DISKUSLETSELS.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
LEWENSIKKLUSSE IN DIERE
Advertisements

Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
My siel, Pa Marie van Rensburg
Ongelykheid en armoede
Onderwerp 10 Die entrepreneur
Die wettige gebruik van water vir besproeiing
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
TRAKSIE.
MEGANIESE STELSELS EN BEHEER
SPINAAL KOORD BESERINGS Rolstoele en Rolstoel Hantering
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Omdat.
Titel : Palimpses deur Johann de Lange
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
“Gaan dan heen”.
Selfportret Herman Lintvelt.
Skryf en aanbied redigering, proeflees beplan skryf ‘n konsep
Stres Gr. 11.
Kopiereg.
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Rekenaar Virusse.
HERSIENING NEWTON SE WETTE.
LUMBALE SPONDILOSE.
Wilhelm Bornman Christiaan Opperman Lynette Salzwedel
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
Totaal nuwe en unieke ras. Ignoreer kleinlike bouvorm aspekte.
STRUKTURE Definisie, doel en klasssifisering. Bl. 78
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Hersiening van die EHI-basiskode se klousule oor werksure
EENHEID 8 MOONTLIKHEID VAN PRESTASIE
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
Datahantering Wiskunde Geletterdheid, Graad 11 J. Oliphant
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Pakistan is die land waarin Christene die meeste geweld ervaar.
Hoofstuk 4 Oefen Metabolisme
Aanbieders: Miné Harmse Nelmarie Eybers
UITDAGINGS EN OPLOSSINGS
MA.
ONSTABILITEIT / TRAUMATIESE SINDROOM
STOMPI is ‘n Akroniem vir die basiese struktuur van ‘n Afrikaanse sin.
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORMS
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Skryfvaardighede Paragrawe
Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999
Ons Wonderlike Skepper
Ons wag.
Gaan dan heen. Gaan in vrede. My kind gaan doen - wat Ek van jou vra:
HERSIENING NEWTON SE WETTE.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
SPONDILOLISTESE.
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
Vrugte van die Gees.
PekanneutProduksie Inligting verskaf deur.
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
SENUWEEWORTELPYN.
Iets is weg – wat? Ek wil by die plek kom.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Hand. 1:
Hartlik welkom in die Erediens!
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
Transcript van de presentatie:

DISKUSLETSELS

Uitkomste Moet vertroud wees met die anatomie en funksie van die diskus. Moet vertroud wees met die oorsake en patologie van ‘n tipiese diskusletsel. Moet vertroud wees met die kliniese beeld van ‘n tipiese pasiënt met ‘n diskusletsel. Moet vertroud wees met die verskillende tipes diskusletsels. Moet vertroud wees met die term beskermde list.

Uitkomste Moet vertroud wees met die algemeenste fisioterapeutiese behandelings protokol vir ‘n pasiënt met ‘n tipiese diskusletsel, annulêre diskusletsel en ‘flat tyre syndrome’. Moet instaat wees om toepaslike oefeninge en advies aan die pasiënt te verskaf met ‘n tipiese diskusletsel.

Definisie Diskusdegenerasie lei tot: Verminderde waterinhoud Verminderde skokabsorbering

Anatomie Diskus bestaan uit fibreuse kraakbeen Buitenste deel – annulus fibrosis Binneste deel – nukleus pulposes Diskus dien as skokabsorbeerders Diskus vermeerder in dikte laer af om groter kragte te kan weerstaan Op vroeë ouderdom ondergaan diskus degenerasie en verloor skok-absorberingsfunksie Degenerasie lei daartoe dat nukleus deur verswakte annulus prolabeer na aangrensende vertebra Word Schmorl’s nodules genoem

Anatomie Rigting van prolaps word bepaal deur aanhegting van die diskus aan die ligamente Diskus is los verbind aan ant longitudinale ligament en stewig aan werwelligame Diskus is stewig verbind aan post longitudinale ligament en minder stewig aan post gedeelte van werwelligame Post longitudinale ligament is nouer en swakker en daarom vind diskusprolaps meer geredelik posterior-lateraal plaas.

