Ek wil Willem Fransman (Jr.).

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
My siel, Pa Marie van Rensburg
Advertisements

David de Lange Fanie Olivier Verskuns, p. 91.
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE SLEUTEL TOT EENHEID
STAAT -NIEL VAN TONDER Geskep deur M Diamond 2013.
Omdat.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Titel : Palimpses deur Johann de Lange
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Selfportret Herman Lintvelt.
Die wêreld het so klein geword
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Bicycle sonder ‘n slot Koos Kombuis.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Boggomsbaai-blues Pirow Bekker.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Wie’s hy? DIGTERS EN DIGTERSKAP:
As jy weer skryf Ingrid Jonker.
MA.
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Gedagtenis maaltyd.
Brief Fernel A. Abrahams.
Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand? Of dalk soek jy troos en hulp vir.
Wetenskapmannetjies Verkleiningsvorm: hulle is wetenskaplikes en/of wiskundiges, maar die spreker het ‘n neerhalende of minagtende houding teenoor.
Rondom my Dawie de Jager.
“last grave at dimbaza”
VAT DIT OF LOS DIT
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Wie’s Hy? Adam Small.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Ons wag.
My hand ritsel Cas Vos ( ).
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Bekering.
Gedig: Wie’s hy? Deur: Adam Small.
Vrugte van die Gees.
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
11. Ek glo Jesus kom weer Matteus 25:31-46.
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Rom.1:18-32.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Ek wil Willem Fransman (Jr.)

Biografiese besonderhede van digter Willem Fransman (Jr.)

Willem Fransman Gebore op Worcester – die 4de van 10 kinders Sy ouers was plaaswerkers Op skool in die sewentigerjare, maak hy kennis met politiek Hierna skryf hy Afrikaanse protesliedere en gedigte Hy is tans verbonde aan die Universiteit van Wes-Kaapland

Ek wil – Willem Fransman (junior)   Ek wil’ie fênsie poetry skryf’ie Oekie special expressions gebryk’ie Net skryfe in my Taal Soos o’se mênse ‘it praat! Roep’t wat djy wil, but o’s call’it Streetpoetry en ek se soema: Straatpraat of Township Afrikaans Ek wil skryf van o’se feelings van ose fears van o’se joys van o’se sadness van o’se frustrations van o’se ambitions In o’se Township Afrikaans Ek wil’it skryf vi o’se oue’s vi o’se suste’s en broe’s vi o’se kinnes vi o’se bra’se vi o’se Communities oek vi o’se Non Black vrinne ... Soelat ammal my kan ve’staan en ‘it kan enjoy Soe, as djy nie O’se Taal ve’staan nie, En djy djoy upstairs wil hou oo’ djou grênd Ofrikons: Dan sê o’s poelitely: Vra net die meaning van ‘n wid Soe nie, dan tatta djy an But moet’ie vi’ o’s ko’ djudge ‘ie Cause o’s skryf Afrikaans soes O’s ‘it innie Townships praat

Inleiding tot die gedig Geskryf in Kaaps Spreker verwoord sy strewe om die manier waarop baie bruin en swart mense in Suid-Afrika Afrikaans praat, te bevorder sonder om deur die vooroordeel van wit mense (en ander?) wat Standaardafrikaans praat, gekonfronteer te word. Die strewe word vanuit die staanspoor deur die titel te kenne gegee OPDRAG: Skryf die gedig in Standaardafrikaans oor

Speel ‘n uittreksel van die drama “Krismis van Map Jacobs” voor Speel ‘n uittreksel van die drama “Krismis van Map Jacobs” voor. (RSG Radioteater) Hoe kan die gebruik van Kaapse Afrikaans in dié drama geregverdig word. BESPREEK

VRAE Wat is “Straatpraat” in r. 7? Wie is die sprekers daarvan? Wie spreek die spreker in die gedig aan? Wat wil die spreker vlg. strofe 1 bereik? Wat is die temas waaroor die spreker wil skryf? Waarom word “Taal” (r. 3) met ‘n hoofletter geskryf? ANTWOORDE Die is Kaapse Afrikaans of Township Afrikaans. Dit is hoofsaaklik van die bruin mense en sommige van die swart mense in Suid-Afrika. Al die mense wat nie Township Afrikaans praat nie en daarop neersien. Die spreker wil nie “fênsie” (r.1) poësie skryf nie, maar wil in Township Afrikaans skryf soos wat sy mense dit praat. Hy wil dus die poësie vir alle mense toeganklik maak sonder om taalgebruik en beeldspraak te gebruik wat niemand verstaan nie. Hy wil oor sy mense se gevoelens, vrese, vreugdes, hartseer, frustrasie en ambisies skryf. Dit is ‘n aanduiding van hoeveel respek en agting die spreker vir sy taal het.

VRAE (vervolg ….) Waarna verwys “grênd Ofrikons” in r. 26? Hoe ervaar die spreker ander mense se reaksie op sy Township Afrikaans? Haal twee versreëls aan om jou antwoord te staaf. Wat is die funksie van die dubbelpunt in reël 27? ANTWOORDE (vervolg …) Na Standaardafrikaans en die snobistiese mense wat dink hulle is seter as ander omdat hulle sg. suiwer, formele Afrikaans praat. Die spreker dink dat mense mense dink hulle is beter as die mense wat Township Afrikaans praat: “En djy djou upstairs wil hou” (reël 25) en dat hy en sy mense veroordeel word: “But moet’ie vi’ o’s ko’ djudge’ie’” (r. 30) Na die dubbelpunt volg ‘n verduideliking van die voorafgaande: die skrywer vervolg in die volgende reël met wat hy gaan sê.

Waarvoor beywer die spreker hom? VRAE (vervolg ….) Waarvoor beywer die spreker hom? ANTWOORDE (vervolg …) Die spreker wil dat almal wat hierdie variasie van Afrikaans gebruik, hom moet verstaan en sy taal moet kan geniet; hy wil dus doeltreffend kommunikeer. Hy wil hom ook beywer vir die aanvaarding en verdraagsaamheid van die manier waarop hy en sy mense Township Afrikaans praat en skryf.

Nog ‘n gedig van Willem Fransman Virrie taal, innie taal   Ou pellie, djy dink die taal gat ve’dwyn, extinct raak ampe soes’ie dinosour, soelat ôse kinnes se kinnes se laaitjies ééndag ’n anne taal sil praat! Am I right? Issit soes djy argue? Nei, ou pellie, kô lat ôs ôse kant bring: Maak ’n plackard, staan oppie street corner … en shout Shout virrie govermint. virrie teachers. virrie press. vi allie poets en writers wat net soe wil sit en moan. soema virrie wife’ie offie girlfriend oek, while you’re at it!   En as djy klaa geshout het … loep sit dan op djou gat, pellie, en skryf ’n poem virrie taal, innie taal … Dja, skryf ’it ôse township Afrikaans, asseblief, pellie.