Boggomsbaai-blues Pirow Bekker.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
STROFE 1: Reël 1 : kinders - Alleenplasing dus beklemtoning
Advertisements

Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord.
My siel, Pa Marie van Rensburg
David de Lange Fanie Olivier Verskuns, p. 91.
KONTAK Theo de Jager bl. 51.
Sprokie vir ‘n stadskind
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
Voltooi die vers....hoe maak mens?
. PUNT Word aan einde van sin gebruik Na afkortings
Omdat.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
OPSTELVRAAG EKSAMEN VOORBEELD
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Selfportret Herman Lintvelt.
Koos du Plessis ( ).
Die wêreld het so klein geword
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Pa Marlise Joubert.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Psalm 40:6 Ek pleit, o Heer, op u barmhartigheid. Bly met u liefde en trou om my, want ramp en onheil is naby en om my heen. En in my hart is stryd.
Kategese 5 November 2010 NG Wierdapark.
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Wie’s hy? DIGTERS EN DIGTERSKAP:
As jy weer skryf Ingrid Jonker.
MA.
KABOUTERLIEFDE Antwoordgids.
Brief Fernel A. Abrahams.
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
Wetenskapmannetjies Verkleiningsvorm: hulle is wetenskaplikes en/of wiskundiges, maar die spreker het ‘n neerhalende of minagtende houding teenoor.
Rondom my Dawie de Jager.
Blind date Moontlike antwoorde:.
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Joh. 14: :
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Ons wag.
My hand ritsel Cas Vos ( ).
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
Bekering.
Vrugte van die Gees.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Afhanklikheid van God.
Welkom by die Kategese 6 Mei 2018.
Spr. 3-:12 “'n soort mens wat homself as rein beskou, maar van wie die vuilheid nie afgewas is nie”
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die lewe is (soos) … Metafoor – kort vergelyking
STREK OEFENINGE Vergeet die dinge wat agter is en strek jou uit na wat voor is - Filippense 3:14 Kom ons strek almal met ons arms so ver vorentoe as.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Boggomsbaai-blues Pirow Bekker

Pirow Bekker Gebore op 9 Desember 1935 in Smithfield in die Vrystaat As kind het hy op verskeie plase gewoon Na skool het hy as joernalis gewerk Sy eerste solobundel, Die klip sing, verskyn in 1965 In 1968 behaal hy sy doktorsgraad aan die RAU (vandag UJ) Hy werk as dosent en word later aangestel as hoof van Dokumentasiesentra van die RGN Hy het verskeie bundels gepubliseer, asook kortverhale en enkele romans

Sommige publikasies

Die bundel “Stillerlewe” (2002) Die titel is saamgestel uit twee woorde wat gewoonlik apart geskryf word, maar hier as een word: “stiller” wat gewoonlik as bnw. gebruik word en “lewe” (s.nw.) Die titel dui op die stilword wat ouderdom en ouer-word kan bring – Vlg. Fanie Olivier kan dit ook as sinoniem vir die dood gesien word. “Stillerlewe” herinner ook aan “stillewe” – ‘n soort skildery. Die bundel is in 6 afdelings verdeel. Die gedig kom uit die 3de afdeling met die titel “ore ‘n tuin kom” voor. Dit hou verband daarmee dat Boggomsbaai in die Tuinroete geleë is. Dis ‘n groen en boom- en blomryke gebied tussen Vleesbaai en Mosselbaai waar Bekker afgetree het.

Boggomsbaai-blues – Pirow Bekker   Bog met die blues, dis agter die duin: almal ry hier op die golwe se kruin. Niemand skree boggom oor ‘n donker jas, hier sing jy ‘n ding tot dit jou pas. Eintlik is die dood jou beste pel: bly jou lewe lank jou metgesel. Waar jy ook al gaan, hy bly by jou, druk op sy nommer en hy’s gou soos nou. Jy kan maar aanjaag, hy’s daarvoor gebou. Raak jy dalk eensaam, hy’s daar vir jou. Die beste nog: vergeet maar die gekwel: verstoot sal hy jou nooit, sy hart is ‘n hotel. Uit: Stillerlewe

VRAE Wat beteken die titel van die gedig? Wie is die “jy” in die gedig? Wie is altyd by ‘n mens? Hoekom sê die spreker “Bog met die blues” in r. 1? Wat is ironies aan die reël “almal sy op die golwe se kruin”? ANTWOORDE Boggomsbaai is ‘n aftreeplek en vakansiedorp naby Mosselbaai en blues verwys na depressive en hartseer, asook blues-musiek. Dit kan die leser wees. die dood Die spreker wil oordra dat dit onsinnig en sommer net simpel is om depressief en hartseer te wees. As ‘n mens depressief en melancholies is, is jy nie op die kruin van die golf nie.

ANTWOORDE Die betekenis dat dit waar en werklik is dat die dood jou vriend is. Na die dubbelpunt volg die verduideliking en uitbreiding van die reël: die dood is nie net jou vriend nie, maar hy is jou hele lewe lank al by jou en deel van jou. vergelyking Jy kan maar stout wees en droogmaak, jy kan maar kwaad doen en verkeerde dinge doen, die dood kan al die dinge weerstaan. VRAE Watter betekenis word oorgedra deur die gebruik van die word “Eintlik” in strofe 3? Bespreek die doel van die dubbelpunt in strofe 3. Watter soort beeldspraak kom voor in strofe 4? Wat beteken “Jy kan maar aanjaag, hy’s daarvoor gebou”?

ANTWOORD “sy hart is ‘n hotel” is ‘n metafoor. Die hotel-beeld kan geassosieer word met dinge soos vriendelikheid, gasvryheid, spesiale behandeling, rustyd, bederf; asook daar behoort altyd plek vir jou te wees by ‘n hotel. Net so is die dood: hy is altyd daar vir jou, daar is altyd plek vir jou en jy sal spesiale behandeling ontvang. VRAAG Bespreek kortliks die metafoor in die laaste strofe.

Luister na blues-musiek Kry meer inligting oor despressie