Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
“En die draak was vertoornd op die vrou, en hy het weggegaan om oorlog te voer teen haar ander nakomelinge wat die gebooie van God bewaar en die getuienis.
Advertisements

Ou testament Hoofstuk 9 Die plek van Moses in God se
Besluit watter liedere julle wil sing.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Kinders van die Bybel.
Votum V - Die Woord het mens geword en onder ons kom woon. G - Ons het sy heerlikheid gesien, die heerlikheid wat Hy van die Vader het, vol genade en waarheid.
Voltooi die vers....hoe maak mens?
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
Bybel Ongelukke.
Die storie van Paulus en sy reise (deel 1).
Herkoms, Frekwensie en Bedoeling
Liefde vir mekaar – Deel 1
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Bybel Speletjies BEROEPE IN DIE BYBEL.
Bybel: Wat is die Konneksie?
Bybelboek-bonanza...Hoe maak mens?
Op pad na jou destinasie!!
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
Ontsyfer die vers...Hoe maak mens?
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Kwart-voor-sewe-lelie (8)
Bybel Speletjie Diere van die Bybel.
Preek Jesaja 53:6.
Om vir God te LEEF Psalm 40.
Joh. 14: :
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
Staan op en skree nou: Ek is lief vir Jesus! Staan op en skree nou ek is lief vir Hom! Almal moet weet, ja almal moet.
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Bybel Speletjie Nommers in die Bybel.
Bybel Emoji Speletjie.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Bybel Would you rather.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Bybel Speletjies Dissipels van Jesus.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Bekering.
DIE LIEFDE.
God se vreemde opdragte
Vrugte van die Gees.
Ou Testament Naam Speletjie.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Bybel Would you rather.
Die grootste is die LIEFDE
Druk (Click) om voort te gaan
Bybel Speletjie Nommers in die Bybel.
Bybel Speletjie Diere van die Bybel.
Welkom by die Kategese Die Heilige Gees 22 April 2018
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL.
Jesus en sy 12 dissipels.
Wie was Jesus se ma gewees?
#1 Wat was die engel se naam wat, vir Maria die nuus
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
ONREGVERDIGE, ONEINDIGE
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
VAN WAAR KEN U MY? Johannes 1:43-51.
ACTS ACTION II..
Hartlik welkom in die Erediens!
Hy het weer gaan bid… Matt 26:38-46
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
Ef. 6:12 Eseg.28:12ev Gevallle Engele
Johannes 6 Hierna het Jesus na die oorkant van die See van Galilea toe gegaan, wat ook die See van Tiberias genoem word. 'n Groot klomp mense het agter.
Transcript van de presentatie:

Bybel Speletjie KINDERS VAN DIE BYBEL

INSTRUKSIES: Hoe goed ken jy die kinders van die Bybel? Ons gaan vir julle vier leidrade van elke kind wys, kyk hoe vinnig julle kan agterkom van wie ons praat.

1 1. Ek was die oudste kind in my familie. 2. Ek was van my ouers geskei tydens ‘n reis na Jerusalem. 3. Ek het in die familiebesigheid gewerk. 4. Die persoon wat ek pa genoem het, was nie my regte pa nie.

1 Jesus

2 1. My pa het sy slaaf na ‘n ander land gestuur om vir my ‘n vrou te soek. 2. My ma moet in die Guinness Book of World Record wees vir die oudste vrou wat nog ooit ‘n kind gehad het. 3. Ek het my pa gehoorsaam, selfs toe hy my op die altaar sit om my vir God te offer. 4. My ma het gelag toe die engel vir my pa sê dat sy ‘n kind gaan hê.

2 Isak

3 1. Toe ek gebore is, was daar alreeds ‘n doodsvonnis oor my lewe. 2. Ek was die jongste kaptein wat in ‘n voorwerp op die Nyl gevaar het 3. My ma het my vir 3 maande na my geboorte weggesteek. 4. Ek kon net vir ‘n paar jaar by my ouers bly, voordat ek in die Farao se paleis moes gaan bly het.

