Op 01 Februarie 2015 het ons met ‘n fondsinsamelings-projek begin waarby ons soveel moontlik oud-leerders wil betrek. Framesby het homself oor die jare.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
SKILPOPPE Barrie HOUGH.
Advertisements

Rekeningkundige begrippe
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
“Gaan dan heen”.
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Selfportret Herman Lintvelt.
Die geskiedenis van geld
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
Wat van die res van jou lewe?
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 01 Janurie
Kenmerk: Offervaardigheid
Rom.6: en :
6 November 2016 Navrae: Abrie Coetzee
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
UNIVERSITEIT VAN PRETORIA VERKLIKKER BEWUSMAKINGSVELDTOG
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
Blind date Moontlike antwoorde:.
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Finansies Werkswinkel: Kwartaal 1 / 2013
Beskerm jou grootste bate…
Is jy regtig graad 10?.
Preek Jesaja 53:6.
Gebed vir die Nuwe Jaar Musiek: Nikos Ignatiades, “Melody for Lovers”
Webregistrasie.
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Fillipense . 4: 6 Wees oor niks besorg nie , maar laat julle begeertes in alles deur GEBED en smeking met danksegging bekend word by JAHWEH Fillipense.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Laerskool Hermanus Helen Ackermann
Algemene feite oor sout
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Bekering.
Universiteit van Pretoria
Geskiedenis GO en SRKS die afgelope twee jaar besluit om met ’n proses van eenwording te begin. Die volgende faktore het ook ’n beslissende rol in die.
Vakansiekontrolelys Jy gaan jou motor na voordat jy met vakansie gaan. Maar wat van jou finansies ? Beste Die tyd het weer aangebreek.
2 > 1 Twee is beter as een.
PekanneutProduksie Inligting verskaf deur.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Die Beeld van JASHUA.
“gevangene van die wet”
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
bybelgenootskap van suid-afrika.
Biddag vir Onderwys 10 Februarie 2013.
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Op 01 Februarie 2015 het ons met ‘n fondsinsamelings-projek begin waarby ons soveel moontlik oud-leerders wil betrek. Framesby het homself oor die jare as die top-Afrikaanse skool in die Oos-Kaap gevestig en, soos u bewus sal wees, kos dit baie om die standaarde hoog te hou. In die lig hiervan word ons genoodsaak om na projekte soos dié te kyk om inkomste te genereer en sal ons elke oud-leerder se ondersteuning waardeer. Die foto’s is ‘n voorstelling van hoe die granietsteentjies sal lyk en waar elkeen geplaas sal word. Sien aangehegte voorwaardes vir meer inligting. Help ons asb. om die projek te bemark want dit sal ons help om ons leerders se…. POTENSIAAL TE VERWESENLIK. HOËRSKOOL FRAMESBY 2014 Pieter Badenhorst 1 2014 Pieter Badenhorst 2 2014 Pieter Badenhorst 3 1 2 3 4 5 6 2014 Pieter Badenhorst 4 2014 Pieter Badenhorst 5 2014 Pieter Badenhorst 6

VOORWAARDES Omheining by die Krieket A-Veld / B – Rugbyveld   Omheining by die Krieket A-Veld / B – Rugbyveld Omheining by die Hokkievelde “First come first served” basis. LW. Steentjies sal eers finaal bespreek word met die ontvangs van bewys van betaling. Vir R500 kry individue die steen met die jaartal plus 20 karakters gegraveer. Addisionele karakters @ R10 elk Slegs een naam per steen. Individue mag egter ‘n volle pilaar koop en sodoende reserveer. ‘n Plan / register van al die pilare sal op datum gehou word sodat elkeen presies weet waar sy steen opgesit gaan word. Hoërskool Framesby word nie aanspreeklik gehou vir enige vandalism nie. Alle fondse sal deur Hoërskool Framesby Opvoedkundige Trust bestuur word. Aanwending van alle fondse sal ge-oudit word. Bogenoemde voorwaardes word aanvaar Geteken te op Naam en van: Pilaar nr.: Handtekening: .

KRIEKETVELD / RUGBY B en C 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 32

HOKKIEVELD 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 tot 55 Die omheining om die hokkieveld word tans opgerig. Die pilare soos bo vertoon is in Sandralaan en pilaarnrs. begin van die netbalbane se kant af.