Kardiale rehabilitasie

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Jezelf bewegen…… De ander bewegen……
Advertisements

Hoe doe ik gezond aan duursport ?
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Die produksieproses Onderwerp 15
Ongelykheid en armoede
VAKBONDE TERME.
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Begrotingsaspekte Tegnologie vandag Die raamwerk vir begroting ”’n Kontrolelys vir openbare skole se begrotingsprosesse” Die beheerliggaam moet.
TRAKSIE.
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
SPINAAL KOORD BESERINGS Rolstoele en Rolstoel Hantering
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Onderwerp 4 Besighede Waarvan gaan ons leer? • formele en informele besighede. • soorte besighede (handels-, vervaardigings- en diensondernemings) wat.
Omdat.
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
Fysiotherapie na een hart operatie
Selfportret Herman Lintvelt.
Stres Gr. 11.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Liefde vir mekaar – Deel 1
LUMBALE SPONDILOSE.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Handel oor die Sahara-woestyn heen
VOEGWOORDE (WOORDORDE IN AFRIKAANS) ME. J. VAN ZYL
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Hoofstuk 4 Oefen Metabolisme
UITDAGINGS EN OPLOSSINGS
ONSTABILITEIT / TRAUMATIESE SINDROOM
`n Kerk in aksie teen armoede
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Blind date Moontlike antwoorde:.
Hipertensie.
DIE #8 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Is jy regtig graad 10?.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
HALFJAARBERAAD AKSIES VIR 2015
Behoeftes en begeertes
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Wat is Kategese? Katechein – oorvertel/onderrig
Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999
Ons Wonderlike Skepper
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
SPONDILOLISTESE.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Wat maak dominee as leier aanvaarbaar?
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
PekanneutProduksie Inligting verskaf deur.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Welkom, Leiers!.
Badisa Vrywillige Werk
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
Hoekom belê in aandele. Hoekom belê in aandele.
“gevangene van die wet”
SENUWEEWORTELPYN.
Hartlik welkom in die Erediens!
\.
\.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Rom.1:18-32.
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Transcript van de presentatie:

Kardiale rehabilitasie p. 470 - 491

Doel Verkry weer volle fisiese, psigologiese en sosiale status Optimaliseer langtermyn prognose Implementeer en moedig sekondêre voorkomende maatreëls aan Oefeninge, onderrigsessies , psigososiale ondersteuning en ondersteuning/voorligting vir pasiënt en familie in akute fase, buite-pasiënt sorg en langtermyn opvolg.

Doelstellings Verminderde kardiale morbiditeit en verlig simptome Risiko modifikasie en sekondêre voorkoming Verminder angs en vermeerder kennis en selfvertroue Verbeter fiksheid en vermoë om normale aktiwiteite te doen Gerusstelling, ondersteuning en inligting Gedragsverandering Oefenprogram

Fases van sorg Fase I in die hospitaal (3-5 days) Fase II na ontslag (2-6 weeks) Fase III buite-pasiënt program (6-12 weeks) Fase IV langtermyn onderhoud in die gemeenskap

Kardiale rehabilitasie Vir alle kardiale pasiënte wat sal baat vind Interdissiplinêre span van professionele persone betrokke by rehabilitasie

Voordele van oefening Verbeter oefeningskapasitiet Hoofdoel is om kardiovaskulêre uithouvermoë te verbeter Uithouvermoë oefeninge = aktiwiteite wat groot spiergroepe gebruik, volgehou vir ’n verlengde tydperk, ritmies en aerobies wat verhoogde maksimale suurstof opname veroorsaak. Maksimale suurstof opname (VO2 maks) is beperk sentraal deur kardiale uitwerp en perifeer deur die kapasiteit van die spiere om suurstof uit die bloed te onttrek.

Verbeterde oefeningskapasitiet Sentrale veranderinge In gesonde mense = uithouvermoë oefeninge veroorsaak ’n toename in KU as gevolg van ’n toename in SV. Deur: Toename in linker vertrikulêre massa en grootte Toename in totale bloedvolume Verminderde perifere weerstand

Verbeterde oefeningskapasitiet Perifere veranderinge Oefening-geïnduseerde veranderings in spiere: Meer en groter mitochondria Verhoogde oksidatiewe ensiem aktiwiteit Verhoogde kapillarisasie Toename in mioglobien

Verbeterde oefeningskapasitiet Toename in VO2 maks In kardiale pasiënte is ’n toename in VO2 maks meestal as gevolg van perifere veranderinge – hoë intensiteit oefeninge is nodig vir sentrale veranderinge – ontoepaslik. Herhaalde submaksimale daaglikse aktiwiteite – minder fisiologiese stres (afname in harttempo, bloeddruk en plasma katecholamiene konsentrasies)

Risiko faktor modifikasie Die faktore wat bydrae tot siekte, kan progressie en voorvalle in toekoms beïnvloed. Oefening in gesonde mense veroorsaak: ↑ metaboliese tempo ↑ sintese van HDL ↑ insulien sensitiwiteit Afname in bloeddruk Oefening verlaag snellers vir kardiale insidente: Verhoed trombus formasie Verbeter endoteel funksie Verminder potensiaal vir ernstige aritmieë

