De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

De presentatie wordt gedownload. Even geduld aub

SPRING: OORSIG.

Verwante presentaties


Presentatie over: "SPRING: OORSIG."— Transcript van de presentatie:

1 SPRING: OORSIG

2 RUIMTE RUIMTE: Die plekke waar karakters leef , werk en beweeg het ‘n invloed op hulle. Die skool is belangrik in Spring: dis waar die video’s gemaak word, die rockkonsert plaasvind en waar Brandon selfdood probeer pleeg.

3 TYD TYD: Die gebeure in die storie speel binne ‘n bepaalde tyd en era af. Die verhaal speel chronologies af.

4 VERTELLER VERTELLER: Die persoon wat die storie vertel.
Drie soorte vertellers: Derdepersoonverteller (staan buite die verhaal en weet alles van die karakters) Die verteller in Spring. Eerstepersoonverteller (ek-verteller, is een van die karakters in die verhaal)

5 KARAKTERS RONDE KARAKTER PLAT KARAKTER Ware mense Nie volledige mense Groei, ontwikkel Ontwikkel min SHAULIN MARCO BRANDON SHARON JODY?

6 KARAKTERS PROTAGONIS ANTAGONIS Hoofkarakter Karakter wat Probeer iets bereik wat hoofkarakter teenstaan SHAULIN MARCO

7 KARAKTERS STEREOTIPES Karakters wat oorvereenvoudig word, bv. BRANDON en MARCO Die tipiese idioot Die tipiese slegte ou

8 INTRIGE (PLOT) Klimaks Opbou van Ontknoping Spanning Slot Bekendstelling Intrige: Die reeks gebeure waarruit die verhaal opgebou is. Daar is ‘n begin en ‘n einde met spanning en progressie tussenin.

9 TEMAS TEMAS: Hoofgedagte(s) waarom die verhaal plaasvind.
In Spring is dit Tienerliefde, Selfdood, Vriendskap, Musiek, die misbruik van tegnologie

10 BOODSKAP BOODSKAP in SPRING:
Wees jouself en nie iemand wat ander mense wil hê jy moet wees nie. Selfmoord is nie die antwoord nie. Ware vriende ondersteun mekaar en gebruik mekaar nie.


Download ppt "SPRING: OORSIG."

Verwante presentaties


Ads door Google