OOMBLIKKE VAN BENOUDHEID

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
Les 2 vir 14 Oktober 2017 DIE STRYD.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Daar het iets in ons land verkeerd gegaan Daar het iets in ons land verkeerd gegaan. Die mees basiese waarde van respek vir mekaar is grootliks vernietig.
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
Toewyding.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE SLEUTEL TOT EENHEID
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
MISSIONALE TRANSFORMASIE
Liefde vir mekaar – Deel 1
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
Hartlik welkom in die Erediens!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
OORSAKE VAN ONENIGHEID
DIE OORTUIGENDSTE BEWYS
EENHEID EN GEBROKE VERHOUDINGS
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Joh. 14: :
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
KERKORDE EN EENHEID Les 12 vir 22 Desember 2018.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
2 > 1 Twee is beter as een.
Vrugte van die Gees.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Les 1 vir 6 April 2019 DIE RITME VAN LEWE.
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
GEESTELIKE DINGE.
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
WYSE WOORDE AAN DIE GESIN
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
Rom.1:18-32.
Hartlik welkom in die Erediens!
ACTS ACTION II..
VERSOENING NET VOOR DIE VOLEINDING
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Les 9 vir 1 Junie 2019 TYE VAN VERLIES.
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
LEEF DIE ADVENT HOOP Les 11 vir 14 September 2019.
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Transcript van de presentatie:

OOMBLIKKE VAN BENOUDHEID Les 10 vir 8 Junie 2019 OOMBLIKKE VAN BENOUDHEID

Sewe stukke raad om konflikte te vermy. Planne vir konflikoplossing: Die Bybel is 'n betroubare handleiding. Dit bied waardevolle raad oor hoe om interpersoonlike konflikte op te los. Hierdie konflikte veroorsaak soms probleme by die huis. Hierdie week bestudeer ons verskeie Bybelgedeeltes wat kan help om konflikte tussen familielede te voorkom en op te los. Sewe stukke raad om konflikte te vermy. Planne vir konflikoplossing: Beheer die woede. Ware liefde. Die belangrikheid van vergifnis.

Om ander se foute te kritiseer, veroorsaak meer problem as oplossings. “Geveinsde, haal eers die balk uit jou oog uit, en dan sal jy goed sien om die splinter uit die oog van jou broeder uit te haal.” (Mattheus 7:5) Voordat ons ander mense se onvolmaakthede probeer oplos, moet ons verstaan dat ons eie onvolmaakthede groter is, en dit moet eers uitgewys word. Om ander se foute te kritiseer, veroorsaak meer problem as oplossings. “Die verstand van ‘n mens maak hom lankmoedig, en dit is vir hom ‘n eer om die oortreding te vergewe.” (Spreuke 19:11) As jy aanstoot neem, vra jouself af: Is dit nodig om daaroor te baklei? Besin oor wat gebeur, deel jou gevoelens op ‘n positiewe wyse en stel 'n moontlike oplossing voor wat vir alle partye die beste sal wees.

Vele paartjies het al kwessies baklei wat vandag onnodig was. “Die begin van ‘n onenigheid is soos water wat jy laat deurbreek; daarom, laat die twis vaar voordat dit losbreek.” (Spreuke 17:14) Voordat jy begin baklei, dink oor die moontlike gevolge daarvan vir die volgende twee tot drie dae. Asook die langtermyn gevolge vir 'n jaar of twee? Vele paartjies het al kwessies baklei wat vandag onnodig was. “Laat ons dan najaag wat tot vrede en onderlinge stigting dien.” (Romeine 14:19) Ons kan konflik voorkom deur twee eenvoudige wenke te volg: Doen alles wat vrede en harmonie tot jou huis bring. Soek die wyse om jou maat se persoonlike groei aan te moedig.

