Die Heiliges Word Oorwin

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

Besluit watter liedere julle wil sing.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Voltooi die vers....hoe maak mens?
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Beeld van God.
Druk (Click) om voort te gaan
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
EENHEID IN AANBIDDING Les 11 vir 15 Desember 2018.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Preek Jesaja 53:6.
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Hartlik welkom in die Erediens!
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Ek Glo en Bely XIX - XXI Dr. Thinus du Plessis.
Bekering.
God se vreemde opdragte
2 > 1 Twee is beter as een.
Vrugte van die Gees.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
WAARDIG IS DIE LAM Les 4 vir 26 Januarie 2019.
DIE SEWE SEËLS Les 5 vir 2 Februarie 2019.
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Les 10 vir 9 Maart 2019 GOD SE EWIGE EVANGELIE.
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Geloofsbelydenis ahv Jesaja 53
SATAN EN SY BONDGENOTE Les 9 vir 2 Maart 2019.
BABILON SE OORDEEL Les 12 vir 23 Maart 2019.
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
\.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
Die groot rooftog…net nie my huis nie!
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Rom.1:18-32.
Daar is so baie wat ek met julle
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
‘N PROFETIESE BOODSKAP
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Die Heiliges Word Oorwin Daar kom binnekort 'n tyd wat hulle God se ware kinders gaan vervolg. Groot groepe mense wat sê dat hulle Sy kinders is sal onder die vervolgers wees. Hierdie mense is so mislei, dat hulle dit nie eers sal besef nie.Hulle sal dink hulle is besig om saam te werk vir "vrede".

1Thes.5:3 Want wanneer hulle sê: Vrede en veiligheid - dan oorval 'n skielike verderf hulle soos die barensnood 'n swanger vrou, en hulle sal sekerlik nie ontvlug nie.

Ek het gesien dat hierdie horing oorlog voer met die Dan.7:21 Ek het gesien dat hierdie horing oorlog voer met die heiliges en hulle oorwin.

Dit is ook aan hom gegee om oorlog te voer teen die heiliges Ope.13:7 Dit is ook aan hom gegee om oorlog te voer teen die heiliges en hulle te oorwin, en aan hom is mag gegee oor elke stam en taal en nasie.

En 'n leër is aan die horing oorgelewer in goddeloosheid Dan.8:12 En 'n leër is aan die horing oorgelewer in goddeloosheid saam met die voortdurende offer; en dit het die waarheid op die grond neergewerp en in sy optrede voorspoed gehad.

En op grond van sy slimheid sal hy met geluk groot be- Dan.8:25 En op grond van sy slimheid sal hy met geluk groot be- drog pleeg, en hy sal groot dinge onderneem en baie mense onverwags vernietig, ja, optree teen die Vors van die vorste, maar hy sal sonder toedoen van mensehand verbreek word.

En ek het een van sy koppe gesien net of dit dodelik gewond Ope.13:3 En ek het een van sy koppe gesien net of dit dodelik gewond was, ( tyd toe die pouslike mag tydelik gebreek was) en sy dodelike wond is genees. (sy nuwe mag wat daagliks toe- neem) (Word asb. wakker en kyk wat gebeur oral in die wêreld !) En die hele wêreld het verwonderd agter die dier aangegaan.

En hulle het die draak aanbid wat die dier mag gegee het, Ope.13:4 En hulle het die draak aanbid wat die dier mag gegee het, en die dier aanbid en gesê: Wie is aan die dier gelyk ? Wie kan teen hom oorlog voer ?

En al die bewoners van die aarde sal hom aanbid, almal Ope.13:8 En al die bewoners van die aarde sal hom aanbid, almal wie se name nie van die grondlegging van die wêreld af in die boek van die lewe van die Lam wat geslag is,geskrywe is nie. (God weet ALLES daarom weet hy reeds wie vir Hom en wie teen Hom gaan wees.)

Al hoor ons steeds van die "heilige oorlog" tussen die Moslems en die Christene moet ons nie mislei word nie. Al die ander gelowe:Hindu's, Jode, Moslems,die Protestante ens. is almal besig om onder die Roomse kerk verenig te word - kastig ter wille van wêreld vrede.Hulle probeer om die Toring van Babel te Herbou !

Het jy al ooit gehoor,gelees of gesien dat: Die Pous Sê: Hulle is die "Moeder van al die Kerke"? Let Op ! Ope.17:5 ...en op haar voorhoof was 'n naam geskrywe: Verborgenheid,die groot Babilon, die moeder van die hoere (afvallige protestante kerke) en van die gruwels van die aarde.

Ek kry baie "christelike e-pos"van wonderwerke wat oral gebeur. Bv. Die moslem man in Egipte wat sy kinders vermoor het, toe begrawe hy sy 2 kinders lewendig saam met haar en dat " 'n man in deurskynende klere en met bloeiende hande" (Jesus) hulle versorg het. Dit is nie jesus nie ! Sy wonde bloei lankal nie meer nie. Dit is 'n leuen van Satan ! Dit is alles deel van die VALS "Tekens en Wonders" van die eindtyd waarteen die Bybel waarsku. ! (So ook die verskyn- ings oral van Maria en vvv's)

Gaan kyk op die internet by: H.A.A.R.P. Daar is tegnologie wat Hollografiese beelde op groot dele van die wêreld tegelyk kan laat verskyn. Hulle maak gebruik hiervan onder andere. Wees gerus op die uitkyk vir meer "Wonderwerke" Dit is die Duiwel en sy Agente se werk nie Jesus s'n nie ! Pas maar gerus ook op vir Ierse aartappelboere wat niks van die Bybel weet nie. En die Vrymes- selaar tekens wat hy gee met sy hande in die lug !