Memorandum met die NG Kerk

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
RAMINGS.
Advertisements

DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Daar het iets in ons land verkeerd gegaan Daar het iets in ons land verkeerd gegaan. Die mees basiese waarde van respek vir mekaar is grootliks vernietig.
Sommige predikers beweer die 10 gebooie is teen die
OORKOMING VAN SONDE Les 7 vir 18 November 2017.
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
“Doopkategese” Welkom almal!.
DIE SLEUTEL TOT EENHEID
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
Ek Glo en Bely IV - VI Dr. Thinus du Plessis.
Verantwoordelike Vernuwing
Gedagtes rondom die nagmaal
SKEPPING EN SONDEVAL Les 1 vir 6 Oktober 2018.
Ek Glo en Bely XVI - XIX Dr. Thinus du Plessis.
Gal. 3:3. “Is julle dan so sonder begrip
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Voorstel vir die wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
“maar julle sal krag ontvang wanneer die Heilige Gees oor julle kom, en julle sal my getuies wees in Jerusalem sowel as in die hele Judéa en Samaría en.
Christus se voortgaande werk - na sy Hemelvaart
“Daarop lei [God] [Abraham] uit na buite met die woorde: ‘Kyk nou op na die hemel en tel die sterre as jy hulle kan tel.’ En Hy sê vir hom: ‘So sal jou.
VOLHARDING IN DIE GOEIE STRYD
Wat van die res van jou lewe?
Ek Glo en Bely X - XII Dr. Thinus du Plessis.
Wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Beeld van God.
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
Voorstel vir die wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
SINODE DIE PAD VORENTOE
2 Timoteus 1:1-7 Elkeen is deur God gestuur
Missionale Kerkwees Dr Coenie Burger Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
VAT DIT OF LOS DIT
ONS KRAGKRISIS Feitesending. ONS KRAGKRISIS Feitesending.
Ek Glo en Bely I - III Dr. Thinus du Plessis.
Valse profete ♫ Speakers Wat sê die Bybel?.
Wie het al soortgelyke dinge as die volgende gesê?
Joh. 14: :
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Om die Woord (Brood) reg te breek… nie altyd so maklik nie
“SODAT HULLE EEN KAN WEES”
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
KERKORDE EN EENHEID Les 12 vir 22 Desember 2018.
Bybel Speletjies Name van JESUS.
‘n Vriendelike gesprek oor ‘n sensitiewe onderwerp.
JEUG Wat kan en moet ons doen as ons ons jeug vir die kerk en die evangelie wil behou? Wes-en-Suid-Kaap Sinode 2015.
Klou vas aan die Woord Maar deel uit die vrug.
Ons storieboek oor Jesus se geboorte
Ek Glo en Bely XIX - XXI Dr. Thinus du Plessis.
2 > 1 Twee is beter as een.
Matt. 7:21 “Nie elkeen wat vir My sê: ‘Here, Here,’ sal in die koninkryk van die hemel ingaan nie, maar net hy wat die wil doen van my Vader wat in die.
Druk (Click) om voort te gaan
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
‘N NUWE GEBOD JOH 13:34-35 'n Nuwe gebod gee Ek julle, dat julle mekaar moet liefhê; soos Ek julle liefgehad het, moet julle ook mekaar liefhê. Hieraan.
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
GEESTELIKE DINGE.
“gevangene van die wet”
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Ef. 4: “Hou dan op om te lewe soos julle vroeër gelewe het; breek met die ou, sondige mens in julle wat deur sondige begeertes verteer word. Julle.
1 Pet. 4:
Joh. 1: Efes. 5:
DIE GEHEIM TOT GESINSEENHEID
Hartlik welkom in die Erediens!
Hartlik welkom in die Erediens!
WAAR KERKREG EN ARBEIDSREG MEKAAR ONTMOET
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
Selfdegeslagverhoudings
’N GEMEENSKAP WAT DIEN Les 13 vir 28 September 2019.
Transcript van de presentatie:

Memorandum met die NG Kerk ’n Ernstige saak! Is daar duidelike antwoorde... (Saam besin...) Moeilike vrae? Herroep of geroep?! Quo Vadis?

