WAARDIG IS DIE LAM Les 4 vir 26 Januarie 2019.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
GOD OF MAMMON? Les 3 vir 20 Januarie 2018.
Advertisements

“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Besluit watter liedere julle wil sing.
Les 2 vir 14 Oktober 2017 DIE STRYD.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie
Toewyding.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Openbaring 5:11-14 PowerPoint agtergrond
Handoplegging.
DIE JERUSALEM RAAD Les 8 vir 25 Augustus 2018.
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
EENHEID IN GELOOF Les 8 vir 24 November 2018.
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ons rykdom in Christus Efésiërs 1 ross van niekerk.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Beeld van God.
Keerpuntgebeurtenisse
PINKSTER Les 2 vir 14 Julie 2018.
Bybel Speletjie Diere van die Bybel.
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
Druk (Click) om voort te gaan
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
EENHEID IN AANBIDDING Les 11 vir 15 Desember 2018.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Die Pesaglam.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Bekering.
God se vreemde opdragte
GOD SE VERSEËLDE VOLK Les 6 vir 9 Februarie 2019.
WAARDIG IS HET LAM Les 4 voor 26 januari 2019.
DIE SEWE SEËLS Les 5 vir 2 Februarie 2019.
Les 1 vir 6 April 2019 DIE RITME VAN LEWE.
Druk (Click) om voort te gaan
TUSSEN DIE KANDELARE Les 2 vir 12 Januarie 2019.
DIE SEWE LAASTE PLAE Les 11 vir 16 Maart 2019.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
Bybel Speletjie Diere van die Bybel.
Les 10 vir 9 Maart 2019 GOD SE EWIGE EVANGELIE.
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Die Heiliges Word Oorwin
BABILON SE OORDEEL Les 12 vir 23 Maart 2019.
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Identifiseer die Liggaam.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Hand. 1:
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

WAARDIG IS DIE LAM Les 4 vir 26 Januarie 2019

Die visioen van die troon. Openbaring 4:1-3, 5, 9-11 Die 24 ouderlinge. Openbaring 4:4 Die 4 lewende wesens. Openbaring 4:6-8 Die verseëlde boek. Openbaring 5:1-4 Die Lam is waardig. Openbaring 5:5-14 Daar is vier reekse van sewe items in Openbaring: 7 kerke, 7 seëls, 7 trompette en 7 plae. Die hoofstukke 4 en 5 is die inleiding tot die tweede sewe, die sewe seëls. Die belangrikste vrae is: Wat sê die verseëlde boek? Hoekom is dit so belangrik om dit oop te maak? Waarom is die Lam die enigste waardig om dit oop te maak?

DIE VISIOEN VAN DIE TROON “En daar het weerligte en donderslae en stemme uit die troon uitgegaan, en sewe vuurfakkels wat die sewe Geeste van God is, het voor die troon gebrand.” (Openbaring 4:5) Johannes se visioen van die troon van God is soortgelyk aan die van Moses (Eksodus 24:9-10), Jesaja (Jesaja 6:1-4) en Esegiël (Esegiël 1:22, 26-28). Die reënboog om die troon is 'n herinnering aan God se beloftes en beskerming (Genesis 9:9-17). Ons kan met vertroue na die troon van Genade gaan (Hebreërs 4:16). Die Vader ontvang 'n drievoudige lof en Sy volgehoue en kreatiewe krag word erken (v. 11). In hierdie visioen word die Vader geprys vir Sy mag om die heelal wat Hy geskep het te regeer.

DIE 24 OUDERLINGE “En rondom die troon was daar vier en twintig trone, en op die trone het ek die vier en twintig ouderlinge sien sit, bekleed met wit klere; en hulle het goue krone op hulle hoofde gehad.” (Open. 4:4) Hulle is nie ouderlinge weens hul ouderdom nie, maar weens hul posisie. Hulle verteenwoordig 'n groep mense. Wit klere: Geregtigheid. Krone van goud: Koninklikes of oorwinnaars. Hulle kan die eerste vrugte wees wat saam met Jesus opgewek was en in die Hemel leef, verteenwoordig die mensdom (Mattheus 27:52-53) Hulle kan God se mense in die ou en die nuwe verbonde verteenwoordig: 12 patriarge en 12 apostels (Mattheus 19:28) Hulle kan verteenwoordigers van ander geskape wêrelde wees wat nie gesondig het nie, wat optree as die 24 priesters voor God (Openbaring 5:8)

