Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
Advertisements

DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Gedagtes rondom die nagmaal
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Rom.6: en :
Beeld van God.
Keerpuntgebeurtenisse
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
VAT DIT OF LOS DIT
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
VADER SE WIL Wat verwag Hy van jou ??.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
KERKORDE EN EENHEID Les 12 vir 22 Desember 2018.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
DIE LIEFDE.
Vader se seën.
2 > 1 Twee is beter as een.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
GEESTELIKE DINGE.
Die Beeld van JASHUA.
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Filp. 2:
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Om GOD LIEF te hê. Om GOD LIEF te hê DIE GROOTSTE GEBOD Matt 22:37 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met.
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
ACTS ACTION II..
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Transcript van de presentatie:

Matt 28 : 19 19 Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het !

'n Dissipel is ... 'n Dienskneg !!!

Dienskneg beteken : Dienary Dienary is geloof in aksie Dienary is gehoorsaamheid in aksie Dienary is liefde in aksie (Gal 5:13 : “Dien mekaar deur die liefde” ) Dienary beteken: - Doen - Beskikbaarheid - Gewilligheid - Opoffering - Tyd - Gee jouself

Deut 6 : 13 : “Julle moet Jahweh julle God dien!” Hoe moet ons Vader Jahweh dien? 1. Deur Hom alleen te aanbid as die enigste ware God van Israel. 2. Deur gehoorsaamheid aan Hom, deur Sy opdragte, voorskrifte, woord, beginsels ens. sonder teëspraak en met innerlike oortuigings te doen. 3. Deur ‘n lewe van aanbidding dws – doen alles tot Sy verheerliking 4. Deur Sy skepping te bewaar en te bewerk. 5. Deur ‘n lewe van danksegging. 6. Om so dikwels moontlik met Hom te kommunikeer. 7. Deur Sy liefde op aarde te vertoon. 8. Deur Sy genade-offer, Jahshua aan te neem as jou eie.

Wat verwag Vader verder van ons? Deut 11 : 13 – Om met ons hele hart Hom te dien 1 Kor 28 : 9 – Dien Hom met volkome hart en met gewillige siel. Jos 24 : 14-15 Dien Jahweh in opregtheid en waarheid Kies wie julle wil dien “Ek en my huis, ons sál Jahweh dien” Luk 6 : 13 – “Julle kan nie God en Mommon dien nie”

5. Volg Meester Jahshua se voorbeeld: Matt 20 : 27-28 27 “En elkeen wat onder julle die eerste wil word, moet julle dienskneg wees; 28 net soos die Seun van die mens nie gekom het om gedien te word nie, maar om te dien en Sy lewe te gee as losprys vir baie” ( Verwys : Matt 25 : 31 - 46 ) ( Verwys : Johan 13 : 5 – 17 )

8. Luk 22 sê ons Meester : “Ek is onder julle soos een wat dien! “ 9. Fil 2 : “Hy het die gestalte van ‘n dienskneg aangeneem” 10. Petrus : “ons moet soos diensknegte van Jahweh wees 11. Paulus : 1 Kor 4 : 1-2 1 So moet ons dan beskou word as dienaars van Christus en bedienaars van die verborgenede van God. 2 En verder word van die bedienaars vereis dat hulle getrou bevind moet word. 1 Kor 9 : 27 – “ Maar ek kasty my liggaam en maak dit diensbaar” 12. Matt 5 : 44 – “Maar Ek sê vir julle: Julle moet julle vyande liefhê; seën die wat vir julle vervloek, doen goed aan die wat vir julle haat, en bid vir die wat julle beledig en julle vervolg. Matt 5 : 46 – “Want as julle liefhet die wat vir julle liefhet, watter loon het julle? Doen die tollenaars nie ook dieselfde nie?

“Julle is duur gekoop, moenie slawe van mense word nie”. 1 Kor 7 : 23 “Julle is duur gekoop, moenie slawe van mense word nie”.

Matt 25 : 23 “Mooi so, goeie en getroue dienskneg, oor min was jy getrou, oor veel sal ek jou aanstel. Gaan in die vreugde van jou Heer!”