ALTYD VIERDE Hoofkarakters: Alvin Die afrigter (Mnr. Hendricks) Simphiwe Die Fransman-tweeling (Ryan + Adrian) Alvin se ma
ALTYD VIERDE Alvin Kom altyd vierde in die 800m Voel dit help nie hy oefen nie Sy kop is nie reg nie Kry nuwe oefenprogram en dieet Droom van die wedren Vergeet sy skoene op die belangrike dag Kom eerste oor die wenstreep Al die oefening (heuweloefeninge, hurkoefeninge, stersrponge het gehelp)
ALTYD VIERDE Meneer Hendricks Wil Alvin help om sy kop reg te kry Atletiek gaan nie net oor hoe vinnig jou bene jou wenstreep toe kan dra nie. Dit gaan oor hoe vinnig jou kop jou soontoe kan vat Help Alvin om hard te oefen en reg te eet (geen gaskoeldrank, of hamburgers. Eet piesangs, hawermout, pasta, volgraanbrood. Laat Alvin opsitte, opstote, rugoefeninge, sterspronge doen en op die heuwel naby die skool oefen. Gebruik die stophorlosie om sy tye te neem
ALTYD VIERDE Simphiwe Mbeki Hy kom van Oscar Mpetha High Altyd eerste in die 800 meter Hy is briljant Op die dag van die kompetisie hardloop Simphiwe voor, maar kan nie die voor bly nie. Hy maak sy dyspier seer.
ALTYD VIERDE Fransman-tweeling (Adrian en Ryan) Kom altyd tweede en derde Kom van Westridge Hoërskool Hulle moes eintlik een mens gewees het Terg (tease) Alvin in sy nagmerrie/droom Kom tweede en derde op die dag van die kompetisie
ALTYD VIERDE Alvin se ma Ondersteun (support) haar seun Sy het gesê: “Net jy weet wat die beste vir jouself is. Wat dit ook al is, ek staan by jou”. Sy bring Alvin se skoene vir hom op die dag van die kompetisie (dit lyk of sy die 800m gehardloop het)