Diskus ekstrusie Nukleus pulposus het die buitenste laag van die annulêre vesels binnegedring Stadige aanvangs – mag geskiedenis van ‘n draai beweging of fleksie beweging hê Fleksie is pynlikste beweging Predisponerende faktore van spanning, moegheid en koue kan aanleiding gee to vermeerderde diskus druk Pyn vererger tydens lang periodes van sit in fleksie, langbeensit, volgehoue fleksie, hoes en nies Verligting word ondervind tydens lê

Diskus ekstrusie Mag verwysde pyn ondervind – slegs nie- senuweewortel strukture bv longitudinale ligament kan affekteer word Mag dit moeilik vind om tot in staan te kom vanaf sittende posisie weens feit dat fleksie benodig word tydens eerste gedeelte van die beweging

Diskus sekwestrasie Een of meer van die fragmente van die nukleus het losgebreek van die herniasie massa en sit nou in die spinale kanaal Nukleus pulposis prolabeer binne die spinaal kanaal en mag die dura, spinale koord en/of die perifere snuweewortel vasdruk Mag ook anterior prolabeer en die outonomiese senuweestelsel affekteer Mag stadig of vinnig plaasvind, gewoonlik na ‘n draai beweging of indien swaar voorwerp in fleksie posisie opgetel word

Diskus sekwestrasie Simptome soos vir diskus ekstrusie – net erger Indien koord betrokke is: Loopgang aangetas Bilaterale naalde en spelde Spastiese blaas (boonste neuron) Babinski en klonus kom voor Indien cauda equina aangetas is: Onder motor neuron blaassimptome Saal para/anaestesie (S4 teken)

Diskus sekwestrasie Indien dura betrokke is: Ekstra-segmentele verwysings Bilaterale sentrale pyn of Unilaterale sentrale pyn Wydverspreide distribusie Indien perifere senuweewortel aangetas is: senuweewortel verwysde simptome Indien simpatiese senuweesisteem aangetas is: Gevoel van koud of warm Voel soos water wat teen arm afloop Naarheid en moegheid

Diskus sekwestrasie Primêre postero-laterale sekwestrasie – slegs been pyn en geen sentrale pyn nie. Moeilik om te behandel Diskus sekwestrasie verminder diskus spasie en dit mag weer die fasetgewrigte affekteer wat kan lei tot sinoviale gewrigsdisfunksie

Oorsake Trauma: fleksie rotasie bewegings as iets swaars opgetel word. Gee aanleiding tot skeur van die post longitudinale ligament en gepaardgaande post uitbulting van die diskus Val op sitvlak kan ook ‘n oorsaak wees Degenerasie – diskus verloor sy elastisiteit a.g.v. veranderinge in die kollageen vesels en waterinhoud verlaag, dus kan liggaam se kompressie kragte nie hanteer word nie en diskus bult uit Verhoogde drukking: nukleus pulposus absorbeer vog, swel en druk teen die annulus

Patologie Diskusveranderings beging asimptomaties Gee aanleiding tot ‘n swak skakel wat dan ingee onder abnormale kompressie of spanning Meeste beserings kom voor by L4,5 en L5/S1 Prolaps van diskus na ant of lateraal veroorsaak ant of laterale osteofiete wat later aan mekaar kan heg Degenerasie veroorsaak dat diskusspasie vernou en fasetgewrigte raak gewigdraend in plaas van om beweging te reguleer Prolaps van die diskus na post veroorsaak meer probleme

Patologie Prolaps geskied gewoonlik na posterior-lateraal en die diskus self of osteofiete kan op die spinaalkoord of op die senuweewortels druk Geprolabeerde diskus materiaal druk aanvanklik teen die dura mater wat rugpyn gee en verder teen die senuweewortel wat rugpyn en senuweewortel simptome gee

Simptome Skielike aanvangs van pyn as pasiënt iets swaar optel Pyn aanvaklik gering maar vererger volgende paar uur Pyn soms baie erg en pasiënt steek vas sonder verdere beweging Herhaalde aanvalle mag skielik aankom bv met nies, hoes en valsalva manoeuvre (verhoogde druk in intervertebrale kanaal op die bloedvate wat druk sensitief is – veroorsaak pyn) Tussen aanvalle mag pasiënt geen simptome ervaar

Simptome Slegs uitbulting van diskusmateriaal – pyn nie duidelik definieerbaar Ware herniasie en druk op senuweewortel – meer duidelik pyn in spesifieke dermatoom Soms geen insident, maar na langdurige behoud van ‘n posisie Ekstensie kan vergelykbare teken wees in massiewe diskus letsel Pyn verminder indien pasiënt lê met die knieë ondersteun, hang in ‘n bepaalde posisie, soms staan in ekstensie behalwe indien ekstensie die vergelykbare teken is