3 Moses

4 1. Ek het ‘n tweeling broer gehad. 2. My broer was ‘n jagter, maar ek het daarvan gehou om naby die huis te bly. 3. Ek het my vader bedrieg, sodat hy my die seëninge van die eersgeborene gegee het, i.p.v. die van die tweede. 4. My broer het sy eersgebore reg aan my gegee in ruil vir ‘n pot lensiesop

4 Jakob

1. ‘n Engel het vir my ma gesê dat sy my gaan hê, en het dit toe ook vir my pa kom vertel. 5 2. Die engel het vir my ouers vertel dat ek ‘n Nasireër gaan wees. Dit beteken dat ek nooit sterk drank mag drink nie, nooit my hare mag knip nie, en nie aan ‘n lyk mag vat nie. 3. My pa het probeer om vir my ‘n vrou te kry, maar sy is aan iemand anders gegee. 4. Nadat ek die geheim van my krag weggegee het, is my oë uitgesteek .

5 Simson

6 1. My oudste broer is sewe dae na sy geboorte oorlede 2. ‘n Profeet is na my pa gestuur om hom te wys op sy sonde van egbreek nadat my broer gebore is. 3. My pa was Israel se 2de Koning, en ek die 3de Koning. 4. My pa het meeste van die boeke van Psalms geskryf. Ek het meeste van die boek Spreuke geskryf en die boek Hooglied wat my naam dra,

6 Salomo

7 1. Ek het 11 broers en 1 suster gehad. 2. Ek het 2 drome gehad waarin ek gesien het hoe my ouers en my broers voor my buig. 3. Ek was ‘n x-slaaf, x-krimineel en ‘n buitelander wat ‘n hoë posisie van mag in Egipte gehad het. 4. Ek was my pa se gunsteling seun, en hy het vir my ‘n baie mooi jas laat maak.

7 Josef

8 1. My ouers is dood toe ek baie jonk was, en my oom het my grootgemaak 2. Saam het ek en my oom ‘n bose komplot verhoed wat ons volk, die Jode sou uitwis. 3. My oom het ‘n komplot verhoed waarin die koning doodgemaak sou word. 4. Ek het ‘n skoonheids kompetisie gewen wat deur die Koning gehou is, en so het ek sy Koningin geword.

8 Ester

9 1. Ek was die jongste kind in my gesin. 2. Ek het al ‘n beer en ‘n leeu doodgeslaan. 3. Ek was ‘n skaapwagter, digter, harpspeler en die tweede koning van Israel gewees. 4. Ek het op ‘n vrou verlief geraak terwyl sy gebad het, en haar man laat doodmaak in die oorlog omdat sy swanger met my kind was.

9 Dawid

10 1. Ek en my vriende is weggevoer na koning Nebukadneser se paleis. 2. Ek het geweier om die koning se kos te eet. 3. Ek het drome vir die koning uitgelê. 4. Ek het gebid tot God en is in ‘n leeukuil gegooi, maar God het die leeus se bekke gesluit sodat ek niks oorgekom het nie.

10 Daniël

11 1. Ek was een van ‘n tweeling. 2. My broer het my hakskeen gegryp toe ons gebore is. 3. My broer het my uit my erfporsie gekul. 4. Ek was baie harerig gewees.

11 Esau

12 1. Ek het my broer opgepas in sy mandjie op die rivier. 2. Ek was ‘n profetes gewees. 3. Ek het saam met die Israeliete uit Egipte getrek. 4. Ek was vir ‘n rukkie melaats gewees omdat ek opstandig teenoor my broer was.

12 Miriam

13 1. My ma het my van die Here afgebid. 2. My ma het my aan die Here belowe, en het my op 7 jaar by die tempel gelos om vir die Here te werk. 3. Ek het die eerste koning van Israel gesalf. 4. Ek word ook die betroubare profeet genoem, omdat die Here by my was, en nie een van my woorde onvervuld laat bly het nie.

13 Samuel

14 1. Ek was een van twee broers gewees. 2. Ek was ‘n veeboer gewees. 3. My broer was baie jaloers op my gewees. 4. Ek was die eerste mens in die Bybel wat vermoor is.

14 Abel

15 1. My ma was Maria se niggie gewees. 2. My pa het stom geword tot my geboorte, omdat hy die engel nie wou glo wat van my geboorte kom vertel het nie. 3. Ek het in die woestyn gebly en van sprinkane en veldheuning gelewe. 4. Ek staan ook bekend as die “Voorloper van Jesus”.

15 Johannes die Doper