Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
VAKBONDE TERME.
Advertisements

Sinode van Oos-Kaapland Bosberade 2007
Les 2 vir 14 Oktober 2017 DIE STRYD.
Luisterliedjie 1. Ek wil U hoor ek wil in stilte by U rus
RAMINGS.
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 10 September
Toewyding.
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Die Dordtse leerreëls ’n Oorsig.
Saamgestel deur Juffrou Marelize Swanepoel (c) 2018
Welkom! Doopvoorbereiding Verwelkom almal en open met gebed.
Ek Glo en Bely IV - VI Dr. Thinus du Plessis.
Verantwoordelike Vernuwing
Gedagtes rondom die nagmaal
Selfportret Herman Lintvelt.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Voorstel vir die wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Op pad na jou destinasie!!
KERKORDE IS COOL.
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
Wat van die res van jou lewe?
Wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Beeld van God.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
Voorstel vir die wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
SINODE DIE PAD VORENTOE
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Algemene Sinode Dagwyding
EENHEID IN AANBIDDING Les 11 vir 15 Desember 2018.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
NG Gemeente Vaalpark Voorbidding Dank Gebede 16 September
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Gilson A.C. Waldkoenig & William O Avery Alban Insitute 1999
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
Offervaardigheid in gemeentes
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
VENSTER OP DIE EWIGHEID.
NG Kempton Park Oos afkondigings van 11 Oktober 2015
Druk (Click) om voort te gaan
LYDENDE EN BEDRYWENDE VORM
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Visitasie.
Wes Tvl. Buitengewone Sinodesitting 16 April 2013
Kerkraad: proses en voorstel Week 1 Gee kennis: Kerkraad 1 Week 2
'nHoopvolle Nuwe Toekoms
Joh. 1: Efes. 5:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
WAAR KERKREG EN ARBEIDSREG MEKAAR ONTMOET
Skryforiëntering Wat jy nodig het om NOU te weet sodat jy IN DIE TOEKOMS dit kan reg doen. (c) M. Swanepoel 2010.
Beslote Korporasies ONR 314.
Transcript van de presentatie:

Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde 02/09/2014 Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde NG Kerk in SA

Algemene Sinode 1998/2003 Die Algemene Sinode aanvaar dat die Belydenis van Belhar op sigself genome nie met die drie formuliere van eenheid in stryd is nie.

Algemene Sinode 2011 Die Algemene Sinode besluit dat hy van voorneme is om die Belydenis van Belhar op kerkordelike wyse deel van die NG kerk se belydenisgrondslag te maak...

Algemene Sinode 2011 ... en dra dit aan die Moderamen op om die nodige kerkordelike prosesse hiervoor in werking te stel.

Moderamen van Alg Sinode voer sy opdrag uit Die voorstel word gemaak dat die Alg Sin Artikel 1 van Kerkorde wysig.

Algemene Sinode 2013 Voorstel: Wysig Artikel 1 na: (1) Die Nederduitse Gereformeerde Kerk is gegrond op die Bybel as die heilige en onfeilbare Woord van God.

(2.1) Die leer wat die Kerk in ooreenstemming met die Woord van God bely, word verwoord in die ekumeniese belydenisse, naamlik die I) Apostoliese Geloofsbelydenis, II) die Geloofsbelydenis van Nicea III) en die Geloofsbelydenis van Athanasius;

en die drie Formuliere van Eenheid, naamlik die Nederlandse Geloofsbelydenis, die Heidelbergse Kategismus en die Dordtse Leerreëls.

(2.2) Die Belydenis van Belhar is deel van die belydenisgrondslag van die Kerk, op so ’n wyse dat daar ruimte is vir ...

dat daar ruimte is vir ... lidmate, ampsdraers en vergaderinge wat dit as in ooreenstemming met die Woord van God bely, sowel as vir lidmate, ampsdraers en vergaderinge wat dit nie as ’n belydenisskrif onderskryf nie.

Wat impliseer die verandering oor die Belydenis van Belhar Wat impliseer die verandering oor die Belydenis van Belhar? Die opname van die Belydenis van Belhar in die belydenisgrondslag van die Kerk word so gedoen dat dit op niemand afgedwing word nie. Geen lidmaat word dus daardeur van die Kerk uitgesluit nie.

Lidmate wat nie die belydenisskrif wil onderskryf nie, behou hulle volle lidmaatskapregte. Die belydenisskrif word ook op geen kerkvergadering afgedwing nie.

Hierdie besluit is met ‘n groot meerderheid op Alg Sin 2013 aanvaar en was aanvaarbaar vir alle partye – ook vir die wat nie Belhar as belydenis wil aanvaar nie. Die besluit is so geformuleer dat dit vir almal ruimte gee! Die Alg Sin het al die sinodes, kerkrade en lidmate versoek om dit nou ook so goed te keur.

