Digitale kameras.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Advertisements

KONTAK Theo de Jager bl. 51.
Onderwerp 10 Die entrepreneur
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
“Gaan dan heen”.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Selfportret Herman Lintvelt.
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
Kopiereg.
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Die geskiedenis van geld
Hardeware.
Rekenaar Virusse.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
STUDIEMETODES Liewe ouers en kinders.
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Boggomsbaai-blues Pirow Bekker.
Verrassings ! Die meeste van ons hou van verrassings
Wat van die res van jou lewe?
UITDAGINGS EN OPLOSSINGS
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
Brief Fernel A. Abrahams.
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Webregistrasie.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Ons Wonderlike Skepper
Ons wag.
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
DIE TOEKOMS!!! “Ons behoort tyd te spandeer om ons toekoms te beplan, want ons gaan die res van ons lewe daarin deurbring”
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Vrugte van die Gees.
PekanneutProduksie Inligting verskaf deur.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Druk (Click) om voort te gaan
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
“gevangene van die wet”
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Iets is weg – wat? Ek wil by die plek kom.
Hand. 20:29 “Ek weet dat daar ná my vertrek wrede wolwe onder julle sal indring, en hulle sal die kudde nie ontsien nie.”
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Digitale kameras

optiese zoom? Hoe hoër – van hoe verder weg kan jy in-”zoom” en steeds beeld van goeie kwaliteit

Digitale zoom? Kamera sny agtergrond weg en vergroot beeld digitaal – kwaliteit nie baie goed

resolusie Pixel staan vir “picture element”. Dit is die kleinste deeltjie van die digitale kamera se sensor. "mega" beteken miljoen. Megapixel beteken dus die foto bestaan uit ‘n miljoen pixels. Die grootte van die kamera se sensor wat die beeld vaslê word uitgedruk in megapixels. Hoe meer megapixels, hoe meer inligting kan die sensor vaslê en hoe beter kan die beeld wees.

Druk van fotos: megaPixels Die hoeveelheid horisontale pixels x die hoeveelheid vertikale pixels gee ‘n aanduiding van die grootte wat gedruk kan word. Bv: 2,160 horisontale pixels x 1,440 vertikale pixels = 3,110,400 pixels of 3.1 megapixels. Maksimum Druk grootte Vaslê Resolusie 15 x 20 cm 1 megapixel 820 x 25 cm 2 megapixels 28 x 36 cm 3 megapixels 50 x 75 cm 4 megapixels

digitale terminologie Pixel—(PICture ELement) Kleinste deel van ‘n digitale beeld. Kolletjies wat die beeld vorm. Megapixel— Een miljoen pixels. Hoe hoër die resolusie hoe meer pixels in ‘n beeld en hoe beter die beeld se kwaliteit. Resolusie—Die hoeveelheid pixels in ‘n beeld. Hoe hoër, hoe beter is die beeld se kwaliteit. DPI—Dots Per Inch. Hoeveelheid kolletjies wat ‘n drukker of skerm kan vertoon per duim. Meeste laserdrukkers en aftasters 300 dpi, meeste monitors 72 dpi. Foto kwaliteit inkspuitdrukkers van 1200 tot 2400 dpi. PPI—Pixels Per Inch. Die hoeveelheid pixels per duim word gebruik om beeld resolusie te beskryf. Hoe hoër die ppi hoe meer detail in die beeld en hoe hoër die beeld se kwaliteit. Monitors vereis 72 ppi, en inkspuit drukkers 150 ppi om ‘n foto realistiese beeld te toon. JPEG—’n Gestandardiseerde formaat wat gebruik word deur digitale kameras om fotos te stoor. Staan vir Joint Photographic Experts Group. Memory card— ‘n Stoortoestel wat gebruik word in digitale kameras en selfone om data, gewoonlik fotos en videos te stoor. Beskikbaar in groottes tot 64Gb.

Shooting Modes (Afneem metodes)

Automatic Mode Kamera kies self die beste metode vir die omstandighede.

Portrait Mode Groot aperture wat help om die agtergrond uit fokus te brind en die onderwerp in fokus. Werk beste as jy ’n enkele voorwerp (persoon) afneem, so neem van naby af. Voordele: fokus op voorwerp, blur agtergrond.

