Die sagte sprong Sheila Cussons Vooraf

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
Advertisements

My siel, Pa Marie van Rensburg
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Drie Bome Daar het eenmaal drie bome in `n woud gegroei.
Omdat.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Selfportret Herman Lintvelt.
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
Liefde vir mekaar – Deel 1
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Wie’s hy? DIGTERS EN DIGTERSKAP:
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Brief Fernel A. Abrahams.
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Rondom my Dawie de Jager.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Preek Jesaja 53:6.
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
Ons wag.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
Vrugte van die Gees.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
Afhanklikheid van God.
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
Hartlik welkom in die Erediens!
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Rom.1:18-32.
ACTS ACTION II..
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Die sagte sprong Sheila Cussons Vooraf Sê aan die leerders hulle moet nou binne 30 min ‘n opstel skryf. Die onderwerp is : As ek net vroeër geweet het … Druk hulle en sê hul vinniger maak. Spreek voor die tyd af met ‘n leerder dat u “sy opstel” gaan neem en voorlees.(sien volgende skyfie) Sê dit is nie goed nie. Hy moet so ‘n draai loop om inspirasie te kry. Spreek voor die tyd af waar hy die tweede opstel kry. (Skyfie 2) Wanneer die leerder inloop, laat val ‘n laken oor hom. Van onder die laken roep hy/sy weet wat hy nou gaan skryf. Laat hom toe om so ‘n rukkie te sit en dan lees hy “sy opstel “ voor.(skyfie 2) Gesels so ‘n bietjie oor inspirasie – verwys na ligte val van laken;sagte aanraking, maar presies geweet wat hy wil skryf. Sheila Cussons

Die sagte sprong Sheila Cussons Vooraf Trek hierdie aanvanklike nie-weet-nie en latere weet deur na God se wil in elkeen se lewe. Laat leerders gesels oor God se daarwees in jou lewe sonder dat jy werklik daaraan dink - Die sagte val van die laken.(Daaglikse op- staan, beweeg ens.) Laat leerders vertel oor daadwerklike ingryping van God in lewens. Sheila Cussons

Sheila Cussons (1914-2004) Terwyl sy in 1974 alleen by hul vakansiehuis op die Costa Brava was om te gaan skilder, het ’n gasstoof in die kombuis ontplof. Sy het ernstige brandwonde opgedoen. Eers drie dae later het haar seun haar daar gekry. Sy was lank in ’n koma. Toe sy bykom, moes sy hoor dat vingers van albei haar hande, asook haar een been geamputeer is, terwyl haar gesig vir altyd die letsels van die brand sou dra. Haar vrees was dadelik: ”Sal ek weer kan skryf en skilder? Ek is ’n skeppende mens en ek het my hande nodig.” Sy word beskou as die belangrikste religieuse digter in Afrikaans. © Vlymskerp 2017

Die mistiek, die muse… Om te dig is vir Sheila Cussons ’n goddelike opdrag. Haar worsteling om helderheid te kry oor die wese van God is die sentrale dryfkrag in haar digterskap. Selfs iets wat eenvoudig, nietig of niksbeduidend lyk, (’n koekie seep, ’n tandeborsel, trane, ys in ’n glas of ’n kakkerlak) kan aanleiding gee tot daardie “sagte sprong”, tot God se “vasvat”, dit wil sê tot ’n religieuse ervaring. © Vlymskerp 2017

Die sagte sprong Alliterasie –beklem toon sagtheid. Metafoor. God se aanraking/teenwoordigheid= ‘n sagte sprong. Die aanraking is sag (sagte), maar tog vol krag en beweeglikheid (sprong) Reël 1- 6 Intellektuele belewing – aanraking van die verstand - weet van God se teenwoordig- heid - weet God dring hom nie op aan die mens nie. - hierdie wete is van korte duur, maar tog ‘n sterk wete. - hierdie wete van sy teenwoor- digheid laat jou verwonderd. - hierdie wete word nog lank ont- hou. Reël 7- 11 Geestelike en emosionele belewing – iets wat die bewussyn tot in die lewe tref - maak ‘n sprong vanaf intellek tot geestelike & emosionele. - die gevolg van hierdie ervaring is positief. (vreugde) - praat direk met God - besef God se ingryping is soms kragdadig. - word dan intens bewus van Sy Goddelikheid Tema: As ‘n mens na aan God leef, vervul dit die mens met ‘n intense belewenis van die Hoër mag en die vreugde wat sodanige besef bring.

Die aanraking is onverwags − skielik Die aanraking is onverwags − skielik. En dit is daar vir ’n oomblik, dis lig. Verduideliking van belewing volg. Dit kom wanneer dit nie verwag word nie: ’n aanraking van die verstand lig soos ’n veer, vlugtig maar presies en jy dink as sy ligtheid so is, so potent dat die aandag nog lank daarna die indruk behou, hoe moet sy vasvat wees? Gedagte/idee/ besef/insig – belewing met die verstand vergelyking net vir ’n oomblik Dit is presies en duidelik en noukeurig en ook baie sterk. So sterk dat jy dit lank daarna nog presies kan onthou. Sagte aanraking sterk, kragtig invloed Die indruk van die ligte aanraking bly behoue – dit draal in jou. Iets wat jou verstand vasvat sodat jy aan niks anders kan dink nie, sodat jy net daarop konsentreer.

Belewing van God se teenwoordigheid Alles wat vooraf gebeur Skeiding Al is dit net vir ’n oomblik daar, is die indruk wat dit laat blywend. Dit transformeer jou; tref jou bewussyn tot in die lewe. Nou verdiep die indruk : Dit kom wanneer dit nie verwag word nie: iets wat die bewussyn tot in die lewe tref, iets soos ’n sagte sprong – vreugde, verbasing, vreugde, herkenning: hoe moet u vasvat wees? “consciousness” sprong: letterlik in die lug spring OF om te spring van een gedagte of i- dee na ’n volgende Progressie metafoor verwondering sterk, kragtig Reaksie op die vasvat Alliterasie & herhaling versterk die vreugde.Ervaar dit intens Spreker is hier in direkte gesprek met God. Baie meer persoonlik. Leestekens vertraag leestempo. Beklemtoon so emosies wat sy er vaar. As iets só lig, só potent, só lewensvernuwend is, soveel ekstatiese ervaring losmaak, jou só naby aan God bring, hoe gaan die uiteindelik omhelsing nie wees nie?! Progressie : sy - U