee dogters, al was hulle so verskillend. Een van die sussies was maar ‘n papbroek.

Daar het ‘n baie ryk gesin in die derde huis gebly Daar het ‘n baie ryk gesin in die derde huis gebly. Die pa was ‘n dokter en die ma ‘n sakevrou met haar eie besigheid. Hulle het net een seun gehad. Hierdie seun was baie bederf. Hy was ook baie goeie vriende met die bure se seun.

Een aand besluit die ouers dat hulle saam na ‘n vertoning wil gaan kyk Een aand besluit die ouers dat hulle saam na ‘n vertoning wil gaan kyk. Die kinders sê vir hulle ouers dat hulle heel rustig by die huis sal bly. Hulle het nie oppassers nodig nie, hulle is mos mooi groot.

Daardie aand besluit drie boewe dat hulle by hierdie huise gaan inbreek. Kinders sal nie die werk vir hulle moeilik maak nie, hulle is mos grootmense.

Die diewe gaan na die eerste huis, waar daar net ‘n boetie en sussie tuis is. Toe die boetie en sussie die skelms gewaar, het hulle die paniek-knoppie gedruk. Binne sekondes was die polisie (e) daar. Toe die polisie daar aankom, was net die boetie en sussie daar. Die skelms het spore gemaak. B OEK

Die diewe besluit toe maar om na die tweede huis te gaan… die huis waar die tweeling susters bly. Die een sussie was brawer as die ander een. Sy het nooit vir iets geskrik nie.

Toe sy die rowers by die voordeur sien, het sy dadelik al die ligte aangeskakel, die polisie gebel en ‘n groot lawaai gemaak. Die lafhartige sussie het die spulletjie net een kyk gegee, by die agterdeur uitgehol en in haar boomhuis gaan wegkruip.

B AA N B A N Die skelms het so groot geskrik en weggehardloop. Toe die polisie daar aankom, het die brawe sussie vir hulle gewag. Die ander sussie het steeds weggekruip.

Na twee mislukte huisbrake, besluit die rowers dat huis nommer drie baie maklik gaan wees. Een kind kan nou glad nie vir drie grootmense ore aansit nie.

Nadat sy ouers gery het, het die seun maar na sy kamer gegaan Nadat sy ouers gery het, het die seun maar na sy kamer gegaan. Daar het hy baie lekker op sy selfoon gespeel. Skielik hoor die seun geluide onder in die huis.

B US B USS Hy besluit toe maar om in sy kas weg te kruip en vir sy vriend te bel en vra om die polisie te laat kom. Die seun se vriend en die polisie het soveel geraas gemaak dat die rowers met net ‘n XBOX weggehardloop het. Die vriend het saam met die polisie die seun uit die kas gehaal.

Toe die ouers tuis kom, het die kinders ‘n skrikwekkende, maar ook interessante storie gehad om hulle ouers te vertel.

Die meervoudreëls Onthou!! Net selfstandige naamwoorde kan in meervoude geplaas word. Wat is ‘n selfstandige naamwoord? ‘n Woord wat ‘n en die vooraan kan kry. Jy kan ‘n selfstandige naamwoord sien, voel, proe, raak en hoor: tafel, stoel, deur, kar, tas, ens.

Gemengde vokale (ie, oe, ui, eu + rk, rp, nt) Dorp Hart vriend Deur + As jou woord bestaan uit boetie/sussie-vokale (vokale wat nie dieselfde lyk nie), dan kry die woord net ‘n “e” in die meervoud. Dorp  dorpe boek  boeke Vriend  vriende Deur  deure

Boom  bome Straat  strate Tweelingvokale (aa, ee, uu, oo) Sussie B hardloop weg Boom Straat + As jou woord bestaan uit tweelingsussie-vokale (vokale wat presies dieselfde lyk), dan hardloop die een tweelingsussie weg en die woord kry ‘n “e” in die meervoud. Boom  bome Straat  strate

Gesin  gesinne Bus  busse Kort vokale (a, e, i, o, u) Gesin Bus Verdubbel konsonant + + As jou woord bestaan uit ‘n alleenkind (kort vokaal wat alleen staan), verdubbel jy die konsonant waarop die woord eindig en die woord kry ‘n “e” in die meervoud. Gesin  gesinne Bus  busse