Datahantering Wiskunde Geletterdheid, Graad 11 J. Oliphant

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
LEWENSIKKLUSSE IN DIERE
Advertisements

Rekenen.
Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
KOERANTBERIG TITEL – Dui die titel duidelik aan.
Die trans-Atlantiese slawehandel
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
VISUELE GELETTERDHEID
My STOMPv2I gids Basiese Afrikaanse Sinskonstruksie.
Die wettige gebruik van water vir besproeiing
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Getalformate Getalle eb berekeninge met getalle
Ou testament Hoofstuk 1 Die SKepping.
Begin deur vir leerders te vertel dat hierdie die inhoud van twee verskillende gesinne se asblikke is. Vra vrae oor die verskillende gesinne. BV: In watter.
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
My Sv1TOMPv2I gids Basiese Afrikaanse sinskonstruksie
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
Kopiereg.
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Die geskiedenis van geld
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Hoe is slawe gevang en verkoop?
HERSIENING NEWTON SE WETTE.
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
FOKUS.
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
Besigheidstudies Graad 11.
Leesbegrip.
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
WUFFDA Agtergrond WUFFDA benodig die MicroSoft Excel sigblad program waarvan die “Solver” funksie geinstalleer is. ‘n Basiese kennis van sigblaaie.
Wiskunde Geletterdheid Graad 10 J. Oliphant
Wiskunde Geletterdheid Graad 10 J. Oliphant
Kwart-voor-sewe-lelie (7)
DIE BEGINSEL VAN BELYNING
FOTO-ELEKTRIESE EFFEK
HERSIENING STROOMBANE.
Keerpuntgebeurtenisse
Omtrek (Reghoek/Vierkant/Driehoek)
Navorsingsiklus Vraagstelling Die stappe is as volg: Beplanning
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
SINODE DIE PAD VORENTOE
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
LO Graad 10 KW3.
Is jy regtig graad 10?.
Is jy reg vir graad 10?.
Webregistrasie.
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Is jy amper‘n senior?.
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Ons Wonderlike Skepper
LO Graad 11 Kwartaal 4.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Algemene feite oor sout
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
HERSIENING PROJEKTIELBEWEGI NGS.
Vaardighede in Lewenswetenskappe
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Wiskunde Geletterdheid, Graad 11 J. Oliphant
20. Dan moet jy maar voel 2 Konings 17.
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Hartlik welkom in die Erediens!
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Transcript van de presentatie:

Datahantering Wiskunde Geletterdheid, Graad 11 J. Oliphant Stel data voor Datahantering Wiskunde Geletterdheid, Graad 11 J. Oliphant

Voorstelling van data Ons trek grafieke om data visueel voor te stel. Ons kan data vergelyk deer grafieke. Verskillende grafieke om data te vergelyk: Veelvoudige Staafgrafieke (Dubbelstaafgrafiek & Stapelstaafgrafiek) Sektor diagramme Verspreidings grafieke

Lengte verspreidiings frekwensie tabel volgens geslag Ouderdom Interval Aantal (Frekwensie) % Verspreiding Vroue Mans < 1.5m 2 1 8.3 % 6.7 % 1.5 – 1.59m 5 20.8 % 0.0 % 1.6 – 1.69m 12 50 % 1.7 – 1.79m 4 7 16.7 % 46.7 % 1.8 – 1.89m 4.2 % 26.7 % 1.9 – 1.99m 0% >2m 0 % TOTAAL: 24 15 100%

Dubbel-staafgrafieke Bevat 2 stawe vir elke interval. Elke staaf stel ‘n sekere kategorie voor (vroue/mans). Die hoogte van elke staaf stel die waarde van elke kategorie voor in die sekere interval. Die grafiek is nuttig om vergelykings te maak tussen waardes van verskillende intervalle.

Dubbel-staafgrafieke Die kategorieë vir lengte- intervalle is op (x) horistantale as en die frekwensie waardes op die (y) vertikale as. Pesentasie waardes word gebruik om vergelyking van geslags kategorieë te vergemaklik Daar is ‘n staaf vir elke manlike en vroulike interval. Die hoogte van elke interval staaf dui die persentasie waarde aan ‘n sleutel word verskap om die twee komponente (mans/vroue) te kan onderskei 2 3 1 4

Ontleed die Dubbel-staafgrafiek Stel volgende vrae aan leerders om die grafiek te ontleed: In watter lengte-interval is die meeste vroue? 1.6 tot 1.69m In watter kategorie val die meeste mans? 1.7 tot 1.79m Wat is die tendens van die vroue? Vroue is oor die algemeen korter as mans, daar is geen vrou langer as 1.89m interval nie. Wat is die tendens van die mans? Mans is oor die algemeen langer as vrouens, Die mans kom in regoor byna alle interval klasse voor.

Stapelgrafieke Bewat 2 stawe bo-op mekaar gestapel vir elke interval. Die 2 dele van elke elke staaf stel ‘n ander kategorie voor (vrouen/mans). Die hoogste van elke staaf stel die totale frekwensie (waarde) van elke interval voor. Die grafiek is nuttig om totale frekwensies van intervalle te vergelyk.

Ontleed die Stapelgrafiek Stel volgende vrae aan leerders om die grafiek te ontleed: In watter lengte interval kom die meeste pasiente voor? 1.6 tot 1.69m Hoeveel mans is in die 1.5 tot 1.59m interval en in die 1.8 tot 1.89m interval? 1.5 – 1.59=Geen; 1.8 – 1.89m=1 Inwatter intervale is daar meer vrouens as mans? <1.5m en 1.5-1.59m en 1.6-1.69m In watter interval kom die meeste mans voor? 1.7-1.79m Wat is die algemene tendens tussen die lengtes van mans en vrouens? Mans is oor die algemeen langer as vrouens.

Probleme met % Stapelgrafiek Probleme met persentasie stapel grafieke: Die lengte van die staaf dui nie die algemene waarde van die totale interval aan nie. Die persentasies kan nie saam getel word vir die stawe nie. Elke gedeelte van ‚n staaf is ‚n persentasie waarde uit die betrokke kategorie bv. Mans of vroue.

Klas aktiwiteit Beantwoord Aktiwiteit 3 op bladsy 261 in handboek. Doen slegs no. 1 en 2. Julle mag saam werk in pare.

Klas Aktiwiteit No.1 - Antwoord

Klas Aktiwiteit No.1 - Antwoord 1.2.1. Gewigskategorie algeeenste vir vroue en die gewigs kategorie algemeenste vir mans: Vroulik= 80 – 89 kg Manlik= 70 - 79 kg 1.2.2. Tendens in gewigs verspreiding vir vroue en mans: Vroue se gewig is baie meer verspreid as vir mans. Daar is geen man wat swaarder is as 100kg nie, terwyl 8.3% vroue meer as 120kg weeg.

Klas Aktiwiteit No.2 - Antwoord

Klas Aktiwiteit No.2 - Antwoord 2.2.1. Gewigskategorie algeeenste vir vroue en die gewigs kategorie algemeenste vir mans: Vroulik= 80 – 89 kg Manlik= 70 - 79 kg 1.2.2. Tendens in gewigs verspreiding vir vroue en mans: Vroue se gewig is baie meer verspreid as vir mans. Daar is geen man wat swaarder is as 100kg nie, terwyl 8.3% vroue meer as 120kg weeg.