Eksieperfeksie deur Alta Marinkowitz.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
My siel, Pa Marie van Rensburg
Advertisements

Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
Kinders van die Bybel.
FOKUS OP ONS ROEPING ALGEMENE SINODE DAGWYDING 9 NOVEMBER 2016.
FOKUS OP GOD ALGEMENE SINODE DAGWYDING 8 NOVEMBER 2016.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
Die pad van Geestelike groei
Wie is reg? Wie is weg? God en Godsdienste.
Werkkaart 1 – ‘n Nuwe Ervaring
Wat my ma my geleer het.
HUIS VAN HEERDE Kinderhuis.
“Gaan dan heen”.
MISSIONALE TRANSFORMASIE
Gedagtes rondom die nagmaal
moenie die smiley vergeet nie
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Direk en Indirekte Rede
Die wêreld het so klein geword Alta Marincowitz
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
ALTYD VIERDE Hoofkarakters: Alvin Die afrigter (Mnr. Hendricks)
Kwart-voor-sewe-lelie (7)
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Wat van die res van jou lewe?
Woorde en Musiek: Carli Lessing
MA.
Lewende Weg Gemeente Jesus se brief aan.
DANKIE PA!!.
Rondom my Dawie de Jager.
GLENTANA SOMERBASAAR 18 DESEMBER 2014 om 12:00
Druk (Click) om voort te gaan
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
VAT DIT OF LOS DIT
Dít is ek! Ek is ‘n dogtertjie.
DIE #8 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
  Ek is dankbaar….
Woorde en Musiek: Carli Lessing
Gebed vir die Nuwe Jaar Musiek: Nikos Ignatiades, “Melody for Lovers”
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
Laerskool Hermanus Robert Prodehl
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
My LSH loopbaan Mia Le Roux.
Laerskool Hermanus Helen Ackermann
Algemene feite oor sout
Psalm 8 V: Vir die koorleier: met musiek. 'n Psalm van Dawid.
Bekering.
Jesus, Rots Jesus, Rots, my hoop vir ewig, Veilig kan ek op U bou
Vakansiekontrolelys Jy gaan jou motor na voordat jy met vakansie gaan. Maar wat van jou finansies ? Beste Die tyd het weer aangebreek.
Vrugte van die Gees.
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
Welkom, Leiers!.
Hoekom belê in aandele. Hoekom belê in aandele.
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
Hartlik welkom in die Erediens! Volharding met ons oë op Jesus gerig
Hartlik welkom in die Erediens!
Die Beeld van JASHUA.
In en uit André Letoit.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Hartlik welkom in die Erediens!
Hand. 20:29 “Ek weet dat daar ná my vertrek wrede wolwe onder julle sal indring, en hulle sal die kudde nie ontsien nie.”
Afrikaans Eerste Addisionele Taal
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Meervoude: Die drie huise Marelize Swanepoel.
Transcript van de presentatie:

Eksieperfeksie deur Alta Marinkowitz

Ons is ‘n eksieperfeksie gesin Ons is ‘n eksieperfeksie gesin. Ek lyk op ‘n haar na Ma en Boetie trek op Pa. Eksieperfeksie.

Ons is ‘n eksieperfeksie gesin Ons is ‘n eksieperfeksie gesin. Eet lae-GI-hawermout, groente, vrugte, witvleis en min sout. Eksieperfeksie.

Ons is ‘n eksieperfeksie gesin Ons is ‘n eksieperfeksie gesin. Staan soggens op vir gym: swem, Pilates, gewigte, spin. Eksieperfeksie.

Ons is ‘n eksieperfeksie gesin Ons is ‘n eksieperfeksie gesin. Pa en Ma het goeie werk, kinders presteer, en Sondae is dit kerk. Eksieperfeksie.

Ons is ‘n eksieperfeksie gesin Ons is ‘n eksieperfeksie gesin. Ons hou van kuns en maak musiek, word omring deur ‘n goeie vriendekliek. Eksieperfeksie.

Ons is ‘n eksieperfeksie gesin. Net ek word ‘n bietjie vet Ons is ‘n eksieperfeksie gesin. Net ek word ‘n bietjie vet. Ek gaan gereeld na die toilet, druk ‘n vinger in my keel en spoel en was en was my hande.

Eksieperfeksie.