(DIT GAAN NIE DAAROOR NIE, DIT GAAN OM BAIE MEER...) Geen twyfel oor ernstige implikasies en hartseer komplikasies van NGK se besluit nie. Dit gaan beslis nie net oor aantal Bybeltekste (7?) wat dan op sekere manier gelees word en nou anders toegepas moet word nie... (DIT GAAN NIE DAAROOR NIE, DIT GAAN OM BAIE MEER...) Van die eerste en die duidelikste en die mooiste instellings wat ons van die begin af van God ontvang het, is die HUWELIK Die huwelik in sy instelling, in sy gesag, maar nou ook in sy geslag/te word aangetas. Satan se metode om twyfel te saai hou nie op nie! Is dit só....? Die gesag vrae word die vrou in die amp vraag... Gesag en geslag skep nou beide verwarring. Hoe burgerlike verbintenisse gesmee (gereël) mag word, dieselfde geslag met mekaar seksueel mag verkeer (georden, gewettig), maar ons noem dit nie ’n huwelik nie...?! God se orde, die skeppingsorde word weereens bevraagteken en aangetas! Die huwelik is nie maar net ’n reëling nie, (ons as mense mag nie daarmee ander reëlings wil tref nie) ... God gee dit as heilige instelling. Dit dra vrug, dit vervul God se beloftes. Die skoonheidsorde waarin Christus die duidelikheid en die mooiheid van die huwelik gebruik as Sy verhouding (Bruidegom) met Sy bruid, word besoedel. Die mooiste wat Christus ons wou skenk word geskend...! Wat kan erger wees as dit, om God in sy skepping van die huwelik maar ook skoonheid rondom die huwelik te bevraagteken?!

UITTREKSELS UIT MOSIE SOOS DEUR LAASTE VERGADERING VAN KLASSIS PRETORIA-MOOT AANVAAR Die Gereformeerde kerke in klassis Pretoria-Moot neem met leedwese, skok en afkeur kennis van die onlangse besluite van die Sinode van die NG Kerk, wat homoseksualiteit aanvaar en goedkeur in so mate dat mense wat ‘n openlike homoseksuele leefwyse beoefen, selfs as predikante toegelaat word en dat verbintenisse tussen sulke mense kerklik bevestig mag word.  Die Bybel wys homoseksualisme onvoorwaardelik af, soos duidelik onder meer uit Romeine 1: 26 en 27.  Die besluit  van die NG Kerk word diep betreur en noodsaak herbesinning van die ooreenkoms met die NG Kerk soos goedgekeur op die laaste algemene sinode van Gereformeerde Kerke van Suid-Afrika.  Ons as Gereformeerde Kerke se ekumeniese verhouding met die NG Kerk het verlede week ‘n praktiese werklikheid in ons lewens geword met die NG Kerk Sinode se pro-homoseksualisme besluit.  Na aanleiding van hierdie besluit van die NG Kerk spreek hierdie vergadering van Gereformeerde Kerke in Pretoria-Moot sy kommer uit oor ons ekumeniese verhouding met die NG Kerk, asook ons hartseer oor genoemde besluit se liefdelose veragting van die HERE, sy Woord, en ons naaste.  Dit doen ons terwyl ons harte uitgaan na ons broeders en susters in die NG Kerk wat die geestelike aanslag en dwingelandy van afvallige Kerk-strukture baie erg beleef.  Hierdie vergadering se bede is dat die HERE al sy ware gelowige kinders in die NG Kerk en ook in die Gereformeerde Kerke deur sy Gees sal vul en lei (Efes 5:19; Rom 8:13-14; Gal 5:16) om hulself te verloën en sy Naam en waarheid teenoor die NG Kerk se pro-homoseksualisme besluit  te bely, en haar oor haar euwels te bestraf (Mark 8:34-38; HK Sondag 12 v/a 32). 

