Tien Beginsels t.o.v. Offervaardigheid in gemeentes
Offervaardigheid in gemeentes 10 Beginsels t.o.v. Offervaardigheid in gemeentes 1. Jaarlikse Offervaardigheids- (Rentmeester-) program 2. Oorwin vrees om oor geld te praat 3. Beklemtoon Bybelse “gee volgens vermoë” 4. Die Leraar bied teologiese en metodologiese leierskap 5. Inkomste-gedrewe begroting ipv uitgawe-gedrewe begroting
10 Beginsels t.o.v. Offervaardigheid in gemeentes (vervolg) 6. Volgehoue lering (kommunikasie) oor Rentmeesterskap (Offervaardigheid) 7. Effektiewe administrasie 8. Implementeer ‘n program vir testamentêre bemakings 9. Aanvaar dat lidmate positief gaan reageer op ‘n offervaardigheidsprogram 10. Leer lidmate offervaardigheid soos Paulus gedoen het (2 Kor 8 & 9)