Beslote Korporasies ONR 314.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
VAKBONDE TERME.
Advertisements

Die trans-Atlantiese slawehandel
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Rekeningkundige begrippe
Begrotingsaspekte Tegnologie vandag Die raamwerk vir begroting ”’n Kontrolelys vir openbare skole se begrotingsprosesse” Die beheerliggaam moet.
Eenheid 6 Pacta de Contrahendo
Onderwerp 10 Die entrepreneur
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Toewyding.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
PRODUKSIEFAKTORE Graad 8
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
NOORD-GAUTENG STOEI HALFJAARBERAAD 2014 INLEIDING DANIE ODENDAAL.
Kopiereg.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Funksies van ‘n Besigheid
Entrepreneurskap Graad 8
Arbeidsreg ABR 224 Tema 3 Lesing 6.
Arbeidsreg ABR 224 Tema 3 Lesings 2-3.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Arbeidsreg – ARR224 Lesing 2
Hersiening van die EHI-basiskode se klousule oor werksure
Besigheidstudies – Graad 12
Beslote Korporasies HOOFSTUK 27.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Wat van die res van jou lewe?
Wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
LESING 1 VENNOOTSKAPSREG.
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA VERKLIKKER BEWUSMAKINGSVELDTOG
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Beslote Korporasies HOOFSTUK 27.
Ek Glo en Bely I - III Dr. Thinus du Plessis.
Besigheidstudies Graad 11.
Is jy regtig graad 10?.
Is jy reg vir graad 10?.
Webregistrasie.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
BESLOTE KORPORASIES ONR314.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999
Ons Wonderlike Skepper
Diensterreine Administrasie en Diensverhoudinge
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Algemene feite oor sout
Arbeidsreg ABR 224 Tema 3 Lesings 2-3.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
AARP Beginsels Graad 10 Vra aan leerders: Waarvoor staan die akroniem AARP - Algemean aanvaarde rekeningkundige praktyk.
Universiteit van Pretoria
BESLOTE KORPORASIES ONR314.
Vrugte van die Gees.
LESING 1 VENNOOTSKAPSREG.
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
Hand. 1:
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Hartlik welkom in die Erediens!
WAAR KERKREG EN ARBEIDSREG MEKAAR ONTMOET
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Beslote Korporasies ONR 314.
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Transcript van de presentatie:

Beslote Korporasies ONR 314

Hoofstuk 28: Interne Verhoudinge Vertrouens- en Sorgsaamheidsverpligtinge teenoor die BK

Vertrouensverhouding v Lede Lede staan onderling in besondere regsverhouding teenoor mekaar BK-wet gee riglyne Wet probeer dit omskryf afkomstig van gemeenregtelike beginsels tov Dir’e v Mpy’e

Art 42(2)- Elke lid, eerlik en te goeder trou optree en sy bevoegdhede om BK te bestuur/ te verteenwoordig in die belang en tot voordeel vd BK uitoefen. Lid mag nie sy bevoegdhede oorskry nie Botsing van belange Nie persoonlike voordeel ontvang

Nie met die BK meeding in besigheid nie Versuim om sy belang in ‘n kontrak aan ander lede bekend te maak Lid wat skuldig is aan trouskending is aanspreeklik teenoor… Trouskendings ratifiseer Uitsondering op bg. Art 42(2)(a)(i) – onratifiseerbare onreg

Sorgsaamheidsverpligtinge Art 43- lede moet met behoorlike sorg en vaardighede optree Versuim Moet op tree soos wat redelikerwys v persoon met sy kennis en ervaring verwag kan word 2 aspekte is NB

1- bewys ‘n verlies 2- Slegs aanspreeklik as nie redelikerwys opgetree Skendings vd plig is ook ratifiseerbaar

Samewerkingsooreenkoms Skriftelik Reël interne verhouding met mekaar onderling en die BK SWO is KEUSE nie vereiste Informeel en buigsaam Wet bevat bepalings

Ingevolge art 46 geld volgende tensy swo anders bepaal: Elke lid geregtig op deelname aan dryf vd BK Lede het gelyke regte mbt dryf v BK en verteenwoordging v BK Verskille tussen lede oor bestuur word deur meerderheid stemme beslis Stem stem ooreen met % ledebelang Lede word vergoed vir uitgawes Uitbetalings aan lede in verhouding met % ledebelang

Sluiting van SWO 2 of meer lede Deur elke lid onderteken Enige aangeleentheid Mag nie in stryd wees met die wet nie Afskrif Slegs lede het insae

Verhouding geskep deur SWO Kontraktuel Bind die partye solank hulle lede bly Wysigings tot of kansellasie

Aangeleenthede deur SWO gereël Deelname aan Bestuur Beslegting v geskille Stemming op vergaderings Terugbetalings v lede Vergaderingsprosedure Verkoop/oordrag v ledebelang Finansiering Soos in aandeelhouersooreenkoms

Aangeleenthede NIE deur SWO gereël kan word nie Wyse waarop insolvente lid se belang beskik word Gediskwalifiseerde persone Bevoegdheid om ledevergadering te belê Blankogoedkeuring v lid se pligte ingv art 42 &43 (trou en sorgsaamheid)

Aangeleenthede wat skriftelike toestemming vereis Verkryging v ledebelang (vooraf skrif) Fin bystand mbt bg (vooraf skrif) Gee v lenings en sekuriteit (vooraf skrif) Ratifikasie v voorinlywingskontrakte Ratifikasie v skending v art 42 &43 Aanstelling v rekeningkundige beampte

Bestuur Bestuur is ingevolge Wet en SWO Indien geen SWO bepaal Wet die volgende: Elke lid geregtig op bestuur tensy handelingsonbevoeg Verskille ts lede op vergadering- deur meerderheid stemme beslis Elke lid mag vergadering belê Kworum

Remedies Tref onderskeid oor wanneer daar van art 49 en wanneer van Art 50 gebruik gemaak gaan word Art 49 – lid se eie regte Art 50 – BK se regte

Ledebetalings Reëls vervat in art 51 oor ledebetalings ten einde BK solvent en likied te hou Betaling mag slegs gedoen word indien: Na betaling bates>laste Na betaling BK steeds skulde kan betaal

Verbod op lenings Tensy uitdruklike vooraf goedkeuring v al die lede bekom is, mag BK nie lenings maak: Aan enige lede nie Aan enige ander BK waarin ‘n lid meer as 50% belang het nie Aan enige Mpy/ Regspersoon wat deur een vd lede beheer word nie