Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
DIE APOSTEL PAULUS IN ROME
Advertisements

DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
Die Nuwe Testament Paulus en die Apostels.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
GEARRESTEER IN JERUSALEM
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
DIE BEKERING VAN PAULUS
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Handoplegging.
PAULUS SE EERSTE SENDINGREIS
Liefde vir mekaar – Deel 1
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
oproep tot wagters op die mure
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Kwart-voor-sewe-lelie (8)
Gedagtenis maaltyd.
DIE REIS NA ROME Les 13 vir 29 September 2018.
DIE TWEEDE SENDINGREIS
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Preek Jesaja 53:6.
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
LEWE IN DIE VROEË KERK Les 3 vir 21 Julie 2018.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
Bekering.
God se vreemde opdragte
PETRUS SE BEDIENING Les 6 vir 11 Augustus 2018.
2 > 1 Twee is beter as een.
Druk (Click) om voort te gaan
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
12 – GROEI OOR GRENSE Eric van Niekerk Herman van der Merwe
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Jesus en sy 12 dissipels.
Die Heiliges Word Oorwin
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
DIE RESULTATE VAN SKULDGEVOELENS
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
NEHEMIA Les 2 vir 12 Oktober 2019.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Die storie van Paulus en sy reise (deel 1)

Omdat die Christene wegbeweeg het van die wettiese godsdiens van die Jode het Saulus en sy mede-Farisieërs besluit dat hulle moet optree teen hierdie mense. Daarom het Saulus begin om die Christene te vervolg.

Saulus wou die volgelinge van Jesus doodmaak en het daarom na die hoëpriesters toe gegaan. Hy het briewe aan die sinagoges in Damaskus gevra waarin hulle versoek word om hom te help om Christene op te spoor en hulle geboei na Jerusalem toe te bring. Hulle het vir hom die briewe gegee en hy het Damaskus toe vertrek.

Toe hy naby Damaskus kom, het daar skielik ’n lig uit die hemel op hom geskyn. Hy het op die grond neergeval.

Paulus het ’n stem gehoor wat vir hom sê: “Saul, Saul, waarom vervolg jy my?” “Wie is U, Here?” het hy toe gevra. “Ek is Jesus,” antwoord Hy. “Dis vir Mý wat jy vervolg! Staan nou op en gaan die stad in. Dáár sal vir jou gesê word wat jou te doen staan.”

Die mans saam met hom was sprakeloos van verbasing, want hulle het iemand se stem gehoor, maar niemand gesien nie. Saulus het van die grond af opgestaan en alhoewel sy oë oop was, kon hy niks sien nie.

Sy reisgenote is Damaskus in terwyl hulle hom aan die hand lei Sy reisgenote is Damaskus in terwyl hulle hom aan die hand lei. Hy was drie dae lank daar sonder om te sien, en hy het ook niks geëet of gedrink nie.

Daar was ’n gelowige in Damaskus met die naam Ananias Daar was ’n gelowige in Damaskus met die naam Ananias. Die Here het hom in ’n gesig geroep: “Ananias!” “Ja, Here!” het hy geantwoord.

Daarop sê die Here vir hom: “Gaan nóú Reguitstraat toe, na Judas se huis. Vra daar na Saulus van Tarsus. Hy is besig om tot My te bid. Ek het hom in ’n gesig laat sien dat ’n man met die naam Ananias inkom en sy hande op hom sit sodat hy weer kan sien.”

Ananias het toe vertrek en in daardie huis ingegaan Ananias het toe vertrek en in daardie huis ingegaan. Hy het sy hande op Saulus gesit en gesê: “Broer Saul, die Here het my gestuur, Jesus wat aan jou verskyn het op pad hierheen. Hy het my gestuur sodat jy weer kan sien en met die Heilige Gees vervul kan word.” Onmiddellik het iets soos skille van Saulus se oë afgeval en hy kon weer sien.

Hy het opgestaan en is gedoop Hy het opgestaan en is gedoop. Hy het toe kos geëet en sy kragte begin herwin.

Nadat Paulus gedoop is, kon hy nie wag om die goeie boodskap by die sinagoge te bring nie.

Party mense was baie agterdogtig Party mense was baie agterdogtig. Hulle het Paulus nie vertrou nie omdat hulle geweet het dat hy voorheen die kerk probeer vernietig het.

Ander mense wat hom oor Jesus hoor praat het, het so kwaad geword dat hulle hom wou doodmaak.

Paulus se nuwe vriende in Damaskus het gehoor van die planne om hom dood te maak. Hulle het hom gehelp ontsnap deur hom in die nag na die stadsmuur te neem en hom met ‘n mandjie te laat afsak.

In Jerusalem wou party van die gelowiges nie glo dat Paulus nou ook ‘n volgeling van Jesus was nie.

Barnabas het toe vir hulle van Paulus se ondervinding op die pad na Damaskus vertel.

Die Jode het probeer om Paulus dood te maak Die Jode het probeer om Paulus dood te maak. Die gelowiges het hom toe na Seserea geneem. Daarvandaan is hy met ‘n boot na Tarsus toe waar hy omtrent 10 jaar gewoon het en vir almal van Jesus vertel het.

Speel die video “Die begin van die eerste reis”.

Paulus, Barnabas en Johannes Markus het weer vertrek na Perge toe Paulus, Barnabas en Johannes Markus het weer vertrek na Perge toe. Johannes het besluit om terug te gaan Jerusalem toe.

Hier is die kaart van die begin van die eerste reis.

Paulus en Barnabas het ‘n klomp dorpies besoek en die goeie nuus versprei.

Paulus-hulle het gehoor dat van die Jode hulle wou stenig.

Hulle moes toe vinnig vlug na Listra toe.

In Listra het hulle ‘n verlamde man gesien.

Paulus het vir die man gesê: “Staan op Paulus het vir die man gesê: “Staan op!” Die man het opgestaan en begin loop!

Die mense wat dit gesien het, het gedink dat Paulus en Barnabas gode is. Hulle wou hulle aanbid.

Toe Paulus en Barnabas vir hulle vertel dat hulle gewone mense was en van Jesus se goeie nuus, wou hulle vir Paulus en Barnabas met klippe begin gooi.

Gelowiges het van die ander gelowiges hulle opgehelp en versorg.

Paulus-hulle het oral dorpies besoek waar gemeente gestig is voordat hulle weer terug is na Jerusalem.