Werks- en inkomsteverlies; ‘n relevante bedienings-uitdaging

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
RAMINGS.
Advertisements

Onderwerp 10 Die entrepreneur
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
FOKUS OP ONS ROEPING ALGEMENE SINODE DAGWYDING 9 NOVEMBER 2016.
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
HUIS VAN HEERDE Kinderhuis.
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
PRODUKSIEFAKTORE Graad 8
Handoplegging.
Stres Gr. 11.
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Die geskiedenis van geld
Die Kerk groei egter voort en het onderneem om teen 2030,
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Gelowiges verloor hul lewens as hul Jesus openlik volg.
Ou testament Hoofstuk 8 Josef en verder.
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
DIE BEGINSEL VAN BELYNING
UITDAGINGS EN OPLOSSINGS
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Getuienisaksie Sentrum vir Publieke Getuienis.
Arbeidsbediening is ’n diensarm van Christelike denominasies wat die kerk op verkeie maniere na die werkplek neem.
`n Kerk in aksie teen armoede
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand? Of dalk soek jy troos en hulp vir.
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
DIE #8 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Jeug Strategie Augustus 2016.
Getuienisaksie & Msinga
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Behoeftes en begeertes
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999
DIE TOEKOMS!!! “Ons behoort tyd te spandeer om ons toekoms te beplan, want ons gaan die res van ons lewe daarin deurbring”
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
DIE #17 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
DIE #16 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Welkom, Leiers!.
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
GEESTELIKE DINGE.
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
\.
\.
Predikantebegeleiding
Ons almal werk saam onder één hoof – Christus.
Warm op deur te kniel in gebed.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
THE 46ste PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Hand. 1:
Rom.1:18-32.
GELOWIGE FAMILIES Les 11 vir 15 Junie 2019.
In Katar word geen ander geloof buiten Islam geduld nie.
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Nuwe gelowiges ervaar deurgaans druk om Jesus te verloën.
\.
\.
Transcript van de presentatie:

Werks- en inkomsteverlies; ‘n relevante bedienings-uitdaging

afgedank, oorbodig verklaar, slagoffers van organisasie rasionalisasie MENSE WORD MENSE afgedank, oorbodig verklaar, slagoffers van organisasie rasionalisasie verloor hul werk MENSE HET MENSE VOEL ‘n werk, maar is bekommerd ontredderd, ontnugter, verlore, hulpeloos, kwaad MENSE HET deur werksverlies gegaan, maar benodig nog ondersteuning

hulpbronne om mense wat werksverlies ervaar te help en te begelei ONS BENODIG hulpbronne om mense wat werksverlies ervaar te help en te begelei

VAARDIGHEDE EMOSIONELE SPIRITUELE LOOPBAAN TUSSEN-WERK BEPLANNING FINANSIËLE WERKS-ORIËNTASIE

EMOSIONELE SPIRITUELE fokus primêr op hierdie VAARDIGHEDE

…en voorts holisities op die hele mens Spiritueel Emosioneel Fisies Intellektueel Wetlik Finansieël Professioneel Familie/Sosiaal

= Nuwe Begin tot die mag 4 Ons visie: Ons ondersteun alle mense wat werks- en/of inkomsteverlies ervaar op geestelike, emosionele en materiële vlakke, volgens die voorbeeld en die gesindheid van Jesus Christus.

= Nuwe Begin tot die mag 4 Ons missie: Ons wil mense in sulke omstandighede ondersteun om - die trauma te hanteer - hoop te vind vir die toekoms - ‘n goeie en gesonde selfbeeld te ontwikkel - menswaardig te voel en so op te tree - respek van hul intieme kring te herwin en te behou - bemagtig te wees vir toekomstige uitdagings

= Nuwe Begin tot die mag 4 #1 FORUM #2 FOKUS #3 FASILITEER #4 FAMILIE Ons missie bevat 4 strategieë #1 FORUM #2 FOKUS #3 FASILITEER #4 FAMILIE

FORUM Gereelde byeenkomste waar deelnemers hul stories kan deel met ‘n makkergroep wat begrip het. Kundige sprekers word aangewend en effektiewe assessering van behoeftes vind plaas. Individue en groepe word geëvalueer en gekanaliseer.

FOKUS Persone wie begeleiding benodig word geïdentifiseer. Begeleiding geskied deur verwysings na ’n netwerk van spesialiste, o.m. terapeute uit verskillende dissiplines, raadgewers, afrigters, beroeps-voorligters en plasings-agentskappe.

FASILITEER Opleidingsprogramme met die oog op nuwe en/of beter vaardighede word op ‘n bekostigbare of gesubsidieërde basis aangebied.

FAMILIE Individue word ter wille van nasorg en netwerk-moontlikhede bekendgestel aan bestaande ondersteuningstelsels. Verder word hulle aangemoedig en onderrig om ‘n eie netwerk te vestig, uit te bou en in stand te hou.

HOE JY BETROKKE KAN RAAK Sensiteer en aktiveer jou geloofsgemeenskap Identifiseer mense met sulke behoeftes Nooi ons uit om nuwe forums te stig Skakel in by die netwerk en bou dit plaaslik uit Deel jou kundigheid met ons Dra finansieël by

Prof Russel Botman Prof Willie Esterhuyse Beskermhere

KONTAK ONS BY Besoek ons webtuiste: www.nb4.co.za Tel : 021-9112632 Sel : 082 924 8539 E-mail : tommie@nb4.co.za Adres : Olive Schreinerstraat 15 Parow Noord Besoek ons webtuiste: www.nb4.co.za