Evangelie van Johannes

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
Advertisements

Les 2 vir 14 Oktober 2017 DIE STRYD.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE SLEUTEL TOT EENHEID
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Gedagtes rondom die nagmaal
Liefde vir mekaar – Deel 1
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Rom.6: en :
JULLE SAL MY GETUIES WEES
Beeld van God.
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Bybel Speletjies Name van JESUS.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Bekering.
God se vreemde opdragte
2 > 1 Twee is beter as een.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Geloofsbelydenis ahv Jesaja 53
Jesus en sy 12 dissipels.
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Evangelie van Johannes Sinoptiese vraagstuk: Matteus, Markus en Lukas toon opvallende ooreenkomste Johannes verskil van hulle Sake soos taalgebruik Stof wat opgeteken is Volgorde van gebeure

Besonder taalgebruik en skryfstyl Beperkte woordeskat Herhalings kom dikwels voor Sinne volg mekaar sonder verbindingswoord Eenvoud diens om diepsinnigheid uit te bring Opvallend is die teenstellings: Lig - duisternis Lewe -dood Lyding – heerlikheid Sterwe – opstanding Tyd – ewigheid

In inleidende verse sprake van lig, lewe, liefde, waarheid uit God gebore wees. Word temas wat deur die evangelie gedra word

Skrywer Johannes Naam van die skrywer word nie in die evangelie genoem nie Vroeë kerk ( kerkvaders) seun van Sebedeus Irenaeus 180-200 nC Die dissipel wat op sy bors geleun het Skryf vanuit Efese. Vraag: Was Johannes in Efese? Wel op Patmos naby Efese

Oorlewering: Seuns van Sebedeus kort na 40 nC gesterf Gegewens uit die evangelie self: Joh 21:24 19:35 Dit kan wees dat van sy volgelinge na sy dood sy oorlewerings versamel, verwerk en op skrif gestel het.

Wie was die dissipel wat nie by die naam geroep was nie : Die ander dissipel Die dissipel vir wie Jesus lief was

Samevatting: wie Interne gegewens en kerkgeskiedenis  Apostel Johannes  Seun van Sebedeus Geen twyfel

Die doel van die skrywe: Lukas 1:1-4  noukeurige en betroubare geskiedenis Johannes Johannes 20:31 31 Maar hierdie wondertekens is beskrywe sodat julle kan glo dat Jesus die Christus is, die Seun van God, en sodat julle deur te glo, in sy Naam die lewe kan hê. Dus iets meer bereik as blote vertellings van wat Jesus gedoen en gesê het.

Gaan oor geloof Dat Jesus die Seun van God is Doel: wou hy die waarheid bevestig of verdedig teenoor dwaalleraars of teenstanders? Of uitvoering aan sendingopdrag gee.

wou hy die waarheid bevestig of verdedig teenoor dwaalleraars of teenstanders? Eerste: Mense meen Johannes het in Efese te doen gekry met aanhangers van Johannes die doper Hulle het Johannes hul leermeester Verhef bo Jesus Sterk ingestel om Johannes die doper in die regte perspektief te stel. 3:30 30 Hy moet meer word en ek minder. Nie oorweging vir die hele evangelie

uitvoering aan sendingopdrag gee Tweede: Johannes tree op teen die Jode wat Jesus nie as die Christus wil erken nie 8:44 kinders van die duiwel Ook nie oorwegende rede nie

uitvoering aan sendingopdrag gee Derde: Sendinggeskrif aan Jode gerig om hulle op te roep tot geloof in Jesus Vierde: 20:31 julle .... gelykgesindes dws gelowiges Om te getuig dat Jesus die Christus is, die Seun van God en dat elkeen wat in Hom glo, in sy Naam die ewige lewe kan hê.

