MEGANIESE STELSELS EN BEHEER

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Zwemmergie.
Advertisements

Momenten Vwo: paragraaf 4.3 Stevin.
H7 Kracht.
Overbrengingen Met overbrengingen laat je dingen draaien, maar ook heen en weer of op en neer gaan.
DIE #12 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
Woordsoortonderskeiding
SPINAAL KOORD BESERINGS Rolstoele en Rolstoel Hantering
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
“Gaan dan heen”.
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
VOORWERPE RONDOM DIE SON:
HERSIENING NEWTON SE WETTE.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
HERSIENING DIFFRAKSIE.
Suid – Afrikaanse geld.
Handel oor die Sahara-woestyn heen
STRUKTURE Definisie, doel en klasssifisering. Bl. 78
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Rom.6: en :
HERSIENING STROOMBANE.
RIGLYNE VIR DIE GEBRUIK VAN REKENAAR TEGNOLOGIE EN ELEKTRONIESE KOMMUNIKASIE BINNE DIE US ONDER FASILITEITSBESTUUR Hierdie riglyn moet saam gelees word.
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
HERSIENING ELEKTROSTATIKA.
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Motors Die gelykstroom elektriese motor Rigting van F: regterhandreël
Is jy regtig graad 10?.
Is jy reg vir graad 10?.
Joh. 14: :
Is jy amper‘n senior?.
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
HERSIENING ELEKTROMAGNETISME.
Ons Wonderlike Skepper
Ons wag.
HERSIENING NEWTON SE WETTE.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
NOU Hoe sien jy die toekoms? Wat beinvloed/bepaal jou toekoms?
VAN DIE TEKS NA VANDAG HERMENEUTIEK [2] 8 5 Hermeneutiek 2.
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
HERSIENING PROJEKTIELBEWEGI NGS.
God se vreemde opdragte
Vaardighede in Lewenswetenskappe
Vrugte van die Gees.
Bybel Would you rather.
11. Ek glo Jesus kom weer Matteus 25:31-46.
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Hoekom belê in aandele. Hoekom belê in aandele.
Die Beeld van JASHUA.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
KLASSIFISERING VAN HEFBOME
HERSIENING MOMENTUM.
IS ONS LEWE SINVOL?.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
Mense van die lig Ef. 5:8,9 en 6:10-20 Charl du Plessis.
Hoofdstuk 8: Natuurkunde Overal (havo 5) versie: september 2018
Hermeneutiese gesprek
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Assosiasie speletjie Aan watter liedjie wat ons sing, laat die volgende prentjies jou dink?
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
SUPERMOONDHEDE en die KOUE OORLOG
Brande – As ek na ons berge kyk
Transcript van de presentatie:

MEGANIESE STELSELS EN BEHEER BL. 124 Alle ingewikkelde masjiene bestaan uit kombinasies van eenvoudige meganismes wat ons meganiese voordeel gee. Dit maak ons werk maklik en doeltrefffend bv. ’n stofsuier.

tERME Krukke: ’n deel van ’n as wat teen 90° gebuig is bv. ’n fiets se trappe. Aangepas van ’n klas 2 hefboom. Dit verander ’n rotasie na ’n omgekeerde beweging Katrolle: ’n Wiel met ’n groef op sy omtrek waarin ’n tou gelei word om ’n las te lig.

Terme Omgekeerde beweging: Beweging in teenoorgestelde rigtings, bv. op en af of heen en weer. Kruk-as: ’n As wat deur middel van ’n kruk aangedryf word.

Terme Aanpassing: iets wat verander is om vir ’n nuwe doel te gebruik. Draai-as: Staaf Kragvermenigvuldiger: Iets wat die mag vermeerder

Soorte bewegings 1) Liniêre bewegings – in een rigting bv. ’n laai, trein wat ry, hysbak, ens. 2) Heen – en weer-beweging of wederkerige beweging Konstante vorentoe en agtertoe beweging, of op en af beweging

Soorte bewegings 3) Sirkelbeweging of rotasiebeweging bv. ’n wiel wat draai. 4) Ossillerende beweging is ’n vorentoe en agtertoe beweging langs ’n vaste as in ’n kurwe of boog bv. ’n wipplank of swaai.

Die Katrol – ’n tipe wiel en as Bestaan uit – wiele met groewe wat om aste draai, word aangedryf deur kabels of toue. Gebruike – Om swaar voorwerpe op te lig of te laat sak soos in hysers, vlagpale, roltrappe, voertafels, blinders, ens. Werking – Dryfwiel (grootste) met klein insetkrag, dryfband (ketting) en ’n gedrewe katrolwiel vir groot uitset (spoed)

Die Katrol – Kragvermenisvuldigers Hoe meer katrolwiele in ’n meganisme – hoe meer meganiese voordeel. Meganies voordeel (MV) = LAS ÷ MAG Antwoord in Newton (N)

VERSTERKING VAN RAAMSTRUKTURE (bl.127) Torsie of wringkrag Spanning of trekking Buigkrag Skuifkrag Saamdrukkende krag of kompressiekrag

Versterkings