Die besluit  van die NG Kerk word diep betreur en noodsaak herbesinning van die ooreenkoms met die NG Kerk soos goedgekeur op die laaste algemene sinode van Gereformeerde Kerke van Suid-Afrika.  Ons as Gereformeerde Kerke se ekumeniese verhouding met die NG Kerk het verlede week ‘n praktiese werklikheid in ons lewens geword met die NG Kerk Sinode se pro-homoseksualisme besluit.  Na aanleiding van hierdie besluit van die NG Kerk spreek hierdie vergadering van Gereformeerde Kerke in Pretoria-Moot sy kommer uit oor ons ekumeniese verhouding met die NG Kerk, asook ons hartseer oor genoemde besluit se liefdelose veragting van die HERE, sy Woord, en ons naaste.  REDAKTEUR VAN DIE KERKBLAD STEL DIT IN DIE NUUTSTE UITGAWE- Redakteur stel dit verder....

’n Brief aan ons as kerkraad van die Gereformeerde Kerk Pretoria In Januarie 2015 het ‘n vergadering van afgevaardigdes na ‘n Algemene Sinode van Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA) ‘n Memorandum van Ekumeniese Verhouding tussen die Gereformeerde Kerke In Suid-Afrika en Die Nederduitse Gereformeerde Kerk goedgekeur. Die Algemene Sinode van die Nederduitse Gereformeerde Kerk (NGK) het op 8 Oktober 2015 besluit om die Skrifbepaalde tugwaardigheid van homoseksualiteit te verwerp. Daarmee tree die NGK in stryd met Artikel 1-7 op, bepaaldelik Artikel 3 van die Nederlandse Geloofsbelydenis waarin die gesag van die Woord van God vasgestel word. Sodoende weerspreek die NGK die bestaan van ‘n gemeenskaplike belydenisgrondslag wat in die inleidende paragraaf van die Memorandum as uitgangspunt veronderstel word. Op 13 Oktober 2015 het die Kerkraad hom deur sy afgevaardigdes tot die besluit verbind waarmee die Gemeentes (met inbegrip van hierdie Gemeente) wat as Klassis Pretoria-Moot vergader het, gesamentlik die besluit van die NGK oor homoseksualiteit met leedwese en skok afkeur.

Paragraaf 1 van die Memorandum (punt 1 hierbo) lui: 4. Op grond van Artikel 31 asook Artikel 84 en 86 van die Kerkorde van die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika en met inagneming van die gesamentlike besluit in punt 3, lê ek, met inagneming van punt 3 hierbo en na indringende gesprekvoering waartydens met die kommissie ooreenkoms bereik is, die volgende voorstel aan die Kerkraad voor Paragraaf 1 van die Memorandum (punt 1 hierbo) lui: Die Gereformeerde Kerke in Suid-Afrika (GKSA) en die Nederduitse Gereformeerde Kerk (NGK) erken mekaar as Gereformeerde Kerke. Ons doen dit op grond van die feit dat die leer in ons kerke volgens die Woord van God soos opgeteken in die Heilige Skrif is en tot uitdrukking kom in ons gemeenskaplike belydenisgrondslag. Die Kerkraad van die Gereformeerde Kerk Pretoria (Dolerend) oordeel dat in die lig van die NGK-sinode se besluit op 8 Oktober 2015, die sinsnede die bestaan van ‘n gemeenskaplike belydenisgrondslag nie langer geld nie.

DIT WAT DIE MEMORANDUM BEDOEL OM TE WEES....? VRAE WAT EK MYSELF IN DIE HERBESINNING EN WORSTELING MET DIE NGK SE OKTOBER 2015 BESLUIT MEE GEKONFRONTEER HET DIT WAT DIE MEMORANDUM BEDOEL OM TE WEES....? Dit wat ons tot hier gebring het. Die afspraak tot (daarstelling van) eenheid. Die uitlewing van kerklike verbintenisse en waardestelsels DIT WAT DIE MEMORANDUM NIE KAN WEES NIE.....! Die daarstelling van (afspraak tot) eenwording. Die ontkenning van mekaar se bestaansreg en selfstandigheid Die uitwissing van verskille. Daar sal aangetoon kan word dat van die redes hoekom so ’n “memorandum van ooreenkoms” in 2012 nie goedgekeur is nie, berus op van die bg. punte wat so ’n memorandum nie kan wees nie en wat daar gepoog is om dit te maak wat dit nie kan wees nie...