Missionêr oproep tot geloof in Jesus Christus Gelowiges versterk almal wat hy deur die evangelie kan bereik oproep tot ‘n beslissing Glo dat Jesus die Christus is Die Seun van die lewende God

Plek van ontstaan Efese Ook ander plekke genoem: Aleksandrië Sirië (Antiogië)

Tyd van ontstaan. Op sy laatste 100-110 nC Rylands papirus 130 nC  aanhaling van Joh 8:31-33 Op sy vroegste: Na die ander evangelies 80-85 nC As Johannes nie van die ander evangelies afhanklik was nie ; selfs 70nC. Samevatting: tussen 75 en 100nC.

Plekke genoem in die evangelie Die Johannese vertelling konsentreer veral op Jerusalem en Judea, met sporadiese insidente in Samaria en Galilea.

Hooftemas

Jesus Christus, Seun van God Jesus is uniek. Hy was nie net die Seun van God nie, maar is self ook volkome God en daarom kan Hy die heerlikheid van God as ’n werklikheid aan ons bekend maak. Jesus is die Seun van God wat die Vader kom bekend maak, en daarom kan ons dit wat Hy sê en doen onvoorwaardelik glo en aanvaar. Deur ons aan Hom toe te vertrou, gaan ons harte oop sodat ons God se boodskap kan verstaan en sy doel met ons lewens volkome kan beleef.

Die ewige lewe Jesus is van ewigheid af, omdat Hy God is. Hy was nog voor die ontstaan van die wêreld by God en sal vir ewig by Hom regeer. Ons hoef nie te wag dat die Here Jesus terugkeer nie; Hy is teenwoordig by sy eie mense deur die Heilige Gees wat ons alreeds besit van die ewige lewe bevestig. Jesus bring die ewige lewe vir ons. Hy nooi ons om in ’n persoonlike en ewige verhouding met Hom te leef, een wat nóú reeds ’n werklikheid is. Die toekoms het alreeds in die hede aangebreek! Al moet ons oud word en sterf, kan almal wat in Hom glo, die nuwe lewe hê wat vir ewig sal voortduur.

Glo Johannes vertel van wondertekens wat die bekendmaking is van Jesus se heerlikheid en identiteit. Ons sien dat Hy mag het oor alles wat geskape is en dat Hy die Vader bekend maak. Ons word deur al hierdie dinge opgeskerp om in Hom as die Seun van God te glo. Geloof is ’n aktiewe, ononderbroke vertroue in Jesus, wat God is. As ons aan sy lewe, woorde, dood en opstanding vashou deur te glo, word ons van die sonde gereinig en ontvang ons die krag om Hom te volg. Ons moet egter ja sê vir God se bekendmaking deur sy Seun.

Die Heilige Gees Jesus het sy dissipels geleer dat die Heilige Gees sou kom nadat Hy na die hemel opgevaar het. Die Heilige Gees sou in alle gelowiges kom woon as raadgewer wat lei en help. Deur Hom groei Christus se krag in alle gelowiges. Ons word in die geloof nader aan God getrek deur die Heilige Gees. Ons moet Hom ken as ons alles wat Jesus ons geleer het, wil verstaan. Ons kan Jesus se liefde en leiding ervaar wanneer die Heilige Gees Christus se verlossingswerk in ons laat tuis kom.

Opstanding Jesus is op die derde dag uit die dood opgewek. Dit is deur sy dissipels en ander ooggetuies bevestig. Dié gebeurtenis het die bang weghardlopers in dinamiese leiers van die nuwe kerk laat verander. Dit is ook die fondament waarop die Christelike geloof gebou is. Ons moet, net soos die dissipels, glo dat ons eendag uit die dood sal opstaan om vir ewig by Christus te lewe. Dieselfde krag van God waardeur Christus uit die dood opgewek is, sal ons ook in staat stel om die opgestane Here elke dag te volg.

