ONVERDIENSTELIKE DIENSKNEGTE.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Toewyding.
Advertisements

OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE SLEUTEL TOT EENHEID
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Ek Glo en Bely IV - VI Dr. Thinus du Plessis.
Verantwoordelike Vernuwing
Gedagtes rondom die nagmaal
Handoplegging.
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
LIGGAAM, SIEL en GEES.
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
Rom.6: en :
JULLE SAL MY GETUIES WEES
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
VAT DIT OF LOS DIT
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Ek Glo en Bely I - III Dr. Thinus du Plessis.
Wat is jou ROEMTAAL ?.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
KERKORDE EN EENHEID Les 12 vir 22 Desember 2018.
Die Pesaglam.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Bekering.
DIE LIEFDE.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
GEESTELIKE DINGE.
Die Beeld van JASHUA.
The In-Between Church Navigating Size Transformation in Congregations
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Identifiseer die Liggaam.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Hand. 20:29 “Ek weet dat daar ná my vertrek wrede wolwe onder julle sal indring, en hulle sal die kudde nie ontsien nie.”
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Ons almal werk saam onder één hoof – Christus.
Filp. 2:
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
Skriflesing: Kolossense 3 :
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
1 Pet. 4:
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
ACTS ACTION II..
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Transcript van de presentatie:

ONVERDIENSTELIKE DIENSKNEGTE

Die gemeente is die bruid en liggaam van JAHSHUA Joh 3:29, Openb 21,22, Rom 12, 1Kor 12, Efésiërs Die gemeente is aan een Man verbind om as reine maagd, verheerlik, heilig en sonder gebrek aan Hom voorgestel te word. Hy het ons lief soos sy eie liggaam. 2Kor 11:2, Ef 5:22- Die bruid (liggaam) word versorg en voorberei vir JAHSHUA Hoogl 4, 1Kor 1:5-9, Filp 2:12-16, 1Thess 3:12-13, 5:23, 2Pet 3:14

Elke lid van die liggaam! Wie moet dit doen?? Elke lid van die liggaam! 1Kor 12:25, Kol 3:16, 1Thess 5:11, Heb 10:24,25, 1Pet 4:10

Ander belangrike dienswerk: Geestelike leierskap (herderskap): lei, beskerm, voed, versorg Versorging in materiële behoeftes Finansies en administrasie Beplanning en bestuur Uitdra van die Boodskap na buite

OUDERLINGE Die ouderlinge (opsieners) moet die gemeente regeer en versorg Hand 20:17-31, 1Tim 5:17, 1Pet 5:1-3 Ouderlinge is deur die apostels en ander leiers in gemeentes aangestel Hand 14:23, Tit 1:5 Ouderlinge kan lering gee en Woord bedien 1Tim 5:17 Ouderlinge kan hande oplê en bid Jak 5:14 Ouderlingskap is 'n amp in die gemeente, met kwalifikasievereistes 1Tim 3:1-7, Tit 1:6-9

DIAKENS Diakens is verantwoordelik vir die daaglikse versorging van die gemeente Hand 4:34, 6:1-3 Diakens is deur die 'dissipels' (gemeentelede) gekies en deur die apostels aangestel Hand 6:1-6 Diakens kan lering gee en Woord bedien Hand 6:8-15, 7:1-60, 8:1-40, 21:8 Diakens kan doop Hand 8:12, 38 Diakenskap is 'n amp in die gemeente, met kwalifikasievereistes 1Tim 3:8-13

LERAARS Enige gelowige kan 'n leraar/evangelis/woorbedienaar wees as Vader hom roep en toerus Geen aanduiding dat leraars deur die apostels of ouderlinge gekies of aangestel was nie Hand 13:1, 1Kor 12:28-29, Heb 5:12

Ons pas die Skrif só toe in die gemeente: Die gemeente word deur 'n raad van ouderlinge en diakens regeer, versorg en beskerm Ouderlinge en diakens word gekies en aangestel deur die gemeenteraad, met inagneming van goedkeuring of besware uit die gemeente. Niemand kan vanself 'n ouderling of diaken word nie. Ouderlinge en diakens bestuur die gemeente, dus moet hulle deel van die gemeenteraad wees. Netso moet 'n lid van die gemeenteraad 'n ouderling of diaken wees.

As iemand uit die gemeenteraad bedank gee hy outomaties sy amp as ouderling of diaken op. As iemand uit sy amp bedank bedank hy outomaties as lid van die gemeenteraad. Bekleding van 'n amp geld slegs binne die gemeente Enigiemand kan binne en buite die gemeente Woord bedien/diens verrig, met goedkeuring/toesig van die gemeenteraad, indien nodig. Woorbediening/dienswerk is nie regeer-ampte soos dié van ouderling en diaken nie.

Olyfberg gemeenteraad Ouderlinge: Johan Marais Theuns de Bruin Francois Schutte Diakens: Abri Swanepoel Eben Barnard Riaan Dekker Pieter de Bruyn Johann Prinsloo Riaan Barkhuizen Louis Pretorius

Die gemeente verwag van julle: - ywer en getrouheid in die werk van die gemeente; - gehoorsaamheid aan die Woord en die gemeenteraad; - skoon en voorbeeldige lewens; - waaksaamheid en volharding in die gesonde leer van JAHSHUA - onselfsugtige diens Luk 17:7-10