Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
Advertisements

KOERANTBERIG TITEL – Dui die titel duidelik aan.
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
. PUNT Word aan einde van sin gebruik Na afkortings
Voorbereide Toespraak
Begin deur vir leerders te vertel dat hierdie die inhoud van twee verskillende gesinne se asblikke is. Vra vrae oor die verskillende gesinne. BV: In watter.
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
WKOD (KURRIKULUMADVISEURS: AFRIKAANS)
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
2010 Mei Maak ‘n spesiale kaartjie vir Moedersdag.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
2010 Maart Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag Sondag
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
Direk en Indirekte Rede
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
DIREKTE & INDIREKTE REDE
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Leesbegrip.
Boggomsbaai-blues Pirow Bekker.
Amptelike Tale Huistaal Eerste Addisionele Taal Tweede Addisionele Taal Opsomming.
Kurrikulum Werkswinkel: Kwartaal 1 / 2013
Internasionale Moedertaal dag!
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
Brief Fernel A. Abrahams.
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS
Beskerm jou grootste bate…
Drie vrae: Wie is ons? Wat moet ons doen? Hoe gaan ons dit doen?
2010 Januarie 2010 Maandag Dinsdag Woensdag Donderdag Vrydag Saterdag
Webregistrasie.
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Bybel Speletjies Name van JESUS.
EKSAMENRIGLYNE.
Vakansiekontrolelys Jy gaan jou motor na voordat jy met vakansie gaan. Maar wat van jou finansies ? Beste Die tyd het weer aangebreek.
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
Welkom, Leiers!.
11. Ek glo Jesus kom weer Matteus 25:31-46.
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
Hartlik welkom in die Erediens!
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
SKOOLVERLATER LEWENSAFRIGTING PROGRAM Graad 11 & 12 Leerlinge
Stasie 1.
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Selfdegeslagverhoudings
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Die enkelvoudige sin S v1 T O M P v2 Google form
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
TYE VERLEDE TYD TEENWOORDIGE TYD TOEKOMENDE TYD het sal
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde
Transcript van de presentatie:

Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12 DIE VERHALENDE OPSTEL Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12

Stappe van die skryfproses Pre-skryf aktiwiteite Beplanning FAIL Inhoud hersiening deur klasmaat SAIL Redigering Finaal

Pre-skryf aktiwiteite

Jy het 5 minute. Volg die instruksies: Skryf enige persoon (man of vrou) se naam neer. Skryf nou enige plek neer. Skryf nou enige tyd/datum neer. Skryf nou ‘n rede hoekom die persoon (1) by (2) is op hierdie spesifieke (3). Skryf ‘n kort storie oor die inligting wat jy in 1-4 neer geskryf het.

Lees gou weer jou storie, vul die volgende tabel in: Wat het gebeur? Hoekom het dit gebeur? Wat het toe gebeur?

Beplanning

INLEIDING SLOT LIGGAAM BEGIN MIDDEL EINDE

FAIL

Wat het gebeur?

Hoekom het dit gebeur?

Wat het toe gebeur?

Inhoud hersiening van klasmaat

Instruksies: Ruil met ‘n klasmaat. Lees mekaar se opstelle. Dit gaan nie oor taal- en spelfoute nie. Jy lees om die storie te verstaan. Skryf enige kommentaar, vrae of notas met ‘n groen pen/potlood/kokiepen by die FAIL-weergawe neer. Onthou om jou naam en die datum neer te skryf as jy klaar is.

SAIL

Volg die stappe: Lees deur jou klasmaat se kommentaar. Maak die nodige veranderinge aan jou storielyn. Skryf ‘n tweede weergawe.

Redigering

Voltooi die volgende twee stappe: SELF-REDIGERING KLASMAAT-REDIGERING

Finaal

Tik nou jou finaal in docs: Tel jou woorde, maak seker dit is nie te kort of te lank nie. Werk aan jou uitleg, voeg die nodige visuele elemente by (sou jy dit wou gebruik). Plaas al jou vorige stappe van die skryfproses bewyse in ‘n koevert en handig dit by jou onderwyser in. Share die dokument met jou onderwyser.