Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
Advertisements

“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Kersliedere Jesus is die Ewige Lig!.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Omdat.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Hoop in onverwagte plekke
“Gaan dan heen”.
MISSIONALE TRANSFORMASIE
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Liefde vir mekaar – Deel 1
Luister ... God se hart klop aan ons harte!
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Woorde en Musiek: Carli Lessing
MA.
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Lewende Weg Gemeente Jesus se brief aan.
Brief Fernel A. Abrahams.
Hierdie Lewe.
Rondom my Dawie de Jager.
Algemene Sinode Dagwyding
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om tot RUS te kom Jesaja 30:8-18.
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
Jesus, Rots Jesus, Rots, my hoop vir ewig, Veilig kan ek op U bou
God se vreemde opdragte
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
God het nie witbroodjies nie!
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Afhanklikheid van God.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Welkom, Leiers!.
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
♫ Speakers Die Wet van die Here.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Filp. 2:
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Om GOD LIEF te hê. Om GOD LIEF te hê DIE GROOTSTE GEBOD Matt 22:37 37 En Jesus antwoord hom: Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met.
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Hartlik welkom in die Erediens!
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Assosiasie speletjie Aan watter liedjie wat ons sing, laat die volgende prentjies jou dink?
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Transcript van de presentatie:

Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus Ek wil my stem voor U verloor Maak my 'n kind wat steeds bly leer Gee my 'n oor vir U hartklop aan my deur

Refrein U praat, U praat U werk in woord en daad U bou U koninkryk en ons leef luisterryk Halle, Halle, Halleluja

2. Ek wil jou hoor as jy jou storie woorde maak Jy reisgenoot op God se spoor Ek wil jou liefhê en vertrou Ek gee my oor vir die woord van God in jou

Refrein God praat, God praat God werk in woord en daad Hy bou Sy koninkryk en ons leef luisterryk Halle, Halle, Halleluja

3.Ek wil hul hoor wat op my buitekring bly staan Waar vreemde stemme hul bekoor Gee my O Here openheid Gee my 'n oor vir die soekstem van ons tyd

Refrein God praat, God praat God werk in woord en daad God bou Sy koninkryk en ons leef luisterryk Halle, Halle, Halleluja