Voorstelling van nuwe lidmate

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Advertisements

Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Gesondheid! Waarom bestaan ons? Hoe gedra ons onsself? Wat doen ons?
Kerssangdiens 2013 Somerstrand.
Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie
Toewyding.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Kersliedere Jesus is die Ewige Lig!.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Hoop in onverwagte plekke
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Marnus Koen. Marnus Koen Paul Grobler Uit die woestyn … In die Koninkryk!
Ons rykdom in Christus Efésiërs 1 ross van niekerk.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Ek Glo en Bely X - XII Dr. Thinus du Plessis.
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Ere aan God U is groter as wat ek kan verstaan
Rom.6: en :
Beeld van God.
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Gedagtenis maaltyd.
Liriekeraai...Hoe maak mens?
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
Algemene Sinode Dagwyding
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Hartlik welkom in die Erediens!
Bekering.
Jesus, Rots Jesus, Rots, my hoop vir ewig, Veilig kan ek op U bou
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Die grootste is die LIEFDE
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
“gevangene van die wet”
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Lees: II Petrus 1:1-15 Teks: II Petrus 1:2 Tema: Kennis van God en Jesus Christus dringend belangrik vir my geloofsekerheid! Sing: Lof: Psalm 138-1:1,2.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
KOM NA MY TOE….
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Hartlik welkom in die Erediens!
ACTS ACTION II..
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Transcript van de presentatie:

Voorstelling van nuwe lidmate

Gemeente strek hande seënend uit SB 15-1:2 Mag God nou deur sy Gees in julle werk Jul uit sy ryke heerlikheid bekragtig Sodat in julle woon die Christus magtig En jul in liefde vasstaan, stewig, sterk. Gemeente strek hande seënend uit

SB15-1:3 Mag jul begryp hoe wyd dié liefde strek, Hoe diep en hoog – vér ons verstand te bowe! Mag julle wat met almal saam gelowe, Dit in Gods volheid ken en klaar ontdek Gemeente strek hande seënend uit

SB15-1:4 Aan U wat kragtiger in ons kan werk As wat ons bid of dink – aan U, die Here, Bring ons in Christus ewig, ewig ere! Amen! Aan U die ere in die kerk!

Lied 471 Soek allereers die koninkryk van God; en sy geregtigheid. wat julle nodig het sal die Vader dan vir julle gee uit sy oorvloed. Halleluja!Halleluja!Halleluja! Amen. Amen. (x2)

Groetseën

Lied 219:1 Laat ons sing van ons Verlosser, Hy wat wys hoe liefde lyk. Deur sy kruisdood het die Here self Sy hand na ons gereik.

Sing, o sing van ons Verlosser, aan die kruis het Hy gely. Lied 219:1 (vervolg) Sing, o sing van ons Verlosser, aan die kruis het Hy gely. Deur sy dood bring Hy versoening, van ons skuld maak Hy ons vry.

Lied 219:2 Laat ons praat met almal om ons oor die hoop wat in ons leef. Jesus Christus het in liefde al ons sonde ons vergeef. Sing, o sing van ons Verlosser, Hy oorwin die dood en hel. Ons het deel aan Sy oorwinning - oral wil ons dit vertel.

Lied 219:3 Laat ons sing oor Hom wat t’rugkeer aan die einde van die tyd: "Bruidegom, die bruid verwag U - altyd tot u lof bereid." Sing, o sing van ons Verlosser, Hy kom t’rug, Hy maak ons nuut - "U, die Heerser oor die wêreld, Seun van God, o hoor ons lied."

Lied 184:1 Lofsing die Here, die Ewige, sing tot sy ere! Lofsing die Koning, die Skepper, die Vader, die Here! Loof almal saam - groot is sy heilige Naam! Loof Hom, die Heer van die here!

dis Hy wat u kroon met sy seën! Hy skenk die lewe, Lofsing die Here, dis Hy wat u kroon met sy seën! Hy skenk die lewe, die wasdom, die sonlig, die reën! O sterfling weet: Hy wat Almagtige heet, het ons in liefde bejeën.

L 184:4 Lofsing die Here, ja, almal kom loof nou die Here! Alles wat asem het, hier tot in tydlose sfere! Hy is die Lig; ons oog bly op Hom gerig: Hy is die Heer van die here!

