GROEI VAN DIE WêRELDBEVOLKING

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Transport en Infrastructuur
Advertisements

Aruba wordt een moderne samenleving Hoofdstuk 4. §4.1 Waarom kwam er een olieraffinaderij? Olieraffinaderij  Lago Aruba lag dichtbij het Meer van Maracaibo.
Voedsel Nodig voor Belangrijkste voedingstoffen Energie Bouwstoffen
Aardrijkskunde voor de 2e fase VWO 5 en VWO 6. Samenvatting
Bevolkingsgroei en -verandering
Die produksieproses Onderwerp 15
Geografie Natuurlike hulpbronne
Ongelykheid en armoede
BEVOLKINGSKONSEPTE.
VAKBONDE TERME.
Die trans-Atlantiese slawehandel
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
Ekonomiese Bedryfs Wetenskap
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
FOKUS OP ONS ROEPING ALGEMENE SINODE DAGWYDING 9 NOVEMBER 2016.
Gesondheid! Waarom bestaan ons? Hoe gedra ons onsself? Wat doen ons?
Daar het iets in ons land verkeerd gegaan Daar het iets in ons land verkeerd gegaan. Die mees basiese waarde van respek vir mekaar is grootliks vernietig.
Die pad van Geestelike groei
Anorganiese verbindings
WATER IN SUID-AFRIKA.
Voorbereide Toespraak
Onderwerp 4 Besighede Waarvan gaan ons leer? • formele en informele besighede. • soorte besighede (handels-, vervaardigings- en diensondernemings) wat.
IS JY NOG ERNSTIG OOR JOU EIE BEDRYF – KRY JOU HUIS IN ORDE
Tydens die Ballingskap en daarna
Die geskiedenis van geld
Hoe is slawe gevang en verkoop?
MISSIE EN VISIE. MISSIE EN VISIE MISSIEVERKLARING PERSOONLIKE MISSIEVERKLARING MISSIEVERKLARING: iets wat ‘n doel of oogmerk stel STANDPUNT: opinie,
HERSIENING KUNSMIS.
BESTUUR VAN HULPBRONNE
Wêreld Vleiland dag Februarie 2017 Hoekom is vleilande belangrik?
Die Kerk groei egter voort en het onderneem om teen 2030,
GENETIESE VERBETERING
STRUKTURE Definisie, doel en klasssifisering. Bl. 78
Vloede Eenheid 4 Bl
INLEIDING Water speel ‘n al hoe belangriker rol in die boerdery vandag. Water en minerale regte behoort vandag aan die staat. Waterbronne raak al minder.
Boggomsbaai-blues Pirow Bekker.
Die Vier Seisoene van die Jaar
Kwart-voor-sewe-lelie (7)
Jeug Strategie Augustus 2016.
6 November 2016 Navrae: Abrie Coetzee
Kwart-voor-sewe-lelie (8)
RIGLYNE VIR DIE GEBRUIK VAN REKENAAR TEGNOLOGIE EN ELEKTRONIESE KOMMUNIKASIE BINNE DIE US ONDER FASILITEITSBESTUUR Hierdie riglyn moet saam gelees word.
Sefapano (Kruis) Kruis na die opslaan ons oë waarheen ons op die berg
Liriekeraai...Hoe maak mens?
Liewe medegelowige Wat nou na die kruis?.
NEGATIEF ONS GEBRUIK NEGATIEF OM IETS IN DIE ONTKENNENDE
Jeug Strategie Augustus 2016.
Kyk na die wilde voëls… Matteus 6:25-34 en dele uit Psalm 104
Hou je aan de spel (leef)regels van God.
SPONDILOLISTESE.
Algemene feite oor sout
Bybel Would you rather.
5.1 a + b.
Bybel Would you rather.
Welkom, Leiers!.
HERSIENING KUNSMIS.
DIE #7 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Geloofsbelydenis ahv Jesaja 53
DIE #14 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
VIGS Herdenkingsondag Sondag 18 Mei 2014
\.
DIE #1 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
KGA: Sentrum vir Publieke Getuienis.
DIE #46 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
ASEMHALING EN GESONDHEID
Voedsel Nodig voor Belangrijkste voedingstoffen Energie Bouwstoffen
\.
Hermeneutiese gesprek
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Transcript van de presentatie:

