Welkom! Psalm 89.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
VRY OM AFRIKANER TE WEES
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
Toewyding.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
Hoop in onverwagte plekke
Gedagtes rondom die nagmaal
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Ek Glo en Bely X - XII Dr. Thinus du Plessis.
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Liriekeraai...Hoe maak mens?
Algemene Sinode Dagwyding
VAT DIT OF LOS DIT
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Preek Jesaja 53:6.
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
DIE LIEFDE.
2 > 1 Twee is beter as een.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Afhanklikheid van God.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Geloofsbelydenis ahv Jesaja 53
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
IS ONS LEWE SINVOL?.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
Rom.1:18-32.
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Assosiasie speletjie Aan watter liedjie wat ons sing, laat die volgende prentjies jou dink?
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Welkom! Psalm 89

God nooi ons uit en ons kom tot rus

God nooi ons uit en ons kom tot rus

God praat met ons en ons luister

Gustav En Gunther

Gustav En Gunther

God praat met ons en ons luister

God praat met ons en ons luister

’n Gedig van Etan die Esragiet 2Ek sal altyd sing van die Here se liefdesdade, sy trou verkondig aan komende geslagte. 3Ek sê: “U liefde en u trou wankel nooit, dit hou vir altyd stand in hemel en op aarde.” 4U het gesê: “Ek het ’n verbond gesluit met my uitverkorene, Ek het ’n eed gesweer vir my dienaar Dawid: 5Ek sal vir jou ’n nageslag verseker vir altyd en jou troon in elke geslag laat standhou.”     Sela

6Die hemel loof u wondermag, Here, die hemelinge loof u trou 6Die hemel loof u wondermag, Here, die hemelinge loof u trou. 7Wie in die hemel kan met die Here vergelyk word? Wie onder die hemelwesens is soos die Here? 8Hy is God, vir Hom het die hemelse vergadering ’n heilige ontsag. Hy is magtig, gevrees onder almal rondom Hom. 9Here, almagtige God, wie is soos U? U krag is groot, Here, u trou is oral!

13Die noorde en die suide, U het dit geskep; 10U heers oor die onstuimige see: as sy golwe opstaan, laat U hulle bedaar. 11U het die monster Rahab verbrysel, hy is verslaan. Deur u groot mag het U u vyande uitmekaargejaag. 12Aan U behoort die hemel, aan U behoort ook die aarde, die wêreld en alles daarin. U het alles gemaak. 13Die noorde en die suide, U het dit geskep; Tabor en Hermonberg roem u Naam. 14U het ’n magtige arm, sterk is u hand, kragtig u regterhand. 15U troon is gebou op geregtigheid en reg, liefde en trou staan in u diens.

16Dit gaan goed met die volk wat kan jubel tot u eer, wat in u lig lewe, Here. 17Hulle besing u Naam die hele dag, hulle prys u reddingsdade; 18U is die krag waarin hulle roem. Dit is ons sterkte: dat ons u guns geniet.

19Ons koning behoort aan die Here, ja, ons beskermer behoort aan die Heilige van Israel. 20U het ’n openbaring gegee, oor u troue dienaar het U gesê: “Ek het aan ’n held my bystand geskenk, aan ’n dapper jong man uit die volk ’n ereplek gegee.

21Ek het Dawid as my dienaar uitgesoek, hom met my heilige olie tot koning gesalf. 22My mag sal hom ondersteun, my krag sal hom sterk maak. 23Vyande sal hom geen leed aandoen nie, gewetenlose mense sal hom nie verdruk nie. 24Ek sal sy teëstanders voor hom verpletter en dié wat hom haat, verslaan. 25My trou en liefde sal by hom wees: deur My sal hy oorwin. 26Ek sal sy heerskappy uitbrei tot oor die see, sy gesag tot oorkant die riviere. 27Hy sal My aanroep met die woorde: ‘U is my Vader, my God, die rots wat my redding is.’ 28Ek stel hom eerste, die magtigste koning op aarde. 29Vir altyd handhaaf Ek my trou teenoor hom; my verbond met hom staan vas.

37daar sal altyd nakomelinge 30Ek sal vir hom altyd nakomelinge verseker sodat sy troon vas sal staan so lank daar ’n hemel is. 31As sy nakomelinge nie handel volgens my woord nie en nie lewe volgens my bepalings nie, 32as hulle my voorskrifte verontagsaam en my gebooie nie nakom nie, 33sal Ek hulle oor hulle oortreding straf en hulle oor hulle sonde met swaar slae tref. 34Maar my liefde sal Ek van hom nie terughou nie, my trou nie verbreek nie. 35Ek sal my verbond nie versaak nie, nie een van my beloftes terugtrek nie. 36Ek, die Heilige, het ’n eed afgelê, en my woord aan Dawid sal Ek nie verbreek nie: 37daar sal altyd nakomelinge van hom wees, sodat sy troon so blywend soos die son sal wees. 38Soos die maan sal dit altyd daar wees. Solank die hemel daar is, sal dit vas bly staan.”     Sela

39Maar nou het U in u toorn tog u gesalfde verstoot en verwerp 39Maar nou het U in u toorn tog u gesalfde verstoot en verwerp. 40U het die verbond met u dienaar nie in ag geneem nie, sy kroon tot in die grond vertrap. 41U het al sy stadsmure afgebreek, sy vestings in puin gelê. 42Almal wat daarlangs kom, beroof hom; die buurvolke behandel hom met minagting. 43U het sy teëstanders laat seëvier, al sy vyande laat juig. 44U het hom voor die vyand laat vlug, hy kon nie staande bly in die oorlog nie. 45Aan sy koninklike luister het U ’n end gemaak, sy troon teen die grond gegooi. 46U het sy jeugdige krag gebreek en hom diep verneder.     Sela

47Sal U dan vir altyd u hulp weerhou, Here 47Sal U dan vir altyd u hulp weerhou, Here? Sal die vuur van u gramskap dan bly brand? 48Dink tog daaraan hoe kort die lewe is, hoe min daar in die lewe is vir al die mense wat deur U geskep is. 49Watter mens leef daar wat die dood nie sal sien nie, wat homself kan red uit die mag van die doderyk? Sela

50Waar is u liefde van vroeër, Here, wat U in u trou plegtig aan Dawid belowe het? 51Dink, Here, aan die smaad wat my aangedoen is, aan alles wat ek moes verduur van baie volke. 52Die mense van wie hierdie smaad kom, is u vyande, Here, dit is u gesalfde vir wie hulle smaad waar hy ook gaan. 53Aan die Here kom die lof toe vir altyd. Amen, ja, amen.

God praat met ons en ons luister

God stuur ons om te leef

God stuur ons om te leef

God stuur ons om te leef