Hoe moet dit nou in praktyk gebeur Hoe moet dit nou in praktyk gebeur? Die Kerkorde skryf ‘n proses voor wat nougeset gevolg moet word!

Kerkorde, Artikel 44.1 Die wysiging van die Belydenis kan alleen geskied nadat elke sinode afsonderlik met ’n tweederdemeerderheid én twee derdes van alle kerkrade elk met ’n tweederdemeerderheid ten gunste daarvan besluit het.

Reglement 24 van Kerkorde Reg 24 bepaal: Vir ‘n kerkraad om tot sy tweederde besluit te kom, moet hy die gemeente ken in die saak. Vir hierdie doel moet daar ‘n stemproses in gemeentes gehou word. Die gemeente adviseer dus die kerkraad in sy keuse.

Vir normale sake stem slegs die kerkraad – Hoekom moet gemeentes se mening nou ook gekry word?

Gemeente moet ook stem, want. 1 Gemeente moet ook stem, want .... 1. Alg Sinode 2003 het onderneem dat gemeentes se mening ingewin sal word. 2. Die NG Kerk moet hierdie weg volg, omdat ons Kerkorde volgens die Dordtse tradisie funksioneer. Hiervolgens moet die plaaslike gemeentes, wat eintlik die kerk op grond van ’n gemeenskaplike belydenis konstitueer, geken word wanneer die belydenisgrondslag gewysig word.

Kan ‘n gemeente buite stemming bly Kan ‘n gemeente buite stemming bly? * Kerkorde vereis dat elke Kerkraad moet stem. * Lidmate mag nie die geleentheid om mening te gee, ontneem word nie. * Om wetlikheid van proses te verseker.

Hoe gaan die stemproses werk. Een van twee metodes: 1 Hoe gaan die stemproses werk? Een van twee metodes: 1. Dit kan gedoen word deur ‘n gemeentevergadering te hou en lidmate daar te laat stem. 2. Dit kan ook gedoen word dat lidmate by die kerkkantoor by stembus op hulle eie tyd gaan stem (oor tydperk van 4 weke). * Elke Kerkraad besluit self hoe hy dit in gemeente wil doen!

Stembusmetode Kerkraad: proses en voorstel Week 1 Gee kennis: Gemeente Stembus sluit. Stemme word getel Week 7 Gee kennis: Gemeente. Stembus oop Week 6 Gee kennis: Gemeente. Stembus oop Week 4 en 5 Gee kennis: Gemeente. Stembus oop Week 7 Gee kennis: Kerkraad 2 Week 6 Gee kennis: Kerkraad 2 Week 8 Approbasie: Gemeente Week 9 Approbasie: Gemeente Kerkraad: Finale besluit

Gemeentevergadering Kerkraad: proses en voorstel Week 1 Gee kennis: Gemeente stem oor Kerkraad se Voorstel Week 4 Gee kennis: Gemeente Week 7 Gemeente- vergadering Week 6 Gee kennis: Gemeente Week 7 Gee kennis: Kerkraad 2 Week 6 Gee kennis: Kerkraad 2 Week 5 Gee kennis: Gemeente Week 8 Approbasie: Gemeente Week 9 Approbasie: Gemeente Kerkraad: Finale besluit

DETAIL STAPPE 1. Kerkraad besluit wanneer en hoe. 2. Kerkraad maak aanbeveling (nog nie sy finale besluit nie) en maak dit aan gemeente bekend. 3. Stemming van gemeente vind plaas (op een van twee maniere).

DETAIL STAPPE../2 4. Stemme word in teenwoordigheid van ringsverteenwoordigers getel. 5. Kerkraad vergader weer en neem aanbeveling van gemeente ter tafel en neem sy besluit. 6. Kerkraad maak sy besluit aan gemeente bekend – gee tyd vir approbasie. 7. Uitslag word vir Sinode gestuur.

Wat is belangrik om te onthou Wat is belangrik om te onthou? * Elke lidmaat kan slegs stem indien sy lidmaatbewys by die gemeente is.

Ringsverteenwoordigers Ringsverteenwoordigers * By drie geleenthede: - Twee Kerkraadsvergaderings - Tel van stemme

Dit is ‘n belangrike saak Dit is ‘n belangrike saak * Die besluit van die Kerk raak ons getuienis na buite en binne. * Bid dat Here ons na die Woord sal laat luister. Hanteer proses positief * Alg Sinode het sy voorneme duidelik bekend gemaak en versoek sy lidmate om dit goed te keur!