Orde!...Hoe maak mens? So maak mens.... Elke skyfie bevat vier verskillende name, gelykenisse of gebeure. Hierdie verskillende name, gelykenisse of gebeure is egter deurmekaar en moet in die regte volgorde geplaas word. Plaas hierdie vier verskillende name, gelykenisse of gebeure eerste in die regte volgorde en jou span is `n punt ryker!
Orde!...die Rigters Ehud Simson Samgar Gideon Ehud Samgar Gideon
Orde!...wonders in Egipte Paddas Water-in-bloed Sprinkane Muggies
Orde!...boeke in die Ou Testament Nehemia Obadja Ester Daniël Nehemia Ester Daniël Obadja
Orde!...in die Skepping Son, maan, sterre Visse Plante en vrugtebome Diere Plante en vrugtebome Son, maan, sterre Visse Diere
Orde!...gelykenisse in Lukas Die gelykenis van die goue munstukkie. Die gelykenis van die oneerlike bestuurder. Die gelykenis van die goeie pa/verlore seun. Die gelykenis van die ryk dwaas. Die gelykenis van die ryk dwaas. Die gelykenis van die goeie pa/verlore seun. Die gelykenis van die oneerlike bestuurder. Die gelykenis van die goue muntstukke.
Orde!...die sewe gemeentes in Openbaring Smirna Laodisea Filadelfia Tiatira Smirna Tiatira Filadelfia Laodisea
Orde!...konings van Juda Joahas Rehabeam Manasse Hiskia Rehabeam
Orde!...boeke in die Nuwe Testament Filemon Efesiërs Hebreërs Titus Efesiërs Titus Filemon Hebreërs
Orde!...mense in die Ou Testament Dawid Mahalalel Bileam Debora Mahalalel Bileam Debora Dawid
Orde!...volgorde van geboorte. Maria Jesus Christus Johannes die dissipel Johannes die Doper Maria Johannes die Doper Jesus Christus Johannes die dissipel
Orde!...konings van Israel Menahem Ahasia Jehu Omri Omri Ahasia Jehu Menahem
Orde!...in die stamboom van Jesus Serubbabel Peres en Serag Elihud Abraham Abraham Peres en Serag Serubbabel Elihud