Ou testament Hoofstuk 11 Israel Op reis; Tien Gebooie; Verbond vernuut.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Verowering van kanaän -
Advertisements

“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Ou testament Hoofstuk 9 Die plek van Moses in God se
Besluit watter liedere julle wil sing.
Les 2 vir 14 Oktober 2017 DIE STRYD.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Hoop in onverwagte plekke
Tydens die Ballingskap en daarna
Gedagtes rondom die nagmaal
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
Konings van die onverdeelde ryk
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
Op pad na jou destinasie!!
Ou testament Hoofstuk 10 die uittog.
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ou testament Hoofstuk 8 Josef en verder.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Ek Glo en Bely X - XII Dr. Thinus du Plessis.
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Rom.6: en :
Keerpuntgebeurtenisse
BYBEL BRAINTEASERS.
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
Algemene Sinode Dagwyding
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
VADER SE WIL Wat verwag Hy van jou ??.
Ou testament Hoofstuk 21 israel en Juda word weggevoer.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Preek Jesaja 53:6.
Joh. 14: :
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Bybel Speletjie Nommers in die Bybel.
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Die voortgang van die verbond
Vader se seën.
God se vreemde opdragte
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Bybel Would you rather.
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
“gevangene van die wet”
Identifiseer die Liggaam.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
DIE RESULTATE VAN SKULDGEVOELENS
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Ou testament Hoofstuk 11 Israel Op reis; Tien Gebooie; Verbond vernuut

Rooi See Die reis begin Woestyn Sur “Muur” Probleem: WATER EN KOS - (Volk begin kla) God sorg vir die res van die reis Volk “leer” 40 jaar om God se volk te wees Woestynlewe soos kerklewe Waternood; Wonderwerk by MARA (“bitter”) Trek na Elim (“Groot bome”)

Kwartels en Manna Hongersnood – opstand teen Moses en Aäron (vleispotte van Egipte) Opstand eintlik teen GOD ! maar help tog Kwartels en Manna “wat is dit?” 6de dag dubbel optel Dui op Sabbat Manna ook in kruik vir verbondsark

Massa en Meriba “Versoeking” “Twis” Geen water: Volk kla wéér -- water uit rots Amalekiete (verwant aan Edomiete) (Deut 25 : 17, 18) Bang Israel vestig daar Val Israel van agter aan (moeës en swakkes) God beveel: “Roei selfs die nagedagtenis van Amalek uit” Stryd soos tussen Esau en Jakob

Die geveg Moses stuur Josua om geveg te lei Moses en Aäron en Hur op heuwel Israeliete wen solank Moses sy hande omhoog hou (asof in gebed) Aäron en Hur ondersteun Volkome oorwinning NB Moses moet in boek skryf ALTAAR “Die Here gee my die oorwinning”

Jetro se altaar en raad Bring Sippora en seuns Verheug oor God se dade --- bring offers Stel bekwame manne aan om te help regeer Gee goeie raad aan Moses – Wat? Leiers oor 1000 / 100 / 15 / 10 Hofsittings

Verbond op Sinaï Volk slaan laer op by berg Sinaï (Eks 19 – 24 : 32) Volk slaan laer op by berg Sinaï Moses tree op middelaar van die Ou Testament God wil volk bind as: Koninklike volk Priesterlike volk Heilige volk Volk moet voorberei: Reinig / nie aan berg raak nie

Volk bang God openbaar Hom Tekens van God se teenwoordigheid Donderslae / weerlig Volk bang Klank van ramshoring Berg bewe “Moses, gaan praat jy!” Ontvang opdragte verbondsluiting Skryf in Boek van die Verbond

Die volk voorberei Altaar aan voet van berg Versoening Helfte van bloed aan voet van altaar Boek van versoening voorgelees

Tien gebooie God skryf 10 gebooie op twee plat klippe Gee ook sosiale wette

= Teokrasie Teokrasie God vir Israel soos konings vir ander volke Wetgewer Regter = Teokrasie Krygsman Aardse koning = verwerping van God Toekomstige koning moet teokraties wees

God Volk Hul naaste Sosiale wette Seremoniële wette Nog wette Moses weer terug in wolk – kry nog wette Beginsel: Wette reël verhoudings met God Volk Hul naaste Sosiale wette Seremoniële wette

Wette betrekking op heilige….. Persone … Priesters Sake … Offers / Geloftes / Eerstelinge / Tiendes / Was van kanne en bekers Plekke …. Tabernakel (later tempel) Tye …. Sabbat / Paasfees / Pinkster / Huttefees / Versoendag (Heb 10 : 1 – 18) Met Christus is vorm afgeskaf Skadubeelde van toekomstige weldade

God eie gehoorsaamheid Wette van Sinaï moet onderhou word. Volk as verlostes uit Egipte na Kanaän “Hel” “Hemel”

Verbondsmaaltyd Aäron + seuns + 70 weer na berg (Eks 24 : 1 – 11) Aäron + seuns + 70 weer na berg Nader ontmoeting met God – God toon Homself in glorie (Saffierstene) Intussen …… Volk offer / bloed teen altaar Volk: “Alles wat die Here sê sal ons doen en daarna luister”

Bloedverbond Res van offerbloed oor volk gesprinkel Moses: “Dit is bloed van die verbond” (Mar 14 : 24) “Dit is my bloed…..” Moses weer na berg – 40 dae: Volk ongeduldig maar….. Wat doen volk? Breek verbond! Maak “eie god” – goue kalf Sonde teen watter gebod? tweede gebod

Here wil volk vernietig Toon prieterlike aard ; nie eie eer nie …en Moses dan groot nasie maak Bid – God spaar volk Moses terug – sien goue kalf – breek klippe Breek / maal fyn / in water Leviete slaan 3000 dood

Moses wil boet vir volk se sonde Weer na berg / soek versoening met God Wil self boet / bid God beloof om verder saam te trek Vernuwe verbond Skryf weer wette op kliptafels Moses se gesig blink – moet bedek

Einde Hoofstuk 11