Bid vir gesamentlike groei in heiligheid. “Maar wees vriendelik en vol ontferming teenoor mekaar; vergeef mekaar soos God ook in Christus julle vergewe het.” (Efesiërs 4:32) Ons moet leer om te vergewe soos Christus ons vergewe het, veral as jy dink jou maat nie jou vergifnis verdien nie. “want almal het gesondig en dit ontbreek hulle aan die heerlikheid van God.” (Romeine 3:23) Aanvaar dat jou gade ‘n sondaar is en nie perfek nie. Aanvaar hulle soos Christus jou aanvaar het. Bid vir gesamentlike groei in heiligheid. “Julle moet nie elkeen na sy eie belange omsien nie, maar elkeen ook na die ander s’n.” (Filippense 2:4) Werk nie net vir jouself en eie gewin nie; stel jou maat se welsyn eerste. Wat ookal vir hulle goed is, sal vir ons ook goed wees.

BEHEER DIE WOEDE. Wanneer word woede 'n sonde? “‘Word toornig en moenie sondig nie;’ laat die son nie ondergaan oor julle toorn nie; en gee aan die duiwel geen plek nie.” (Efesiërs 4:26-27) Wanneer word woede 'n sonde? Die onregverdige woede wat uit egoïsme voortspruit, is sonde teenoor diegene wie ons aanspreek. As eerlike woede gehandhaaf word, dra ons ook uiteindelik ‘n wrok, dit is ook sonde. Paulus moedig ons aan om nie die woede vashou plek te geen nie, maar om die problem aan te spreek voor die dag eindig. Soms het ’n mens rede om kwaad te wees. Tog is dit nie ’n verskoning om so te bly nie. Bid vir diegene wat jou seermaak; vergewe hulle, en wees hulle tot seën.

WARE LIEFDE “Manne, julle moet jul vroue liefhê en nie teen hulle verbitter word nie.” (Kolossense 3:19) Sommige mense het ‘n verdraaide konsep van liefde. Hulle dink dat hoe meer hulle hul maat liefhet, hoe meer moet hulle hul eie wil afdwing sodat hulle gades gelukkig is. Selfs deur geweld of mishandeling. Ware liefde is nie afstootlik of gewelddadig nie. Dit boots God se liefde na. Dit is nie liggeraak nie. Hou nie boek van die kwaad nie. Dit verbly hom nie oor onreg nie. Dit bedek alles (1 Korinthiërs 13;1 Johannes 4:7-8). Wanneer ware liefde heers, is wedersydse diens die norm. Beide partye voel beskermd en veilig.

DIE BELANGRIKHEID VAN VERGIFNIS “Jaag die vrede na met almal, en die heiligmaking waarsonder niemand die Here sal sien nie.” (Hebreërs 12:14) Die apostel Paulus moedig ons aan om sover moontlik met alle mense in vrede te leef (Romeine 12:18). Hoe het dit betrekking op vergifnis? As ons die oorsaak van die probleem is moet ons skuld erken en opreg vra vir vergifnis. As iemand ons beledig moet ons hulle vergewe, selfs as hulle nie verskoning vra nie. Omdat God ons vergewe het, moet ons ander ook vergewe (Mattheus 18:21-35)? Ons doel moet altyd wees om gebroke verhoudings te herstel en sodoende vrede te bring.

E.G.W. (Counsels for the Church, cp. 21, p. 131) “As die wil van God vervul word, sal die man en vrou mekaar respekteer en liefde en vertroue kweek. Enigiets wat die vrede en eenheid van die familie sou skaad, moet sterk onderdruk word, en vriendelikheid en liefde moet gekoester word. Hy wat die Gees van sagmoedigheid, verdraagsaamheid en liefde openbaar, sal vind dat dieselfde Gees op hom weerspieël sal word. Waar die Gees van God heers, sal daar geen sprake wees van onvanpaste in die huweliksverhouding nie. As Christus inderdaad gevorm word binne, die hoop van glorie, sal daar eenheid en liefde in die huis wees. Christus wat in die hart van die vrou bly, sal in ooreenstemming wees met Christus wat in die hart van die man bly. Hulle sal saamwerk vir die wonings wat Christus gaan voorberei het vir diegene wat Hom liefhet.” E.G.W. (Counsels for the Church, cp. 21, p. 131)