Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
Advertisements

EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Wat my ma my geleer het.
Omdat.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
“Gaan dan heen”.
MISSIONALE TRANSFORMASIE
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Selfportret Herman Lintvelt.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Kwart-voor-sewe-lelie (8)
MA.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
IS ONS GEMEENTEMATERIAAL STERK?
Joh. 14: :
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Vakansiekontrolelys Jy gaan jou motor na voordat jy met vakansie gaan. Maar wat van jou finansies ? Beste Die tyd het weer aangebreek.
Vrugte van die Gees.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Sondag, 17 Februarie 2019 Welkom in die Erediens.
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Afhanklikheid van God.
Welkom, Leiers!.
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
GEESTELIKE DINGE.
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
Ons moet elke dag die besluit neem om volgens God se wil te leef.
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Visitasie.
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
Rom.1:18-32.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Visionerings-oefening vir groepe(7min)
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Welkom almal! Diakonietoerusting 2014

Inleidend: Waarom intimideer huisbesoek diakens? Tema 1 - Huisbesoek Inleidend: Waarom intimideer huisbesoek diakens?

Tema 1 - Huisbesoek 1. Huisbesoek saam met die ouderling. Onthou daar is ’n verskil in werk – lidmate moet hulle probleme met ’n diaken bespreek en ouderlinge moet hulle probleme met ’n lidmaat bespreek. Moenie die ouderling as verskoning gebruik om nie huisbesoek te doen nie. Onthou jy kan ook bel. Groet jy lidmate by die kerk? 2. Waaroor gesels ons? Laat die lidmaat praat. Stel belang. Vra uit oor kinders, kleinkinders, werk, hoe lank bly julle al in hierdie huis. Moenie bang wees vir “gemeenplase.” Weereens toerusting – bespreek veral geleenthede tot meelewing. Vat jou Kalender en Roepstem saam.

Tema 1 - Huisbesoek Bespreek kollektes en wat die diakonie met hulle geld doen. Die 50c-munt en R50-noot raak aan die gesels: 50c: "Yes Maaitjie, wat het van jou geword? Lanklaas gesien!". R50: "Nee wat, maar so hier en so daar. Was bietjie casino toe; het 'n trippie Mosambiek toe onderneem; was by 'n paar rugby-wedstryde; was laasweek by die skou in Windhoek ; more sal ek waarskynlik Mall toe gaan en dalk Teazers toe, daai soort goed. Maar hoe's dinge met jou? Wat maak jy alles?“ 50c: "Aag Boeta, jy weet mos. Altyd net kerk, kerk, kerk!

Tema 1 - Huisbesoek Probeer nood van lidmate vasstel. Jan bel die tandarts "More Dokter, wat kos dit om ’n tand te trek?“ "Die totale koste sal R285 wees.“ “Goeiste! Hoekom so duur?“ "Ons moet eers konsulteer, dan n x-straal neem en dan kan ons trek.“ "Wat sal die prys wees as ons die konsultasie en die x-ray skip?“ "Jong, dit bring ’n bietjie risiko mee maar sal die prys afbring na  R157?“ "En as ons dit sonder verdowing doen?“ "Dit gaan bitter seer wees maar sal ’n verdere  R20 goedkoper wees.“ "Wat van as een van jou trainees die tand trek?“ "Ek kan niks waarborg nie, maar dit sal koste verminder na R75.“ “Sê nou ’n student trek terwyl die ander kyk as deel van hulle opleiding?“ “Goed vir die studente maar maar traumaties vir  die pasient. Slegs R10.“ “Mooi! Kan ons ’n afspraak maak vir my vrou, Dinsdag 9-uur?"

Tema 1 - Huisbesoek Wat moet ek doen na huisbesoek? Moenie vaskyk in finansiële nood nie!

Tema 2 - Oorkruisnetwerk Hoe kan diakens mekaar help? Hulp met dinge soos vervoer? Hulp op ander terreine. Deurgee van verskillende behoeftes. Lidmate mobiliseer.

Tema 3 – ’n Verwelkomende gemeente Let op na vreemde gesigte tydens kollekte onder die diens en by die deure. Onthou voor die diens. Onthou teedrink. Onthou die besoekersboek.