Mediasie. Mediasie Waar mense is , is daar soms konflik betrokke Kerk se roeping is versoening Goeie sisteme in plek om dit te hanteer. 1. Riglyne.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
VAKBONDE TERME.
Advertisements

Sinode van Oos-Kaapland Bosberade 2007
Onderwerp 10 Die entrepreneur
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Die Dordtse leerreëls ’n Oorsig.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
MISSIONALE TRANSFORMASIE
Verantwoordelike Vernuwing
Kopiereg.
Ons Christelike Geloof en die (moderne) Wetenskap
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Arbeidsreg ABR 224 Tema 3 Lesing 6.
Arbeidsreg ABR 224 Tema 3 Lesings 2-3.
Die Kerk groei egter voort en het onderneem om teen 2030,
Kerkverband 3.4 Kerkverband.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Voorstel vir die wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Verrassings ! Die meeste van ons hou van verrassings
Wat van die res van jou lewe?
Ere aan God U is groter as wat ek kan verstaan
Wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Kurrikulum Werkswinkel: Kwartaal 1 / 2013
UITDAGINGS EN OPLOSSINGS
MA.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
`n Kerk in aksie teen armoede
Sessie 3 Hoe laat ons reg geskied aan die betekenis van ons kind se doop?
Brief Fernel A. Abrahams.
God se missie / gerigtheid
Voorstel vir die wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
SINODE DIE PAD VORENTOE
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand Soek jy soms die regte woorde om uit te reik na iemand? Of dalk soek jy troos en hulp vir.
Rondom my Dawie de Jager.
Algemene Sinode Dagwyding
Oorskot R Tekort R
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Kerkgroei Bediening begin by die predikant
AANBIDDING. AANBIDDING Definisies van aanbidding: Vereering, baie lief hê, bewondering (HAT) Eerbetoning, hulde te bring, hoogagting, ontsag, fisiese.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999
Matteus – Inleiding en Teologie
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Arbeidsreg ABR 224 Tema 3 Lesings 2-3.
VAN DIE TEKS NA VANDAG HERMENEUTIEK [2] 8 5 Hermeneutiek 2.
Vrugte van die Gees.
Badisa Vrywillige Werk
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
Hartlik welkom in die Erediens!
“gevangene van die wet”
“Posting” die nuwe lewe?
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
Wes Tvl. Buitengewone Sinodesitting 16 April 2013
\.
1 Pet. 4:
Joh. 1: Efes. 5:
Die voortslepende Israeli-Palestynse konflik skep baie uitdagings.
Hermeneutiese gesprek
WAAR KERKREG EN ARBEIDSREG MEKAAR ONTMOET
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
Selfdegeslagverhoudings
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Transcript van de presentatie:

Mediasie

Waar mense is , is daar soms konflik betrokke Kerk se roeping is versoening Goeie sisteme in plek om dit te hanteer. 1. Riglyne vir gesprek kerklike geskille (Ringe /gemeentes) 2. Pastorale/herderlike gesprekke (Ringe en gemeentes) 3. Transformasie fasilitering (Communitas) 4. Formele ondersoeksake (Gemeente/Ringe) 5. Formele mediasie (Ernstige konflik)

Wat is mediasie? Mediasie is ‘n vywillige proses om geskille dmv wedersydse ooreenkoms te besleg Dit is ‘n vertroulike proses waar partye met die hulp van ‘n onafhankilike fasiliterende mediator self na ‘n oplossing vir die konflik soek Dit geskied sonder benadeling van regte Indien ooreenkoms bereik word is dit bindend op albei partye

Dit is ‘n amptelike proses wat gefasiliteer word deur ‘n geakrediteerde mediator. Diens wat die Sinode aan gemeentes en ringe bied Daar is net wenners in mediasie. Spaar baie tyd en energie Spaar baie geld (kerklike ondersoeke) Tugsake en Dissiplinere sake met tug word steeds amptelik ondersoek Indien daar amptelike ondersoek dreig en dit gaan oor verhoudinge en konflik kan saak ook eers vir mediasie verwys word, voordat ondersoek plaasvind. (ernstige konflik)

Hoe word dit aangemeld? 1. Indien konflik ontstaan kan dit vir mediasie verwys word – Ring is aanmeldpunt – verwys na Sinode . 2. Sinode stuur onpartydige (onbekende) mediator om partye tot vrywillige ooreenkoms te begelei. 3. Moet goedgekeurde mediator wees , want persoon moet iets van die Kerkreg verstaan. 4 Indien daar amptelike ondersoek dreig en dit gaan oor verhoudinge en konflik kan saak eers vir mediasie verwys word, voordat ondersoek plaasvind. Saak kan ook vir herderlike gesprek verwys word, wat iets anders is as mediasie.

VIDEO CLIP: Mediasieclip