Daar moet aansluiting by die ware Kerk wees. By die opstel van memorandum is grootliks gehandel met beginsels van art 27 en 28 Nederlandse Geloofsbelydenis (alles vóór Okt. 2015) Art 27 Art 28 Die ware Kerk is katoliek (algemeen), ’n heilige vergadering, almal is ware gelowiges in Christus Daar moet aansluiting by die ware Kerk wees. (Elkeen is skuldig om hom/haar by die ware Kerk te voeg en daarmee te verenig.) Vergadering van gelowiges in Christus wat hulle saligheid in Christus verwag, in sy bloed gewas, geheilig en verseël deur die Heilige Gees Buite hierdie vergaderwerk van Christus is daar geen saligheid nie. Die Kerk is nie gebonde aan plek, aan tyd, of net sekere persone (volke) nie Help om die eenheid van die Kerk te bewaar Die Kerk is wel gebonde aan die eenheid in Christus. Niemand mag hom/haar van hierdie Kerk onttrek, op sy eie wil bestaan nie. God gee hierdie eenheid en bewaar hierdie eenheid. Onderwerp jou aan Christus se leer en tug (vorming)..buig die nek onder die juk van Christus... Wees diensbaar aan die opbouing (plig om mekaar onderling te stig ooreenkomstig ons onderlinge gawes)

Art 27 Art 28 God wat uitred en bewaar gee die belofte (versekering) daar sal altyd vir Hom so ’n Kerk wees. Die plig van alle gelowiges (amp van die gelowige vereis) om hulle af te skei van diegene wat nie tot die Kerk behoort nie Geen omstandigheid kan so gevaarlik en moeilik wees om hierdie aansluiting te keer nie. Om af te skei is om van die liggaam van Christus wat mense nie kan skeur nie, wel daarvan af te skeur...

Artikel 29 Nederlandse Geloofsbelydenis KENMERKE VAN WARE (WETTIGE, EGTE) EN VALSE (ONEGTE, VERVALSTE, ONWETTIGE) KERKE Ware kerk- driedubbele lyn – Suiwere prediking, suiwere sakramentbediening, regte en suiwere toepassing van tug... Die Christen se kenmerke in wat die ware kerk is- (vgl. Art 28- Amp van die gelowige...plig van alle gelowiges) Waaragtige geloof in Jesus Christus Vlug vir die sonde- jaag die geregtigheid na... Het die ware God en sy naaste lief Standvastigheid- nie regs of links afwyk nie Voortdurende kruisiging van die vlees met sy werke (kruisig die ou mens) Stry teen die swakheid DIE VALSE KERK OP AARDE... (Kenmerke...) Onderskat die unieke betekenis van die Woord van God (eie ordinansies [reglemente] kry meer mag en gesag) Wil hom nie aan die juk van Christus onderwerp nie (vgl. Art 28) Aantasting van die sakramente (wie word tot die Nagmaal toegelaat?) Pas geen kerklike tug toe op hulle wat dwaal nie, maar vervolg die wat poog na die Woord van God te lewe... Waar die modernisme al vaster voet kry...steun meer op mense as op Christus Vervolg die gelowiges

Dit wat ons tot hier gebring het... Die afspraak tot eenheid... Memorandum Dit wat ons tot hier gebring het... Die afspraak tot eenheid... Die uitlewing van kerklike verbintenisse en waardestelsels... Belydenisbeginsels- en gronde DIT WAT ONS TOT HIER GEBRING HET... Vergestalting van eenheid tussen twee kerkgemeenskappe.. Gesk. tot 1859...na 1859...skeiding van weë, Die ware Kerk is katoliek (algemeen), ’n heilige vergadering, almal deel van hierdie Kerk is ware gelowiges in Christus Erken mekaar as ware kerke- Gereformeerde kerke... Steeds geroep om eenheid in Christus te laat realiseer...nie by geskeidenheid te berus nie. Die Kerk is nie gebonde aan plek, aan tyd, (net sekere kerkverbande) of net sekere persone (volke) nie Leer is ... ooreenkomstig gemeenskaplike belydenisgrondslag Onderwerp jou aan Christus se leer en tug (vorming)..buig die nek onder die juk van Christus... Wees diensbaar aan die opbouing (plig om mekaar onderling te stig ooreenkomstig ons onderlinge gawes) DIE AFSPRAAK TOT EENHEID... Diepe geloofseenheid tussen twee kerkverbande Help om die eenheid van die kerk te bewaar.

