De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Verkleinwoorde.

Verwante presentaties


Presentatie over: "Verkleinwoorde."— Transcript van de presentatie:

1 Verkleinwoorde

2 Verkleinwoorde: -pie Verkleinwoorde: -pie -ie
Groep 3: verdubbel konsonant Kort vokale + eindig op k, p, g en s NB: Verdubbel konsonant waarop woord eindig. -ie Lang vokaal / 2 lettergrepe + m Basis bly dieselfde + pie Kop  koppie bek  bekkie rug  ruggie kas  kassie Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010

3 Verkleinwoorde: -ie -ie Groep 2: Een vokaal val weg Tweeling vokale
Dubbel vokale of konsonante Groep 1: Net verkleiningsvorm agter Aap  apie neus  neusie broek  broekie rook  rokie Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010

4 Verkleinwoorde: -etjie
Groep 3: verdubbel konsonant Kort vokale + eindig op m, l, n, r. Plus verkleiningsvorm -etjie -etjie Een lettergreep + woorde wat eindig op ing, ang, ong. Basis bly dieselfde + -etjie Bal  balletjie man  mannetjie ster  sterretjie som  sommetjie Ring  ringetjie Slang  slangetjie long  longetjie Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010

5 Verkleinwoorde: -tjie
Basis dieselfde + -tjie Lang vokale + eindig op n Groep 1: Konsonante verdubbel nie Dubbel vokale/ 2 lettergrepe + woorde eindig op l, r Basis bly dieselfde + tjie -tjie Basis bly dieselfde + tjie Woorde eindig op -ie Soos met meervoude se kort vokale Woorde eindig op kort vokaal + ‘tjie NB: Onthou die afkappingsteken Stoel  stoeltjie venster  venstertjie tuin  tuintjie Meisie  meisietjie horlosie  horlosietjie a  a’tjie Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010

6 Verkleinwoorde: -kie -kie NB: net by 2 lettergreep woorde
2 lettergrepe + eindig op -ing NB: ‘g’ val weg + -kie Koning  koninkie tekening  tekeninkie heining  heininkie Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010

7 Verkleinwoorde: -jie -jie Hou basis van Enige woord wat eindig op t, d
woord + -jie -jie Enige woord wat eindig op t, d Hond  hondjie kat  katjie Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010

8 Uitsonderings Meervoude Nog ‘n paar:
As hulle vir jou die meervoud gee om te verklein, moet jy die meervoud uithaal, dit verklein en dan die s byvoeg. Honde  hondjies Torpedo’s  torpedo’tjies Nog ‘n paar: Blad  blaadjie Gat  gaatjie Nooi  nooientjie Pad  paadjie Spel  speletjie Vat  vaatjie Wa  waentjie Kopiereg (C) M. Swanepoel 2010

9 Saamgestel deur Marelize Swanepoel
Besoek my webwerf vir soortgelyke hulpmiddels. 2018/12/06 Marelize Swanepoel (c)


Download ppt "Verkleinwoorde."

Verwante presentaties


Ads door Google