GROEI VAN DIE WêRELDBEVOLKING Bl. 154 – 163 Eenheid 3

Patrone van wêreldbevolkingsgroei sedert 1 HJ Wêreldbevolking – Die somtotaal van alle mense op aarde. Bevolkingsgroei 1800 = 1 Biljoen 1927 = 2 Biljoen 1960 = 3 Biljoen 1974 = 4 Biljoen 1987 = 5 Biljoen 1999 = 6 Biljoen 2012 = 7 Biljoen

Wêreldbevolkingsgroei sedert 1 HJ Bl. 154

Vergelyking van wêreldbevolkingsgroei tussen ontwikkelende en ontwikkelde lande

Huiswerk Doen aktiwiteit 5 op bl. 155 in jou skrif. NB: Dis ’n tipiese eksamenvraag

Ontwikkeling wat die bevolkingsgroei beïnvloed het. Industriële Revolusie – Meer voedsel 2) Openbare gesondheidsrevolusie – Beter gesondheid 3) Groen Revolusie - Wetenskaplike ontwikkeling

Tydperke wat bevolkingsgroei beïnvloed. Bl. 155

Ontwikkeling wat bevolkingsgroei beïnvloed Verhoogde voedselproduksie Wetenskaplike ontwikkeling Beheer van siektes en infeksies nl. Inentings, Penisillien, handhiëne en sterilisering Verbeterde Sanitasie Weens verstedeliking Onbeplande stede Broeiplek van siektes Londen – Cholera Regering – skoon water, sanitasie, beter dreine en vullisverwydering. Ingemaakte kos Nicolas Appert (1809) Fransman Kook en seël bottels Later – blikkies Verkoeling (1890’s) Berg bederfbare kos Kos hou langer Diëte verbeter Verbeterde Saai- en ploegmetodes. Ontdekkings en uitvinding bv. stoomtrekkers Die groen revolusie 1940 – 1970 Landboukennis Ontwikkeling wat bevolkingsgroei beïnvloed Tegnieke verbeter Laer sterftekoers met ’n hoër geboortekoers. Verbeterde Gesondheidsorg Narkose X-strale Kennis van kieme Genetiese oorerwing Beheer van skadelike bakterieë tydens operasies Fokus op gemeenskapsgesondheid Meer ingelig Floriedasie Monitor en beheer

Verbeterde Saai- en ploegmetodes. Ontdekkings en uitvinding bv. stoomtrekkers Die groen revolusie 1940 – 1970 Landboukennis en tegnologie verbeter Tegnieke verbeter in bestuur van plase, besproeiing, bastersade word ontwikkel, sintetiese kunsmis en plaagdoders. Gevolg: Minder sterf – meer gebore

Wetenskaplike ontwikkeling Beheer van siektes en infeksies nl. Inentings, Penisillien, handhigiëne en sterilisering Verbeterde Sanitasie Weens verstedeliking Onbeplande stede Broeiplek van siektes Londen – Cholera Regering – skoon water, sanitasie, beter dreine en vullisverwydering.

Wetenskaplike ontwikkeling vervolg Ingemaakte kos Nicolas Appert (1809) Fransman Kook en seël bottels Later – blikkies gebruik Verkoeling (1890’s) Berg bederfbare kos Kos hou langer Diëte verbeter

Verbeterde Gesondheidsorg Meer kennis van : Narkose – Verdowing tydens operasies X-strale – Skelet te ondersoek Kennis van kieme Genetiese oorerwing Beheer van skadelike bakterieë tydens operasies Fokus op gemeenskapsgesondheid Publiek meer ingelig Floriedasie van water (ook in tandepasta) Monitor en beheer van aansteeklike siektes.

Gevolge Hoër lewensverwagting – (Mense leef langer) en laer sterftesyfer a.g.v. Beter en meer voedsel word geproduseer Verbeterde mediese sorg vir almal Voorkoming van ernstige siektes Publiek word ingelig d.m.v. moderne kommunikasie bv. TV, radio, Internet, ens. Vinnige populasie groei.