Lied 464:1 O Heer my God as ek in eerbied wonder En al U werke elke dag aanskou Die son en maan, die aarde, sterre, wolke, Hoe U dit elke dag so onderhou...

Dan moet ek juig, my Redder en my God! Hoe groot is U, hoe groot is U! L 464:1 (vervolg) Dan moet ek juig, my Redder en my God! Hoe groot is U, hoe groot is U! Want deur die hele skepping klink dit saam Hoe heerlik Heer U grote Naam!

kom vestig Hy sy koningheerskappy. wat sonde hier gebreek het. L 464:3 U Seun word mens; in ons gebroke wêreld kom vestig Hy sy koningheerskappy. Hy maak weer heel wat sonde hier gebreek het. Hy bring weer hoop en redding - ook vir my.

L 464:3 (vervolg) Dan moet ek juig, my Redder en my God! Hoe groot is U, hoe groot is U! Want deur die hele skepping klink dit saam Hoe heerlik Heer U grote Naam!

L 464:4 U maak ons deel van al U grootse werke. U laat ons bid, Heer, dat U ryk mag kom. En kom U weer, in heerlikheid op wolke, maak U volkome nuut U eiendom.

Dan moet ek juig, my Redder en my God! Hoe groot is U, hoe groot is U! L 464:4(vervolg) Dan moet ek juig, my Redder en my God! Hoe groot is U, hoe groot is U! Want deur die hele skepping klink dit saam Hoe heerlik Heer U grote Naam!

Offergawe Tydens die diens: Diakonale inrigtings Musiek tydens die offergawe (fluit & orrel): Deel IV  uit Kantata Nr 140 "Wachet auf ruft uns die Stimme" - J.S. Bach. Hierdie deel uit die Kantata is oorspronklik geskryf vir eenstemmige Tenoor-koor, strykers en 'basso continuo', maar Bach het dit ook vir orrel verwerk (BWV645) - as die 1ste van die ses Schübler koraalvoorspele. Bach het die Kantata gekomponeer vir uitvoering in November 1731 in Leipzig. Die teks handel oor die konsep van Jesus se liefde, met die Heilige Gees wat as (Sy) Bruid in die musiek voorgestel word. Dit versinnebeeld dus - in musiek - die eenheid van Christus en die Heilige Gees, as integrale deel van die 3-Eenheid met die Vader. Hierdie koraal in ons Liedboek opgeneem as L587 ("Kyk, Hy kom!" Wag, laat ons luister)

Die waarde van verlossing. God se skattejag Die waarde van verlossing.

Mat 13:44-46 VERDER is die koninkryk van die hemele soos ’n skat wat verborge is in die saailand, wat ’n man kry en wegsteek; en uit blydskap daaroor gaan hy en verkoop alles wat hy het, en koop daardie saailand. 45 Verder is die koninkryk van die hemele soos ’n koopman wat mooi pêrels soek; 46 en toe hy een baie kosbare pêrel kry, gaan hy weg en verkoop alles wat hy het, en koop dit.

Wat leer Jesus ons?

Die duurste prys wat nog ooit betaal is

Die waarde wat ONS toevoeg!

Toepassings op die doop

Psalm 134:4 Laat, HEER, u seën op hul daal, u guns uit Sion hul bestraal! U wat beveel en - dit geskied, wil, HEER, u seen oor hul gebied!.

Lied 514: 1 Ek weet vir seker:Jesus is Heer - Hy het my sonde uit liefde vergeef. Ek was verlore, maar is gevind; nou het ek vrede - ek is Gods kind.

Lied 514:1 (vervolg) Hy is my leidsman - Hy laat my leef. Hy is oorwinnaar - Hy is die Heer. Uit sy genade, liefde en trou, weet ons hoe God sy kinders behou.

Lied 514:2 Lig is sy las en sag is sy juk. Hy gee vermoeides die ware geluk. Selfs as ek struikel, en dit berou – Hy sal vergewe, Hy bly getrou. Hy is my leidsman - Hy laat my leef. Hy is oorwinnaar - Hy is die Heer. Uit sy genade, liefde en trou, weet ons hoe God sy kinders behou.

Seën

Amen (x3)