Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Jeanne Goosen die dag op nuweland.
Advertisements

Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
TEGNOLOGIE EN HULPMIDDELS
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Dowe Kultuur.
Onderwerp 10 Die entrepreneur
Sprokie vir ‘n stadskind
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
FOKUS OP GOD ALGEMENE SINODE DAGWYDING 8 NOVEMBER 2016.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
POËTIESE BEGRIPPE RYM ENJAMBEMENT POLISINDETON BEELDSPRAAK HALFRYM
Begin deur vir leerders te vertel dat hierdie die inhoud van twee verskillende gesinne se asblikke is. Vra vrae oor die verskillende gesinne. BV: In watter.
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
“Gaan dan heen”.
OPSTELVRAAG EKSAMEN VOORBEELD
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Die wêreld het so klein geword
Kopiereg.
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
2010 Maart Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Leesbegrip.
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
MA.
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Rondom my Dawie de Jager.
Beskerm jou grootste bate…
Talle Tonge Mathews Phosa.
Webregistrasie.
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Ons Wonderlike Skepper
Ons wag.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
EKSAMENRIGLYNE.
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
Vrugte van die Gees.
Sondag, 17 Februarie 2019 Welkom in die Erediens.
Welkom by die Kategese 6 Mei 2018.
Welkom, Leiers!.
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
Hand. 20:29 “Ek weet dat daar ná my vertrek wrede wolwe onder julle sal indring, en hulle sal die kudde nie ontsien nie.”
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
20. Dan moet jy maar voel 2 Konings 17.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
Hartlik welkom in die Erediens!
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk! SPOTPRENTE Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!

SPOTPRENTE Die doel van ‘n spotprent is hoofsaaklik om humor te verskaf. Daar is verskillende tipes spotprente (cartoons).

Net een prent - ‘n grappie “Ek hou daarvan dat jou CV so kort en bondig is.”

Strokiesprent Hier kry ons ‘n reeks prente.

Die spotprent wat ons in die koerante kry, het dikwels ‘n ernstige toon. Ons kry hier visuele metafore en ironie om ‘n sosiale of politieke situasie in ‘n satire te verander.

ONTLEED ‘n SPOTPRENT Wanneer jy ‘n spotprent ontleed, kyk na die volgende:: KONTEKS: Waar en wanneer is die spotprent geplaas? Wat is die sosiale konteks van die spotprent? KARAKTERS: Watter aksies en emosies word deur liggaamshouding oorgedra? Watter emosies dra die gesigsuitdrukkings oor? Wat suggereer die liggaamshouding oor die verhouding(s) tussen die karakters? AKSIE: Wat gebeur in die spotprent? Hoe word die aksie uitgebeeld? TAAL: Watter woorde word gebruik? Hoe is punktuasie gebruik om emosie te suggereer? STEREOTIPERING/SIMBOLE: Het die spotprenttekenaar van stereotipering gebruik gemaak? Het die kunstenaar enige simbole gebruik om iets anders voor te stel?

Hoe weet ons die hond is aggressief? Hoe weet ons die professor het groot geskrik?

Hoe voel die hoofman in raampie 1? Hoe word dit aangedui? Hoe dui die kunstenaar die hoofman se pyn in raampie 2 en 3 uit?

Wat sê die vraagteken in raampie 1 vir ons oor wat aan die gang is? Waarom is die vraagteken rooi ingekleur? Waarom het die skoonmaker so baie arms in raampie 2?

Wat gee ons die idee dat Tintin fluister in raampie 1? Wat beteken die simbole/letters/getalle in raampie 2 se dinkborrel? Wat gebeur in raampie 3 en hoe word dit aangedui?

Hoe weet ons Tintin hardloop in raampie 2? Wat skep die indruk dat Tintin skielik gestop het in raampie 3?

Hoe word klank en beweging in hierdie spotprent aangedui?

Wat vertel Tintin en die professor se gesigte vir ons?

Hoe weet ons hier speel musiek in die prent?

Wat dui die bewegingslyne in raampie 1 aan oor die man se aksies? Wat wys vir ons die man in raampie 2 val vinnig en hard agteroor ?

KARIKATURE Dis sketse van bekende figure en dit wys oordrewe eienskappe sodat hulle maklik uitgeken kan word en/of gespot word. Karikature kan komplimente inhou of beledig. Dit kan ‘n politieke doel dien of bloot vir vermaak wees.