Herstel en Opknap van ‘n baie ou swembad met “Epoxy Coating”

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Advertisements

Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
Onderwerp 3 Goedere en dienste
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Onderwerp 10 Die entrepreneur
FOKUS OP GOD ALGEMENE SINODE DAGWYDING 8 NOVEMBER 2016.
Voltooi die vers....hoe maak mens?
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
“Gaan dan heen”.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
moenie die smiley vergeet nie
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Liefde vir mekaar – Deel 1
STUDIEMETODES Liewe ouers en kinders.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
Direk en Indirekte Rede
VOEGWOORDE (WOORDORDE IN AFRIKAANS) ME. J. VAN ZYL
Op pad na jou destinasie!!
Kwart-voor-sewe-lelie (7)
Wat van die res van jou lewe?
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
Bybel Speletjie Diere van die Bybel.
EENHEID EN GEBROKE VERHOUDINGS
Rondom my Dawie de Jager.
Blind date Moontlike antwoorde:.
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS
‘n Boemelaar se storie van lig
Deon Serfontein Tel: (016) Sel:
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Kwart-voor-sewe-lelie (6)
Ons wag.
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Bybel Speletjies Name van JESUS.
SPRING: OORSIG.
Algemene feite oor sout
NOU Hoe sien jy die toekoms? Wat beinvloed/bepaal jou toekoms?
Vakansiekontrolelys Jy gaan jou motor na voordat jy met vakansie gaan. Maar wat van jou finansies ? Beste Die tyd het weer aangebreek.
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
Vrugte van die Gees.
Druk (Click) om voort te gaan
God het nie witbroodjies nie!
Afhanklikheid van God.
Welkom, Leiers!.
25. Ja, Jeremia, jy kan! Jeremia 1.
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Hartlik welkom in die Erediens!
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
LIEFDESBRIEWE.
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Hartlik welkom in die Erediens!
ACTS ACTION II..
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Herstel en Opknap van ‘n baie ou swembad met “Epoxy Coating”

Twee Krake en ‘n “Flocoat afwerking wat dop Hierdie swembad is maklik 20 jaar oud en is met sandsakke, stene en pleister gebou. Die pleister is met ‘n “Flowcoat “ geverf waarop ‘n laag veselglas doek geplaas is en weer ‘n laag “Flowcoat “geverf is.

Probleem Areas Die inlaat het ‘n 1cm groef reg rondom wat al ‘n paar keer verseel was met die verkeerde materiaal. Dit is goed skoon gemaak en met Cemcrete se “Underwater Patching” herstel Die groef tussen die bad se wand en randsteen asook ander swak plekke in die bad is ook met Cemcrete se “Underwater Patching” herstel.

Al die Bedekking is verwyder Geen behoorlike hegting het plaasgevind nie ons kon die “Flowcoat” in velle afskeur

Voorbereiding

Onder- en Bo-Laag

Na Drie Lang Dae…..Water!!

My DIY Ondervinding Vra dat Pool Solutions jou produk in kleiner hoeveelhede verskaf. Dit maak die proses vir jou baie makliker. Wanneer Pool solutions aanbeveel dat jy 50mm en 100mm breedte rollers gebruik….LUISTER!! Vat jou tyd en maak maar die plekkies wat jou lankal hinder reg, wanneer die produk aangewend is sien jy die ongelyk kolletjies duidelik. DOEN DIE BUITE DIE REEN SEISOEN! Ek moes drie weke wag tussen die eerste en die twede onderlaag. (Nov – Dec) Wanneer Pool Solutions sê die produk begin set na ‘n uur, bedoel hulle dit. In Rustenburg op ‘n sonskyn dag van 31°C het ek na 50 min met ‘n soliede blok gesit. Dis glad nie ‘n moeilike storie nie, volg die instruksies en jy is sukses gewaarborg! André Krause Rustenburg 083 455 2792 akrause@gwisa.com