Macro Mode Vir foto’s van naby, bv. Blomme, insekte of klein objekte. Neem af van nie vêrder as 30 cm nie.

Landscape Mode Klein aperture (large number) om seker te maak dat die hele foto in fokus sal wees Soms ’n stadigera shutter spoed om op te maak vir die klein aperture. Voordele: Gedetailleerde natuurfoto’s van objekte soos berge of horisonne.

Sports Mode (kids and pets) Ook genoem ‘ACTION mode’. Ideaal vir foto’s van bewegende voorwerpe of mense. Poog om die aksie te vries deur die shutter spoed vinniger te maak. Voordele: Aksie foto’s sonder die blur. Hoe werk dit? Vinnige shutter spoed om aksie te stop. Het baie lig nodig – beter in daglig.

Night Mode Word gebruik om foto’s te neem as daar min lig is. A longer shutter speed help om details op die agtergrond vas te vang maar die flash verhelder ook die voorgrond en die onderwerp. Voordele: Gee ‘’n duidelike gefokuste foto van mense en ook agtergrond liggies in die nag. Hoe werk dit? Gebruik flash om voorwerp helder te verlig en ook long exposure om agtergrond detail te gee.

Movie Mode Kan video en klank afneem. Kwaliteit nie so goed soos ’n videokamera. Hou ingedagte dat video’s meer spasie opneem as gewone foto’s.

Panoramic/Stitch Mode Om foto’s te neem wat later aanmekaar gelas gaan word – panorama. Voordele: Neem foto’s wat wyer is as wat in een foto kan pas. Hoe werk dit? Las tot 5 foto’s wat na mekaar geneem is aanmekaar vas, sonder dat die las sigbaar is.

Beach Mode Foto’s in helder lig en agtergronde Voordele: Bring die goue kleur van die strand en die blou en groen van die see uit. Hoe werk dit? : Selectively increases saturation to preserve the warm tones of beach scenes

Snow mode Help met moeilike helder lig soos gereflekteer deur sneeu Voordele: Hou sneeuwit en helder. Hoe werk dit? Stel die kamera se white balance en kontras om realiteit en detail te behou.

Indoor Mode Stel die shutter spoed en die white balance, sonder flash, kan foto stabiliseerder ook aanskakel Voordele: Goed vir foto’s met min lig waar jy nie ’n flash wil gebruik nie.

Geheuekaart Word veral gebruik in selfone en digitale kameras Kan gelees en geskryf word

6 Wenke vir fotograwe t.o.v. geheuekaarte Wenk # 1: Moenie luister na al die fotograwe wat sê dat handelsmerk nie saak maak nie, of dat Sandisk en Lexar is albei dieselfde. Dit is eenvoudig verkeerd. Die waarheid is dat daar is baie van die baie verskille tussen die twee is. Wenk # 2: Moet nooit al die foto‘s op jou kaart uitvee nie. Formateer die kaart. DSLRs bied beide 'n "Vee alle beelde" opsie en 'n "formaat card" opsie. Formatering van die kaart sal weer die gids struktuur organiseer en vodatabasis foute voorkom. Wenk # 3: Moet nooit die fotos deur die rekenaar uitvee nie. Dit sal jou databasis benadeel en kan lei tot probleme. Wenk # 4: Behandel die geheue kaart soos 'n baba – hulle beskadig maklik. Wenk # 5: Volgens Lexar, verkort hoë-kapasiteit geheue kaarte jou battery lewe. Die vermindering in die battery gebruik is gering, maar ek dink dit is nuttige inligting. Wenk # 6: Beide Lexar en Sandisk professionele vlak kaarte kom met 'n gratis program wat jou kan help om foto’s op jou kaart te “herwin” as jy dit per ongeluk uitgevee het. As jy iets per ongeluk uitgevee het, HOU OP FOTO’S NEEM, neem die kaart huis toe, en volg die program instruksies.

Verwysings http://www.digital-photography-school.com/digital- camera-modes#ixzz1lIs5tUxf http://www.hp.com/canada/portal/hho/digital_photograp hy/take_better_photos/tips/modes.html http://news.cnet.com/8301-17938_105-10446696-1.html