Hiernamaals Die dood En nou? Die oomblik van waarheid Die lewe

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

Die grootste gebod dewaal esterhuizen MESSAGE COVER.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Les 6 vir 11 November 2017 ADAM EN JESUS.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
Voltooi die vers....hoe maak mens?
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
Psalm 98 Geseënde Kersfees! Orrelis: Albert Troskie
“In die eerste plek dank ek my God deur Jesus Christus oor julle almal dat julle geloof verkondig word in die hele wêreld” (Romeine 1:8)
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
Hoop in onverwagte plekke
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Gedagtes rondom die nagmaal
Ek Glo en Bely VII - IX Dr. Thinus du Plessis.
EENHEID IN GELOOF Les 8 vir 24 November 2018.
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Ons rykdom in Christus Efésiërs 1 ross van niekerk.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Ek Glo en Bely X - XII Dr. Thinus du Plessis.
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Beeld van God.
Keerpuntgebeurtenisse
Seloot Die politieke seloot wat ‘n seloot vir Jesus geword het
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
DIE UITKOMS IS HIER,DIE UITKOMS IS HIER!
Hierdie Lewe.
Druk (Click) om voort te gaan
VAT DIT OF LOS DIT
FINALE HERSTEL VAN EENHEID
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Ek Glo en Bely XIX - XXI Dr. Thinus du Plessis.
Bekering.
2 > 1 Twee is beter as een.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
KERKE Meer as denominasies.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
“KIND WEES” FASE: 1Kor. 13:11 Toe ek ‘n kind was, het ek gepraat soos ‘n kind, gedink soos ‘n kind, geredeneer soos ‘n kind; maar nou dat ek ‘n man is,
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
ACTS ACTION II..
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
LEEF DIE ADVENT HOOP Les 11 vir 14 September 2019.
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Hiernamaals Die dood En nou? Die oomblik van waarheid Die lewe daar oorkant ?

Inleiding Hiernamaals Skepping Christus Wederkoms (Voleinding) Geen bekering (Ryk man en Lasarus) Ongelowiges opgewek vir hel

Bestem Die dood Misterie – net met Bybel verklaar Natuurlike proses? ……nie langer kan leef nie ……God beëindig ons lewe Bestem

Sien ook…… Die dood Daad van God – oproep na Regterstoel En net soos die mense bestem is om een maal te sterwe en daarna die oordeel, so sal Christus ook, nadat Hy een maal geoffer is om die sondes van baie weg te neem, vir die tweede maal sonder sonde verskyn aan die wat Hom verwag tot saligheid. (Hebreërs 9:27-28 AFR53) Daad van God – oproep na Regterstoel Raadsplan = tyd vir vonnis Gelowiges vryspraak in Christus Sien ook……

Die dood En baie van die wat in die stof van die aarde slaap, sal ontwaak, sommige tot die ewige lewe en sommige tot groot smaadheid, vir ewig afgryslik. (Daniël 12:2) en En hulle sal weggaan in die ewige straf, maar die regverdiges in die ewige lewe (Matteus 25:46) en

Die dood En En daar het ’n sekere wetgeleerde opgestaan wat Hom versoek het deur te sê: Meester, wat moet ek doen om die ewige lewe te beërwe? (Lukas 10:25) En Want so lief het God die wêreld gehad, dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie, maar die ewige lewe kan hê. (Johannes 3:16)

Die dood En dit is die wil van Hom wat My gestuur het, dat elkeen wat die Seun aanskou en in Hom glo, die ewige lewe mag hê; en Ek sal hom opwek in die laaste dag. (Johannes 6:40)

Die dood Dood = oomblik van skeiding Adam: Van grond gemaak God blaas gees in hom God het gees oorgehad (kon meer maak) Siel dus van God Het Hy dan nie een mens gemaak nie, hoewel Hy gees oorgehad het? En waarom die een? Hy het ’n geslag van God gesoek. (Maleagi 2:15 AFR53)

€ Mens Liggaam Siel Die dood Nie hoër / laer orde Onderskeibaar, nie skeibaar Beide vir God heilig / dierbaar - liggaam opgewek / met siel verenig

€ € € € Hel Gelowige Siel Aarde Hemel Hemel Nuwe Aarde (Lukas 16 : 19 – 31) € Gelowige € Siel Hemel Hel Nuwe Aarde Hemel Openb 20 : 5,12,13 Heb 9 : 27 Pred 12 : 5b Luk 23 : 43 Aarde Openb 14:14vv 1 Tes 4 : 13-18 1 Kor 15 Openb 20 : 13 € € Liggaam begrawe

€ € € € Hel Eerste opstanding Gelowige Siel Aarde Eerste dood Hemel (Lukas 16 : 19 – 31) € Gelowige € Siel Hemel Hel Nuwe Aarde Hemel Eerste dood Eerste opstanding Aarde € € Liggaam begrawe Tweede opstanding

€ € € Hel Ongelowige Aarde 2e dood Siel Nuwe Hemel Hemel Nuwe Aarde Lukas 16 : 23 - 29 € Hemel Nuwe Hemel Ongelowige Aarde Nuwe Aarde € Liggaam begrawe Openb 22 : 15 Openb 20 : 14,15 € Openb 20 : 5,12,13 Heb 9 : 27 Pred 12 : 5b Luk 23 : 43 Hel 2e dood Siel

