Die pad van Geestelike groei
1 Korintiërs 3:6–7 Ek het geplant, Apollos het natgegooi, maar dit is God wat laat groei het. Dit gaan dus nie om die een wat plant of die een wat natgooi nie, maar om God wat laat groei.
George Barna 10 Stopplekke op die reis van transformasie Onbewus van sonde Bewus van sonde maar onverskillig teenoor sonde Bekommerd oor die effek van sonde Spreek sonde aan deur Jesus Christus aan te neem. Dis nou nie meer my probleem maar God sin
Verhoogde geestelike aktiwiteit “Holy discontent” – Daar moet meer wees. Waar is dit wat God beloof vir Sy kinders. Gebrokenheid - Erken en hê berou oor eie sonde “Surrender and submission” - Gewillige oorgee en onderwerping aan God se vormende hand Diep liefde vir God Diep liefde vir mense