DIE 4 LEWENDE WESENS “En die eerste lewende wese was soos ‘n leeu, en die tweede lewende wese was soos ‘n kalf, en die derde lewende wese het ‘n gesig gehad soos ‘n mens, en die vierde lewende wese was soos ‘n arend wat vlieg.” (Openbaring 4:7) Die aspek van hierdie wesens en die feit dat hulle 4 is, verbind hulle met die aarde. Leeu: Wilde diere Kalf: Mak diere Mens: Mensdom Arend: Vlieënde diere Hulle is nie mense nie, maar word “gérubs” genoem (Esegiël 10:2) Hulle verteenwoordig die engele wat ten gunste van die mensdom werk (Mattheus 18:10)

DIE VERSEËLDE BOEK “En ek het in die regterhand van Hom wat op die troon sit, ‘n boek gesien, van binne en van buite beskrywe en met sewe seëls goed verseël.” (Openbaring 5:1) Die Bybel verduidelik dat God records hou van die mens se geskiedenis (Ex. 32:33; Ps. 40:7-9; 56:8; 69:28; 139:16; Dan. 7:10; 12: 1; Fil. 4:3; Open. 3:5). Johannes gaan egter die toekoms sien, "dinge wat hierna moet gebeur" (4:1). Daardie kennis is verseël vir almal behalwe aan Hom wat dit waardig is om dit te onthul. Net Jesus kan die boek oopmaak, want Hy is die Leeu (Hy het oorwin) en die Lam (Hy het gesterf om ons te red). Die inhoud van die boek hou verband met die geskiedenis van ons verlossing. Dit bevat "die geskiedenis van God se voorsiening, die profetiese geskiedenis van die nasies en die kerk” (E.G.W., Manuscript Releases, vol. 9, MR No. 667).

E.G.W. (Christ’s Object Lessons, cp. 23, p. 294) “So het die Joodse leiers hul keuse gemaak [om Jesus dood te maak]. Hulle besluit was aangeteken in die boek wat Johannes gesien het in die hand van Hom wat op die troon sit, die boek wat niemand kon oopmaak nie. In al sy wraaksutigheid sal hierdie besluit voor hulle verskyn in die dag wanneer hierdie boek deur die Leeu van die stam van Juda oopgemaak word.”

DIE LAM IS WAARDIG “Toe sing hulle ‘n nuwe lied en sê: U is waardig om die boek te neem en sy seëls oop te maak, want U is geslag en het ons vir God met u bloed gekoop uit elke stam en taal en volk en nasie.” (Openbaring 5:9) Die Lam (Jesus) is waardig omdat Hy geoffer is. As gevolg van daardie offer is aan Hom alle mag en gesag gegee (Mattheus 28:18; Efesiërs 1:20-22). Die groot hemelse koor sing 'n sewevoudige lof, en verklaar dat Jesus waardig is om die volgende te ontvang: Mag Rykdom Wysheid Krag Eer Heerlikheid Seën Aan die kruis het Jesus oorwin en herstel wat Adam in Eden verloor het. Hy stel ons aan die Vader bekend en tree vir ons in (Hebreërs 7:25).

“Wanneer die verlostes saam met hulle Verlosser voor die troon van God staan, dan eers sal ons besef watter verskriklike losprys vir ons betaal is. Wanneer ons in verrukking ons ewige tuiste sien, sal ons besef dat Jesus dit alles verlaat het vir ons, dat Hy nie alleen 'n banneling geword het uit die hemelse howe nie, maar vir ons die gevaar geloop het om die ewige nederlaag te ly. Dan sal ons ons krone voor Sy voete neerwerp en die lied aanhef: ‘Die Lam wat geslag is, is waardig om te ontvang die krag en rykdom en wysheid en sterkte en eer en heerlikheid en lof.’” E.G.W. (The Desire of Ages, cp. 13, p. 131)