€ € € Tweede dood Hel Ongelowige Aarde Eerste dood Siel Nuwe Hemel Lukas 16 : 23 - 29 € Hemel Nuwe Hemel Ongelowige Aarde Nuwe Aarde € Liggaam begrawe Eerste dood Tweede dood € Hel Siel

€ € Die dood Hel Hel 2e opstanding Gelowige Aarde 1e dood Hemel 2e dood 2e opstanding Gelowige € 1e Opstanding Nuwe Aarde 1e dood Aarde € Hel Hel Ongelowige

Die dood Beginsels…. Siel onmiddelk na bestemde adres - het dus hoop op ewige lewe God se raad bepaal wie (van altyd af) Lees: …soos Hy ons in Hom uitverkies het voor die grondlegging van die wêreld om heilig en sonder gebrek voor Hom in liefde te wees, deurdat Hy ons voorbeskik het om ons as sy kinders vir Homself aan te neem deur Jesus Christus, na die welbehae van sy wil, tot lof van die heerlikheid van sy genade waarmee Hy ons begenadig het in die Geliefde. (Efesiërs 1:4-6 AFR53)

En nou? --- Die oomblik van waarheid

Onsterflikheid van die mens Oomblik van waarheid Voordat die silwerdraad verwyder word en die goue oliekruik stukkend val en die kruik by die fontein gebreek word en die wiel stukkend in die put val en die stof na die aarde terugkeer soos dit gewees het, en die gees na God terugkeer wat dit gegee het. (Prediker 12:6-7 AFR53) Onsterflikheid van die mens

1 Korintiërs 15 : 36 -49 Na dood bestaan mens steeds Oomblik van waarheid Na dood bestaan mens steeds Onliggaamlik / Geestelik Tot wederkoms - Liggaam en siel verenig 1 Korintiërs 15 : 36 -49

Sterfoomblik – In gerig voor God: Lees: Oomblik van waarheid Sterfoomblik – In gerig voor God: Lees: Daarna het Hy my Josua, die hoëpriester, laat sien, terwyl hy voor die Engel van die HERE staan, en die Satan aan sy regterhand staan om hom aan te klae. Toe sê die HERE aan die Satan: Mag die HERE jou bestraf, o Satan! Ja, mag die HERE, wat Jerusalem verkies het, jou bestraf! Is hierdie een nie ‘n brandhout wat uit die vuur geruk is nie? En Josua was bekleed met vuil klere, terwyl hy voor die Engel staan. Daarop het Hy aangehef en gesê aan die wat voor Hom staan: Neem die vuil klere van hom weg. Toe sê Hy vir hom: Kyk, Ek het jou skuld van jou weggeneem, en Ek beklee jou met feesklere. (Sagaria 3:1-4 AFR53)

En… Oomblik van waarheid Daarna het Hy my Josua, die hoëpriester, laat sien, terwyl hy voor die Engel van die HERE staan, en die Satan aan sy regterhand staan om hom aan te klae. Toe sê die HERE aan die Satan: Mag die HERE jou bestraf, o Satan! Ja, mag die HERE, wat Jerusalem verkies het, jou bestraf! Is hierdie een nie ‘n brandhout wat uit die vuur geruk is nie? En Josua was bekleed met vuil klere, terwyl hy voor die Engel staan. Daarop het Hy aangehef en gesê aan die wat voor Hom staan: Neem die vuil klere van hom weg. Toe sê Hy vir hom: Kyk, Ek het jou skuld van jou weggeneem, en Ek beklee jou met feesklere. (Sagaria 3:1-4 AFR53) En…

En… En ek het die dode, klein en groot, voor God sien staan, en die boeke is geopen; en ’n ander boek, die boek van die lewe, is geopen. En die dode is geoordeel na wat in die boeke geskryf is, volgens hulle werke. (Openbaring 20:12 AFR53) En…

Ons sterf nie as volmaaktes nie. Ons staan voor God in ons sondes: Vrees hulle dan nie; want daar is niks bedek wat nie ontdek sal word nie, en verborge wat nie bekend sal word nie. Wat Ek vir julle in die donker sê, vertel dit in die lig; en wat julle in die oor hoor, verkondig dit op die dakke. En moenie vrees vir die wat die liggaam doodmaak, maar die siel nie kan doodmaak nie; maar vrees Hom liewer wat die siel sowel as die liggaam kan verderwe in die hel. (Matteus 10:26-28 AFR53)

Nie tot in die hel toe veroordeel nie - in Christus vrygespreek Ek skryf aan julle, my kinders, omdat die sondes julle vergewe is om sy Naam ontwil. (1 Johannes 2:12 AFR53) En…

En… En… En nie alleen dit nie, maar ons roem ook in God deur onse Here Jesus Christus, deur wie ons nou die versoening verkry het. (Romeine 5:11 AFR53) En… En dit alles is uit God wat ons met Homself versoen het deur Jesus Christus en ons die bediening van die versoening gegee het, naamlik dat God in Christus die wêreld met Homself versoen het deur hulle hul misdade nie toe te reken nie en die woord van die versoening aan ons toe te vertrou. (2 Korintiërs 5:18-19 AFR53) En…

En… En Hy is ’n versoening vir ons sondes, en nie alleen vir ons s’n nie, maar ook vir dié van die hele wêreld. (1 Johannes 2:2 AFR53) En… Hierin is die liefde: nie dat ons God liefgehad het nie, maar dat Hy ons liefgehad het en sy Seun gestuur het as ’n versoening vir ons sondes. (1 Johannes 4:10 AFR53)

Hoe sal die lewe daar oorkant wees?

