Gevolge van die aankoms van die Britte

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
V AN H UNEBED TOT HEDEN Nederland wordt een parlementaire democratie – les 8.
Advertisements

Par 7.2 Van Republiek naar parlementaire democratie 4 De Nederlanden.
De koloniale relatie tussen Nederland(ers) en Nederlands-Indië
Europa onder Napoleon Tijd van Pruiken en Revoluties.
De wereldoorlogen 5.1 De Eerste Wereldoorlog
Het interbellum Op weg naar oorlog
Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
Ongelykheid en armoede
Die trans-Atlantiese slawehandel
Vryburger, Nederlanders en Franse Hugenote
Toewyding.
. PUNT Word aan einde van sin gebruik Na afkortings
Die Kwart-voor-sewe-lelie (5)
KONTAK Antwoordgids.
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Die Kwart-voor-sewe-lelie (3)
Bybel Ongelukke.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Kolonisering van die Kaap 17de tot 18de eeu
IS JY NOG ERNSTIG OOR JOU EIE BEDRYF – KRY JOU HUIS IN ORDE
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Tydens die Ballingskap en daarna
Selfportret Herman Lintvelt.
Liefde vir mekaar – Deel 1
NEDERLANDSE NEDERSETTINGS AAN DIE KAAP
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Ou testament Hoofstuk 8 Josef en verder.
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Kwart-voor-sewe-lelie (8)
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
SINODE DIE PAD VORENTOE
Blind date Moontlike antwoorde:.
  Ek is dankbaar….
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Preek Jesaja 53:6.
Webregistrasie.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999
Ons wag.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Algemene feite oor sout
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Gedig: Wie’s hy? Deur: Adam Small.
Vakansiekontrolelys Jy gaan jou motor na voordat jy met vakansie gaan. Maar wat van jou finansies ? Beste Die tyd het weer aangebreek.
Vrugte van die Gees.
Bybel Would you rather.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Die Heiliges Word Oorwin
Hartlik welkom in die Erediens!
Die Beeld van JASHUA.
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Hartlik welkom in die Erediens!
bybelgenootskap van suid-afrika.
20. Dan moet jy maar voel 2 Konings 17.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
\.
Hand. 1:
Rom.1:18-32.
DIE #41 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
SUPERMOONDHEDE en die KOUE OORLOG
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Gevolge van die aankoms van die Britte Bl. 236 - 256 ..

Europese uitbreiding in die Kaap teen 1806 (bl. 236) Europeërs brei uit tot by Visrivier (Suurveld) VOC – stel Visrivier as grens vas van die Kaap om oorlog teen Xhosas te vermy en Trekboere te beheer. Britte beset Kaap in 1806 Trekboere wou eie onafhanklike republiek hê (By Graaf-Reinette en Swellendam) 3 grensoorloë – Boerekommando’s wou Xhosas oor Visrivier dryf – kon nie.

Europese uitbreiding in die Kaap teen 1806 Nadat die Britte die Kaap in 1806 beset het, het die grense van die Kaap aansienlik uitgebrei. Hierdie gekoloniseerde gebied - pienk op die kaart. Kaart op bl. 236

Waarom kom Britte na die Kaap? (bl. 237) Baie Europese lande stel belang in Kaap. Veral Frankryk (Napoleon) Hoekom? – Perfekte posisie Britte val Kaap aan en wen – met 9 skepe – Slag van Muizenberg (1795) Vrede in Nederland (Bataafse Republiek) Britte gee Kaap terug aan Nederland (1803)

Waarom kom Britte na die Kaap? (bl. 237) Napoleon (Frankryk) – wil Britanje inval Britanje val weer Kaap aan – neem dit weer in omdat hulle Napoleon wil keer om Kaap te kry. Slag van Blaauwberg (1806) Doel – Moet Kaap in kolonie verander en noord- en oosgrens uitbrei.