AARP Beginsels Graad 10 Vra aan leerders: Waarvoor staan die akroniem AARP - Algemean aanvaarde rekeningkundige praktyk.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Vraagstukken: intrest
Advertisements

Geskryf deur Prokureurs vir Prokureurs
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Rekeningkundige begrippe
Begrotingsaspekte Tegnologie vandag Die raamwerk vir begroting ”’n Kontrolelys vir openbare skole se begrotingsprosesse” Die beheerliggaam moet.
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
RAMINGS.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
Rekeninge in die Algemene Grootboek
Rekeninge in die Algemene Grootboek
Woordsoortonderskeiding
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
Onderwerp 8 Begrotings Wat gaan ons leer? • definisie van ’n begroting • inkomste • uitgawes • ’n persoonlike begroting • ’n besigheidsbegroting.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Sessie 4 Hoe begelei ek my kind op die pad van geloofsgroei?
Welkom! Doopvoorbereiding Verwelkom almal en open met gebed.
IS JY NOG ERNSTIG OOR JOU EIE BEDRYF – KRY JOU HUIS IN ORDE
PRODUKSIEFAKTORE Graad 8
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Is jy regtig ‘n senior?.
Beslote Korporasies ONR 314.
VOERKRAAL WAARDETOEVOEGING 11 JUNIE 2015 – Louw Van Reenen
Kopiereg.
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
STUDIEMETODES Liewe ouers en kinders.
Rekeninge in die Algemene Grootboek
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Voorstel vir die wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
FAKTORMARKTE: Faktormarkte is markte waar die produksiefaktore gekoop en verkoop word. In die ekonomie is daar vier produksiefaktore: Grond, Arbeid, Kapitaal.
Wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Sessie 3 Hoe laat ons reg geskied aan die betekenis van ons kind se doop?
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
Voorstel vir die wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
Finansies Werkswinkel: Kwartaal 1 / 2013
Besigheidstudies Graad 11.
Wat is ramings?.
Is jy regtig graad 10?.
Is jy reg vir graad 10?.
Webregistrasie.
Vir elke oefening wat jy doen, doen dit asof JY die Boekhouer is.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Is jy amper‘n senior?.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999
Diensterreine Administrasie en Diensverhoudinge
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Vakansiekontrolelys Jy gaan jou motor na voordat jy met vakansie gaan. Maar wat van jou finansies ? Beste Die tyd het weer aangebreek.
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
LESING 1 VENNOOTSKAPSREG.
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Kopiereg (C) Juffrou Marelize Swanepoel 2018
Filp. 2:
Vaardighede in Lewenswetenskappe
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
Hartlik welkom in die Erediens!
Hermeneutiese gesprek
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Beslote Korporasies ONR 314.
Transcript van de presentatie:

AARP Beginsels Graad 10 Vra aan leerders: Waarvoor staan die akroniem AARP - Algemean aanvaarde rekeningkundige praktyk

Entiteitsbeginsel Besigheid se bank-rekening geskei van Eienaar se persoonlike bank-rekening

Dubbelinskrywing Beginsel Bank Kapitaal 100 000 Kapitaal Bank 100 000 As daar ‘n rekeninge gedebiteer word, moet ‘n ander een met dieselfde bedrga gekrediteer word (of twee ander rekeninge moet gekrediteer word) en andersom

Word aanvaar dat onderneming in toekoms nog voortgaan Lopende saak beginsel Word aanvaar dat onderneming in toekoms nog voortgaan

Finansiele tydperk beginsel Spesifieke tydperk 12 maande Finansiële state van elke maand Verslag oor hele 12 maande Byvoorbeeld: 1 Feb 2014 tot 29 Jan 2015 Die finansiële tydperk is die spesifieke periode waarvoor ‘n onderneming verslag doen oor sy inkomstes en uitgawes. Dit gee ‘n prentjie oor die onderneming se finansiële stand ten opsigte van sy bates, laste en eienaarsbelang aan die einde van die tydperk. Gewoonlik word verslag gedoen oor ‘n 12 maande periode genoem die finansiële jaar.

Historiese koste beginsel Vaste bates oorspronklike koste Volgens hierdie beginsel moet die onderneming alle vaste bates wat aangekoop is teen oorspronklike koste wat daarvoor betaal is, in die finansiële rekords van die onderneming getoon word.

Omsigtigheids beginsel Waardevermindering moet aangeteken word!!! NB Beginsel. Alhoewel vaste bates teen historiese koste aangetekn moet word, moet waardevermindering in berekening getoon word en in aparte rekeninge (name as voertuie of toerusting, ens) aangeteken word.

Paringsbeginsel Presiese inkomste wat ontvang moes word (al is dit opgeloop of vooruitontvang) en uitgawes wat betaal moes word (opgeloop of vooruitbetaal) moet in bankrekening getoon word. Dus word dit “gepaar” Wys video https://www.youtube.com/watch?v=9TpnG9sFWCw

Konsekwentheids beginsel Gelyksoortige transaksies, dieselfde wyse hanteer word Waarde-vermindering metode moet dieselfde bly Waardasie-metode van vooraad

Wesenlikheids beginsel Indien die fout nie wesenlik is of ‘n groot verskil aan die syfers hierdie maand/jaar maak nie, kan die fout oorstaan na volgende jaar en dan gekorrigeer word Wys video https://www.youtube.com/watch?v=lB3fi7opDBc