Ou testament Hoofstuk 16 konings van die onverdeelde ryk Saul.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Verowering van kanaän -
Advertisements

Ou testament Hoofstuk 9 Die plek van Moses in God se
Skeuring van die ryk tot met die Ballingskap
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Kinders van die Bybel.
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie
Toewyding.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Ou testament Hoofstuk 11 Israel Op reis; Tien Gebooie; Verbond vernuut.
Ou testament Hoofstuk 15 die tyd van die rigters deel 2.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Hoop in onverwagte plekke
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Tydens die Ballingskap en daarna
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
Konings van die onverdeelde ryk
Ou testament Hoofstuk 20 Agab. elia en Elisa.
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Op pad na jou destinasie!!
Ou testament Hoofstuk 10 die uittog.
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ou testament Hoofstuk 8 Josef en verder.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Gedagtenis maaltyd.
Ou testament Hoofstuk 14 Die Tyd van die rigters Deel 1.
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Algemene Sinode Dagwyding
Ou testament Hoofstuk 21 israel en Juda word weggevoer.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
dIE SKEIDING WAT ONDER DIE MENSE GEVESTIG IS
Preek Jesaja 53:6.
Ou testament Hoofstuk 7 Jakob en Esau.
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Die voortgang van die verbond
“Die gebed van ‘n gelowige het ‘n kragtige uitwerking” Jak 5:16
Bekering.
Vader se seën.
God se vreemde opdragte
Vrugte van die Gees.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
KERKE Meer as denominasies.
CLICK TO ADVANCE SLIDES
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
Die Beeld van JASHUA.
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
17. En die wenner is Konings 18.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
ACTS ACTION II..
VERSOENING NET VOOR DIE VOLEINDING
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Selfdegeslagverhoudings
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Ou testament Hoofstuk 16 konings van die onverdeelde ryk Saul

Saul as koning Volk ontevrede met Joël en Abia – vra koning Op sigself OK, maar Teokraties teenoor “soos ander volke” God Koning Wette / Oorloë Verwerp God God se koningskap handhaaf / Nie? OORDEEL God stem in, maar waarsku teen onderdrukking

Saul as koning Saul (soek donkies) en Samuel ontmoet Reaksie? lig Saul in oor koningskap Salf hom in elk geval Sit hom teë / Kruip weg Volk by Mispa byeen: Koning aangewys Stam van Benjamin – Saul se familie – Saul self

Nahas Saul tree eers as koning op as Heilige Gees hom lei Nahas (Ammoniete) dreig – Saul verslaan hulle Koningskap by Gilgal gevestig

Hou eed heilig Saul hou aanvanklik by wet Roei towenaars en waarsêers uit Raadpleeg God / Hou by eed Eiewilligheid later (1 Sam 13 – 15)

Filistyne Jonatan (oor 1000 man) verslaan wagpos (Gibea) Filistyne wil wraak neem – laer by Mikmas Saul moes Samuel raadpleeg / vertraag / Saul offer self Samuel daag op: Profeteer: “jou koningskap onbestendig“ “God gaan man na sy hart soek”

Die Here se hand steeds op Saul Jonatan en wapendraer val aan Filistyne verward - vlug! Saul volg aanval op Gee bevel: Niemand mag eet tot aand Jonatan onbewus – eet heuning God antwoord nie profeet se navraag nie Jonatan moet sterf, maar volk keer

Saul se verwerping Geen oorgegewendheid Nie teokraties Sigbaar in slag teen Amalek Teen bevel: Spaar Agag se lewe en neem vee “Verskoning” Wil glo offer ! Samuel: “Gehoorsaamheid is beter as offers” (1 Sam 15 : 23)

Tweede koning Saul verwerp, maar koningskap nie verwerp Samuel na Bethlehem vir volgende koning Samuel bang vir Saul ? Plan (leuen) = offer en nooi Isaï en seuns Seuns een vir een, maar nie koning Dawid in veld laat haal – word gesalf

Dawid in Saul se paleis Gees wyk Soek harpspeler Bose gees in vir kalmering Later as wapendraer aangestel = voorbereiding vir koningskap Dawid Saul beter. Dawid terug na skape

(Nie Saul se wapenrusting) Dawid leer van oorlog Weer oorlog teen Filistyne Dawid se broers veg – Dawid gaan om te verneem Goliat Dawid 3 meter Baie klein Volle mondering Gewone klere (Nie Saul se wapenrusting) Nederig Vertrou op God Uitdagend “Eie krag” Baie wapens Slingervel + 5 klippe DOOD OORWINNAAR

