De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

Gedig: Wie’s hy? Deur: Adam Small.

Verwante presentaties

Presentatie over: "Gedig: Wie’s hy? Deur: Adam Small."— Transcript van de presentatie:

1 Gedig: Wie’s hy? Deur: Adam Small

2 Wie’s hy? Die poet, wie’s hy? Djulle het so baie bek oorie poet,
ma wie’s hy? Is hy rêrag soes djulle dink die ou moerie pen ennie ink wat in sy study sit en poems dink? Nai, djulle’s mistaken, nie hy nie ma djúlle is die poets, djulle wat innie straat in loep ennie gladde bek verkoep ma die dinge sien en soema net daa God tien hulle roep!

3 Hierdie gedig is in die vrye vers vorm geskryf (t. s. v
Hierdie gedig is in die vrye vers vorm geskryf (t.s.v.) ten spyte van die punktuasie. Die gedig is in die Kaapse variant van Afrikaans geskryf.

4 Wie’s hy? Die poet, wie’s hy? Djulle het so baie bek oorie poet,
ma wie’s hy? Is hy rêrag soes djulle dink die ou moerie pen ennie ink wat in sy study sit en poems dink? Nai, djulle’s mistaken, nie hy nie ma djúlle is die poets, djulle wat innie straat in loep ennie gladde bek verkoep ma die dinge sien en soema net daa God tien hulle roep!

5 Wié’s – digter plaas die aksent om die leser te laat dink oor wie die digter eintlik is

6 Wie’s hy? Die poet, wie’s hy? Djulle het so baie bek oorie poet,
ma wie’s hy? Is hy rêrag soes djulle dink die ou moerie pen ennie ink wat in sy study sit en poems dink? Nai, djulle’s mistaken, nie hy nie ma djúlle is die poets, djulle wat innie straat in loep ennie gladde bek verkoep ma die dinge sien en soema net daa God tien hulle roep!

7 Retoriese vrae om spanning te skep
Skrywer/digter beantwoord vrae van die eerste strofe, in strofe twee

8 Wie’s hy? Die poet, wie’s hy? Djulle het so baie bek oorie poet,
ma wie’s hy? Is hy rêrag soes djulle dink die ou moerie pen ennie ink wat in sy study sit en poems dink? Nai, djulle’s mistaken, nie hy nie ma djúlle is die poets, djulle wat innie straat in loep ennie gladde bek verkoep ma die dinge sien en soema net daa God tien hulle roep! WITTY

9 Wie’s hy? Die poet, wie’s hy? Djulle het so baie bek oorie poet,
ma wie’s hy? Is hy rêrag soes djulle dink die ou moerie pen ennie ink wat in sy study sit en poems dink? Nai, djulle’s mistaken, nie hy nie ma djúlle is die poets, djulle wat innie straat in loep ennie gladde bek verkoep ma die dinge sien en soema net daa God tien hulle roep!

10 Julle gewone mense wat dinge sien en mense vermaan (warn) om nie die verkeerde dinge te doen nie

Download ppt "Gedig: Wie’s hy? Deur: Adam Small."

Verwante presentaties

Ads door Google