Hooftemas Jesus Christus die Seun van God Ewige Lewe Glo/ geloof Die Heilige Gees Opstanding

Struktuur in breë trekke Inleiding of “Proloog” Kort samevatting van die evangelie Bring tema van boek na vore Jesus se optrede onder sy eie mense, sy dade en sy woorde.1:19-12:50 Boek van tekens Jesus se gesprekke met die laaste maaltyd 13-17 Boek van gesprekke of boek van heerlikheid Getuienis voor die binnekring Getuienis voor die Wêreld

(Jesus se afskeidsgesprekke met sy dissipels in die bovertrek is uniek aan dié Evangelie (hfst 13-17). Sowat negentig persent van die dinge wat hier opgeteken is, kom slegs in hierdie Evangelie voor. )

Weg van die kruis 18:1-20 Hfst 21 as byvoegsel?

Sleutelwoorde: getuig en getuienis 47 keer ( 6 keer in ander evangelies ) om te glo 98 keer (34 keer in ander evangelies) lewe 36 ( 16) heerlikheid en verheerlik

Getuienis van die “lig” en “lewe” Mense tot geloof kan kom Heerlikheid van die Seun kan sien Draer van die Heerlikheid Is Jesus Christus 1: 9 Die ware lig wat elke mens verlig, was aan kom na die wêreld toe. 10 Hy wás in die wêreld-die wêreld het deur Hom tot stand gekom-en tog het die wêreld Hom nie erken nie. 11 Hy het na sy eiendom toe gekom, en tog het sy eie mense Hom nie aangeneem nie. 12 Maar aan almal wat Hom aangeneem het, dié wat in Hom glo, het Hy die reg gegee om kinders van God te word. 13 Hulle is dit nie van nature nie, nie deur die drang van ’n mens of die besluit van ’n man nie, maar hulle is uit God gebore. 14 Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy as die enigste Seun van die Vader het, vol genade en waarheid.

Sleutel plekke Betanië, oorkant die Jordaan, Johannes die Doper (1:28–51). Jesus begin ook met sy bediening Daarna verskuif die vertelling na Galilea Hy na Kapernaum, Hy het vir die Joodse feeste na Jerusalem met Nikodemus, ’n lid van die Joodse Raad (3:1-21). Samaria Galilea Betsaida-Julias naby die See van Galilea kos gee op die water na sy vreesbevange dissipels loop (6:16-21), Perea, oorkant die Jordaan (10:40), wek Lasarus in Betanië uit die dood op (11:1-16) en gaan vir die laaste keer na Jerusalem vir die Paasfees. , voor sy kruisiging, in Jerusalem ook in die tuin van Getsemane

Johannes 1 9 Die ware lig wat elke mens verlig, was aan kom na die wêreld toe. 10 Hy wás in die wêreld-die wêreld het deur Hom tot stand gekom-en tog het die wêreld Hom nie erken nie. 11 Hy het na sy eiendom toe gekom, en tog het sy eie mense Hom nie aangeneem nie. 12 Maar aan almal wat Hom aangeneem het, dié wat in Hom glo, het Hy die reg gegee om kinders van God te word.

13 Hulle is dit nie van nature nie, nie deur die drang van ’n mens of die besluit van ’n man nie, maar hulle is uit God gebore. 14 Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy as die enigste Seun van die Vader het, vol genade en waarheid.

16 “God het die wêreld so lief gehad dat Hy sy enigste Seun gegee het, sodat dié wat in Hom glo, nie verlore sal gaan nie maar die ewige lewe sal hê. 17 God het nie sy Seun na die wêreld toe gestuur om die wêreld te veroordeel nie, maar sodat die wêreld deur Hom gered kan word.

18 Wie in Hom glo, word nie veroordeel nie; wie nie glo nie, is reeds veroordeel omdat hy nie in die enigste Seun van God glo nie. 19 En so kom die skeiding: die lig het na die wêreld toe gekom, en tog het die mense eerder die duisternis as die lig liefgehad, want hulle dade was sleg.

20 Elkeen wat kwaad doen, haat immers die lig en kom nie na die lig toe nie, sodat sy dade nie aan die kaak gestel moet word nie. 21 Maar wie volgens die waarheid handel, kom na die lig toe, sodat dit duidelik kan blyk dat sy dade in gehoorsaamheid aan God gedoen is.”