Saul afgunstig …weens Goliat Saul soos besetene (1 Sam 18 : 10) Volk sing: Saul verslaan duisende, maar Dawid tien duisende Saul soos besetene (1 Sam 18 : 10) Besef Dawid is opvolger Probeer Dawid met spies vermoor 2x

Listige plan Saul beloof dogter Merab, maar gee haar weg Belowe Mikal – voorwaarde; maak 100 Filistyne dood Hoop Dawid sterf Saul haat meer – praat met Jonatan Jonatan doen voorspraak Saul “belowe”, maar gooi weer spies Mikal red Dawid Afgodsbeeld in bed – “Dawid siek” -- Vlug na Samuel Saul laat hom weer haal

Profeteer Sending misluk egter 2x Begin profeteer naby Samuel Saul gaan self – profeteer ook (“Is Saul ook onder die profete?”) Dawid kla by Jonatan – belowe om Saul se gevoel uit te vind Maaltyd van nuwe maan: Dawid afwesig Saul woedend Jonatan gee boodskap met pyle

Dawid vlug na Nob … na hoëpriester Agimelek Kry brood en swaard (lieg oor “opdrag van Saul”) Gaan na Agis (Koning van Gat) Sluit selfs by Filistyne aan, maar word herken Tree op soos kranksinnige - word vermy = noodoptrede

Saul word bang Doëg vertel Saul van brood en swaard Impliseer: Agimelek ondersteun Dawid Doëg ? (Ps 52) Saul beskuldig Agimelek van verraad – 85 priesters moet DOOD - Doëg doen dit Abjatar ontkom

Saul agtervolg Dawid Dawid red inwoners van Keïla Saul wil Dawid daar vang Dawid raadpleeg God oor inwoners se houding Verlaat stad

Here red Dawid Dawid omsingel deur Saul Gered Kry boodskap: Filistyne val in / Gaan terug

En-Gediwoestyn Dawid Saul EED: Sal nie Saul se nageslag uitroei nie Waarom vervolg u my? Ek het geen kwade bedoelings EED: Sal nie Saul se nageslag uitroei nie Saul Aangegryp - huil Erken Dawid se regverdigheid

Nabal “Dwaas” Paranwoestyn: Dawid ontmoet Nabal Laat vra kos / word beledig Dawid wil wreek / Abigail (vrou van Nabal) stuur kos pleit teen wraak Nabal sterf / Dawid en Abigail trou

Gakilarant Dawid kruip weg / Saul agtervolg met 3000 man Abisaï kon Saul in nag vermoor / Dawid verbied dit Abner verwyt – pas nie Saul op nie Saul bely weer sonde

Dawid moedeloos Vlug na Filistyne – woon in Siklag (hoe moedeloos kán mens word?) Akis (kon v Gat) vertrou hom – soek sy hulp teen Israel Tweegatjakkals (“Double agent”) Speel onderdaan, maar plan werk nie Siklag verbrand / Dawid se vroue en kinders weggevoer ..lyk my kroek werk nie

Dawid verslaan Amalekiete Dawid baie ontsteld Vind krag in geloof / raadpleeg Here oor Amalekiete Dawid verslaan hulle Kry gesin terug Filistyne trek weer op / Saul trek leër saam Saul vra wel hulp, maar toon geen berou

Waarsêery is duiwelswerk Bygeloof In arms van duiwel Saul kontak dodebesweerster van Endor Versoek; “Laat Samuel verskyn” Waarskynlik Saul se verbeelding Boodskap: Dawid gaan koning word Saul en seuns gaan sterf Waarsêery is duiwelswerk

Saul moeg God gebruik waarsegster om Sy wil bekend te maak Filistyne verslaan Israel Saul se seuns sneuwel Filistyne al nader / vra wapendraer om hom dood te maak - weier Saul pleeg selfmoord Onthoof / wapens deur land gestuur / Lyk teen muur van Bet-San

Bet-San In gebied van Issaskar - nooit deur Israel ingeneem Inwoners gaan haal lyke - verbrand / begrawe bene

Betekenis van Saul Tragiese figuur Begin koningskap beskeie / dapper Begin koningskap wysheid / takt Egter half-gehoorsaam is ongehoorsaam Onderwerp nie aan wil van God nie God wyk uit sy lewe / bose geeste in Selfmoord

Oorgangsfiguur …tussen leiers en koningskap Volk se gedagtes verander verstaan gevare voordele van koningskap

Einde Hoofstuk 16