Simptome Dura: Ekstra-segmentele verwysde pyn, dus nie in ‘n dermatoom nie Posterior longitudinale ligament: Sentraal of verwysde simptome, nie altyd duidelik gedefinieër. Proksimaal is erger as distaal Senuweewortel skede: Sentraal en unilateraal Senuweewortel: Unilateraal, distaal erger, versprei in dermatoom

Tekens Pasiënte gewoonlik jonk en gesond Het laterale tilt van die bekken Vermeerderde lumbale lordose Rug baie drukteer ook oor gluteale area Fleksie en rotasie is ingeperk met akute aanval Beskermende spierspasma Simptome in been a.g.v senuweeworteldruk met verlaagde sensasie, spierswakheid, verlaagde refleksie en positiewe neurale dinamiese tekens Sit, hoes en nies is pynlik Verminderde intervertebrale bewegings

List (Laterale tilt) Posterior mediale protrusie geen aanleiding tot ‘n ipsilaterale list Ipsilaterale list – toraks verplaas lateraal na die kant van pyn Ipsilateraal – uitstulping is mediaal na die senuweewortel Moeiliker om te behandel

List (Laterale tilt) Posterior laterale protrusie geen aanleiding tot ‘n kontra-laterale list Kontra-laterale list – toraks verplaas lateraal weg van die kant van pyn Kontra-lateraal – uitstulping is lateraal na die senuweewortel Maklike om te behandel, reageer goed op traksie

List (Laterale tilt)

Behandeling Mobiliseringstegnieke: Rotasie Graad IV- Longitudinaal Statiese traksie Palpasie tegnieke (Behalwe as ekstensie vergelykbare teken is) Elektroterapie Snellerpunte

Behandeling Abdominale stabiliserings oefeninge Versterkende oefeninge vir m quadriceps en m gluteus indien nodig Neurale mobilisasie Raad en tuisoefeninge Houdingkorreksie Kinetiese hantering Chirurgie

Raad Vermy sitposisie a.g.v. verhoogde drukking in diskus Stort eerder as om te bad Staan en lê sal pyn verminder Vermy fleksie en rotasie bewegings van die rug Swem is ‘n goeie oefening Dra van ‘n stut met pynlike aktiwiteite (kliniese beredenering is noodsaaklik) Moenie swaar voorwerpe optel nie Vermy enige aktwiteite wat die pyn sal vererger

ANNULêRE DISKUSLETSEL

Oorsaak ‘n Kraak in die annulus Gewoonlik a.g.v. ‘n skielike draai beweging in fleksie

Tekens en simptome Erge pyn Pasiënt kan nie beweeg of sit nie, kom angstig voor, sweterig en bleek (get’s stuck) Voel of hulle wil flou word Neural dinamiese toetstekens mag positief wees – wees baie versigtig indien bilateraal

Behandeling Rotasie Graad IV- Longitudinaal Traksie mag in sommige gevalle gebruik word, maar nie indien pasiënt steekpyn ondervind nie Snellerpunte Abdominale stabiliseerders Neurale mobilisasie Tuisraad en Advies

FLAT TYRE SYNDROME

Oorsaak Vernouing van die diskusspasie a.g.v. degenerasie of prolaps Ligamente en kapsel het nog nie aangepas by die nuwe hoogte van die mobiele segment nie

Geskiedenis Stadige of skielike aanvangs na ‘n rukbeweging

Tekens en simptome Sentrale of verwysde pyn afhangende van die strukture betrokke en mate van onstabiliteit Steekpyn, onverwagse pyn en die rug voel swak Pyn vererger deur staan, loop, hardloop, maaglê en ekstensie bewegings ‘n Boog van pyn mag voorkom veral tydens fleksie bewegings

Tekens en simptome Om op te kom vanaf fleksie mag moeilik wees en die pasiënt stut dikwels met sy hande op sy dye Palpasie tegnieke kan pyn reproduseer en spierspasma vererger Pyn word verlig deur stabiele posisies bv sit

Behandeling Rotasie en longitudinale Graad IV- Palpasie tegnieke tot Graad IV kan ook versigtig toegepas word Snellerpunte Neurale mobilisasie

Behandeling Elektroterapie Strekke van veral rugekstensore en m psoas Adominale stabiliseerders Versterk m gluteus en m quadriceps Tuisraad en Advies