De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

VOORWERPE RONDOM DIE SON:

Verwante presentaties


Presentatie over: "VOORWERPE RONDOM DIE SON:"— Transcript van de presentatie:

1 VOORWERPE RONDOM DIE SON:
PLANETE

2 Voorwerpe wat rondom die son wentel
Mane Asteroïdes Meteoriete Dwergplanete 8 Planete Komete

3 PLANETE PLANETE IS NIE LIGGEWEND NIE. WEERKAATS DIE VAN ‘N Wanneer is dit ‘n planeet? Dit moet om die son wentel Dit moet genoeg massa besit vir gravitasiekrag om dit ‘n ronde vorm uit te druk Dit moet die wentelbaan kan skoonhou.

4 Volgorde van die planete in ons sonnestelsel: Mercurius Venus ROTSAGTIG - Aarde Mars Jupiter Saturnus GASAGTIG - Uranus Neptinus

5 MERCURIUS Mercurius is die naaste planeet aan die son.
Dit is ‘n baie swaar planeet omdat dit hoofsaaklik uit yster bestaan. Naas die aarde is dit die digste planeet. Oppervlakte bedek met groot kraters wat veroorsaak is deur botsings met asterïode en komete. Mercurius het ‘n baie dun atmosfeer. Hoogste temp: 430ºC Laagste temp: -180ºC OMWENTELING OM : 88 dae OMWENTELING OM : 59 dae van son: 58 miljoen kilometer. Geen maan. FEITE FOKUS: Die rotasie van ‘n hemelliggaam om sy eie as. ASWENTELING: Die ‘pad’ waarop ‘n hemelliggaam om die son draai. OMWENTELING:

6 Venus staan ook bekend as die AANDSTER of die MORESTER!
TWEEDE PLANEET VAN DIE SON AF. OOREENKOMSTE TUSSEN VENUS EN DIE AARDE: - Soortgelyk in grootte - Bestaan uit dieselfde materiale - Albei het ‘n atmosfeer FEITE FOKUS: Venus staan ook bekend as die AANDSTER of die MORESTER!

7 Venus se atmosfeer betaan hoofsaaklik uit CO2.
Geen osoonlaag = baie droë planeet. Venus het baie vulkane op die oppervlak. Die WARMSTE planeet in ons sonnestelsel. Gem. Temperatuur: 467ºC OMWENTELING OM : 225 dae OMWENTELING OM : 243 dae van son: 108 miljoen kilometer. Geen maan.

8 AARDE OMWENTELING OM : 365.25 dae OMWENTELING OM : 24 dae
van son: 150 miljoen kilometer. Slegs een maan.

9 MARS Mars is ‘n planeet met ‘n koue woestyn.
Daar is stofstorms met ‘n geel stofwolke. Mars staan ook bekend as die “Rooi Planeet” omdat dit rooi op die oppervlakte is. Venus se atmosfeer betaan hoofsaaklik uit CO2. Geen osoonlaag = baie droë planeet. Venus het baie vulkane op die oppervlak. Die WARMSTE planeet in ons sonnestelsel. Hoogste temp: 17ºC Laagste temp: -87ºC OMWENTELING OM : 687 dae OMWENTELING OM : 24.6 dae van son: 228 miljoen kilometer. .Twee mane = DEIMOS/PHOBOS

10 JUPITER Jupiter is die grootste planeet in ons sonnestelsel.
Jupiter staan ook bekend as die gasreus omdat dit geen soliede oppervlak het nie. Jupiter is ‘n baie stromagtige planeet. “Die oog van Jupiter” is ‘n groot rooi kol op die planeet wat ‘n kolkende storm is. Venus se atmosfeer betaan hoofsaaklik uit CO2. Geen osoonlaag = baie droë planeet. Hoogste temp: 17ºC Laagste temp: -125ºC OMWENTELING OM : 4332 dae OMWENTELING OM : 9.8 uur van son: 778 miljoen kilometer. Jupiter het 63 mane wat om hom wentel.

11 SATURNUS Saturnus is bekend vir die pragtige ringe wat rondom dit is.
Dit is die TWEEDE grootste planeet in ons sonnestelsel en ook bekend as die GASREUS. Saturnus bestaan hoofsaaklik uit WATERSTOF en HELIUM Ligste elemente in heelal. Saturnus is die ligste planeet in ons sonnestelsel. Gem. Temperatuur: -185ºC OMWENTELING OM : 29.5 dae OMWENTELING OM : 10.5 uur van son: 1429 miljoen kilometer. Saturnus het 53 mane.

12 URANUS Uranus is ook ‘n gasreus.
Dit roteer nie op dieselfde manier as die res van die planete nie. Dit draai op sy sy. Uranus het ringe. Gem. Temperatuur: -22ºC OMWENTELING OM : 84 jaar OMWENTELING OM : 17 uur van son: 2871 miljoen kilometer. Uranus het 27 mane.

13 NEPTUNUS Neptunus is die kleinste van die 4 gasplanete.
Dit het ‘n groot wit wolk in sy atmosfeer wat met ‘n hoësnelheid rondbeweeg. Dus is die planeet baie winderig. Gem. Temperatuur: -218ºC OMWENTELING OM : jare OMWENTELING OM : 16 uur van son: 4496 miljoen kilometer. Neptunus het 13 mane. Daar is 6 ringe rondom die planeet.


Download ppt "VOORWERPE RONDOM DIE SON:"

Verwante presentaties


Ads door Google