Voorskryf van oefeninge Individualiteit Progressiewe oorbelading (“overload”) Regressie – “use it or lose it” Spesifisiteit – FITT-beginsels

10-20 slae minder as harttempo Oefening intensiteit Maksimum of simptoom-beperkte EKG 10-20 slae minder as harttempo wat simptome uitlok 60-75% van maks. harttempo

Voorspel volgens ouderdom Oefening intensiteit Geen EKG Voorspel volgens ouderdom 40-65% of HRR

Oefening intensiteit Borg 15-punt skaal of Borg CD10 skaal MET’s

Opwarming Voorbereiding vir aktiwiteit 15 minute Lae impak, dinamiese bewegings van groot spiergroepe Neem al groot gewrigte deur volle OVB Vertraag voorkoms van isgemie deurdat daar genoeg tyd is vir koronêre bloedvloei in respons tot groter miokardiale werkslading Verlaagde risiko vir aritmieë Hart tempo 20 slae/minuut laer as onderste waarde van voorgeskrewe oefenings harttempo na opwarming ( 3 or 10-11 on Borg)

Aerobiese oefeninge Kontinue of interval benadering Interval benadering Interval – totale volume werk gedoen meer, groter stimulus vir fisiologiese verandering Rondtebaan oefening – stasies 30s to 2 minute Individualisering – duur van stasie, intensiteit, tydsduur van rus en agehele tydsduur van oefening (vermeerder tydsduur voor intensiteit)

Aerobiese oefeninge Oefening in lê nie aanbeveel: Ouer pasiënte sukkel met verplasings Toename in veneuse terugvoer – verhoog voorlading en miokardiale lading – verhoogde risiko vir aritmieë en angina Ortostatiese hypotensiewe episodes

Weerstandsoefeninge Nie voorheen gebruik in kardiale pasiënte: verhoog bloeddruk verhoogde miokardiale werkslading verminderde ejeksie fraksie en verhoogde insidensie van aritmieë, MAAR ook verhoogde diastoliese druk met beter miokardiale perfusie 10-15 repitisies tot matige uitputting, 8-10 oefeninge

“Cool down” 10 minute van bewegings van verminderde intensiteit en passiewe strekke van groot spiere want: verhoogde risiko vir hipotensie in ouer pasiënte neem harttempo langer om voor- oefening tempo te bereik verhoogde simpatiese aktiwiteit na oefening – aritmieë Pasiënt observasie vir 30 minute na oefening

Program implementering In die hospitaal Akute MI, kardiale vatomleiding, onstabiele hartversaking Eerste 24-48 uur - asemhalingsoefeninge eenvoudige arm en been OVB oefeninge beperkte selfsorg aktiwiteite Oor volgende 2-3 dae - sit uit in stoel stap kort afstande stort en aantrek

Program implementering In die hospitaal en na ontslag Teen ontslag moet pasiënte tekens en simptome van oormatige uitputting en vlak van uitputting ken Tuis oefeningsprogram vir eerste 6 weke, meestal stap Kontak en telefoonopvolge met rehabilitasie dienste FITT: F + Time = 5-10 minute, 2-3x daagliks en later 5-20 minute, 1-2x daagliks I = RPE < 11

Program implementering Buite-pasiënt oefenprogram Pasiënt moet gesien word deur dokter of kardioloog voor begin oefen Pasiënt veiligheid baie belangrik Assessering van harttempo en bloeddruk tydens rus en oefening, RPE ens.

Risiko faktore vir oefening Pasiënte moet noe oefen as hulle nie lekker voel nie, simptomaties is of onstabiel is met aankoms: Koors, akute sistemiese siekte Onstabiele angina Sistoliese bloeddruk > 200 mmHg and diastolies > 110 mmHg Skielike val in bloeddruk Simptomatiese hipotensie Tagikardie Aritmieë Dispnee, lusteloos, hartkloppings, duiseligheid Onstabiele hartversaking Ongekontroleerde diabetes

Programbestuur Alle personeel moet bevoeg wees met toepaslik vaardighede en opleiding, gereelde opleiding Toepaslike noodtoerusting, gereeld nagegaan, beleid oor hantering van noodsituasies, toepaslik area Pasiënt onderrig belangrik - doel van oefeing veiligheid gebruik van toerusting

Programbestuur Pasiënte en familie moet die volgende weet: Tekens en simptome van uitputting Belangrikheid van op- en afwarming Versigtig met isometriese aktiwiteite Kennis oor uitermatige hitte/koue, dehidrasie Nie oefen na groot ete of as siek en moeg Bly 30 min na oefening vir observasie Uitermatige gebruik van arms veroorsaak hoër sistoliese en diastoliese bloeddruk as dieselfde werk met bene

FITT-beginsels F: 1-2x per week rehabilitasieklas 2x per week tuisoefeinge loop ander dae I: aerobiese oefeninge, 40-65% HRR of 60-75% HRmaks weerstandsoefeninge, 10-15 repetitisies tot matige uitputting, 8-10 oefeninge, 2-3 keer per week

FITT-beginsels T: Aerobies, interval benadering T: 5-10 min, progresseer na 20-30 minute opwarming 15-20 minute “cool down” > 10 minute

Langtermyn oefeningsprogram in gemeenskap Pasiënt moet selfhandhawend wees t.o.v. oefeninge Instrukteur in gemeenskap