As jy nou ‘n kursus kan doen oor iets wat jy in die hemel kan gebruik, wat sal dit wees?

Ewige lewe reeds op aarde ? - Christus maak reeds plek gereed Ook…. Nuwe aarde soos hier – net volmaak - Soos skepping bedoel was

Wolf en lam Luiperd by bokke Klein seuntjie jaag hulle aan - Dus lewe soos ons dit ken, maar harmonie

Koei en berin Leeu eet stroooi Kind by slang Gespeende kind en basilisk

Eetgewoontes…… En die HERE God het allerhande bome uit die grond laat uitspruit, begeerlik om te sien en goed om van te eet; ook die boom van die lewe in die middel van die tuin, en die boom van die kennis van goed en kwaad. (Genesis 2:9 AFR53) En die HERE God het aan die mens bevel gegee en gesê: Van al die bome van die tuin mag jy vry eet, (Genesis 2:16 AFR53)

  Wie ’n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die gemeentes sê. Aan hom wat oorwin, sal Ek gee om te eet van die boom van die lewe wat binne in die paradys van God is. (Openbaring 2:7 AFR53) Wie ’n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die gemeentes sê. Aan hom wat oorwin, sal Ek gee om te eet van die verborge manna, en Ek sal hom gee ’n wit keursteen, en op dié steen ’n nuwe naam geskrywe wat niemand ken nie, behalwe hy wat dit ontvang. (Openbaring 2:17 AFR53)

Geen prokureurs ……..Geen kwaaddoeners…….. Geen onderwysers ……… Want nou sien ons deur ’n spieël in ’n raaisel, maar eendag van aangesig tot aangesig. Nou ken ek ten dele, maar eendag sal ek ten volle ken, net soos ek ten volle geken is. (1 Korintiërs 13:12 AFR53) (Sien ook: Jesaja 11 : 1 -12)

Gaan ons getroud wees? En.. En.. Want in die opstanding trou hulle nie en word ook nie in die huwelik uitgegee nie, maar is soos engele van God in die hemel. (Matteus 22:30 AFR53) En.. Want wanneer hulle uit die dode opstaan, trou hulle nie en word hulle nie in die huwelik uitgegee nie, maar is soos engele wat in die hemele is. (Markus 12:25 AFR53) En..

Toe antwoord Jesus en sê vir hulle: Die kinders van hierdie eeu trou en word in die huwelik uitgegee; maar die wat waardig geag word om daardie eeu en die opstanding uit die dode te verkry, trou nie en word nie in die huwelik uitgegee nie. (Lukas 20:34-35 AFR53)

Gaan daar dokters en diakens wees? Hulle sal nie meer honger en nie meer dors hê nie, en nooit sal die son of enige hitte op hulle val nie; (Openbaring 7:16 AFR53) En God sal al die trane van hulle oë afvee, en daar sal geen dood meer wees nie; ook droefheid en geween en moeite sal daar nie meer wees nie, want die eerste dinge het verbygegaan. (Openbaring 21:4 AFR53)

Gaan ons horlosies dra? …en hy het gesweer by Hom wat tot in alle ewigheid lewe, wat die hemel geskape het en wat daarin is, en die aarde en wat daarin is, en die see en wat daarin is, dat daar geen tyd meer sal wees nie; Openbaring 10:6

Gaan ons kerk hou ? Gaan God met ons praat`? En die tempel van God het in die hemel oopgegaan, en sy verbondsark is in sy tempel gesien, en daar was weerligte en stemme en donderslae en aardbewing en groot hael. Openbaring 11:19

Gaan ons werk soos ons dit nou ken? En ek het ’n stem uit die hemel aan my hoor sê: Skryf salig is van nou af die dode wat in die Here sterwe. Ja, sê die Gees, sodat hulle kan rus van hul arbeid, en hulle werke volg met hulle. Openbaring 14:13 En daar sal geen enkele vervloeking meer wees nie, en die troon van God en van die Lam sal daarin wees, en sy diensknegte sal Hom dien. (Openbaring 22:3 AFR53)

Gaan die kinders (en die grootmense) bang wees vir die donker? En nag sal daar nie wees nie; en hulle het geen lamp of sonlig nodig nie, omdat die Here God hulle verlig; en hulle sal as konings regeer tot in alle ewigheid. (Openbaring 22:5 AFR53)

NGB Artikel 37 sê …………

Hiernamaals Wonderlike vooruitsig