Memorandum Belydenisgronde Eenheid dra nog baie gebrokenheid, maar ons word op die pad van kerklike eenheid gelei... Alleen die Heilige Gees kan ons in die volle waarheid van die Woord lei, daarom kan alleen die HG die rykdom van die eenheid ontsluit... Verbind tot groeiende verhouding...soeke na verdere vergestalting van eenheid UITLEWING VAN KERKLIKE VERBINTENISSE EN WAARDESTELSELS.... Gesamentlike getuienis — waar moontlik — teenoor owerheid en gemeenskap Hele aantal terreine vir samewerking- Bybelvertaling, buitelandse bediening, hervertaling belydenisskrifte, studie oor formuliere, Parlementêre lessenaar,TKR, Geprek oor teologiese opleiding

OOREENKOMSTE IN MEMORANDUM AANGEGAAN WAARNA ONS IN BESONDER MOET LET:

GROOT VRAAG IS OF DIE TOETS (ONDERSKEIDING VAN MERKTEKENS) RONDOM DIE (EGTE REGTE) WARE KERK – ART 29 Nederlandse Geloofsbelydenis- NIE NA BEHORE TOEGEPAS IS NIE Kan daar werklik met genoegsame redes aangetoon word dat die bewyse van ’n valse kerk (oneg, onwettig, nagemaak) so die oorwig dra dat almal daarbinne opgeroep moet word om hulle van die NGK af te skei. Dit impliseer die memorandum moet dolerend herroep word... Die vroegste geskiedenis in GKSA (19de eeu) wat gepoog het om erkenning in Nederland van CAGK te verkry om herstigting hier te regverdig. Daar is toe deur Dirk Postma gepoog om Ned. Herv. Kerk waarvan die afskeiding grootliks in die ZAR gebeur het, in vele opsigte as “valse kerk” aan te dui. Dit het nie goeie gevolge in daardie tyd oorgehou nie. Dit was aandrag wat dit veroorsaak het en nie oortuigde deurleefde belydenisbeginsels nie. Aandrang mag nooit groter as ons belydenis word nie... Is afsprake nie wel van so ’n aard dat daar met die memorandum voortgegaan kan word en daar baie ernstig rondom sekere punte betreffende leer en tug met mekaar gehandel moet word. Hulle wat so oortree dan tot bekering geroep (vermaan) moet word. Gee die memorandum nie juis bepaalde roeping nie, of moet ons die memorandum herroep. HERROEP OF GEROEP

Ooreenkomste soortgelyk aan hierdie memorandum van samewerking is tans deel van die opdrag van hierdie deputate wat bilateraal met die volgende kerkverbande in gesprek getree word. Die hoofsake van hierdie memorandum soos met NGK ooreengekom sal in die verhouding tot die ander reformatoriese kerke nie veel verskil nie, wel in ag genome die dinamika en andersheid in wat verhoudinge tot nou toe is wat in die memoranda ook weerspieël moet word. Ordereëlings vir drie gemeentes in Klassis Pretoria-Moot (Die Kandelaar, Totiusdal en Oos-Moot) in hulle samewerking met die Pretoria gemeentes as deel van die VGKSA is reeds op laaste klassis-vergadering ’n groot stap verder gevoer. Ned. Herv. Kerk- Vergader in hierdie week (12 Nov. 2015) APK- Is in proses om vergadering te reël NGK het aangedui dat hulle op 16 Nov. 2015 vergader. (Ons moet aanvaar dat sake soos vanaand aan die orde gestel by hierdie vergadering direk met hulle hanteer sal moet word- Mag u ons in hierdie moeilike proses in u gebede aan dink?)