Geriatrie sindrome D. Greyling.

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Werkschema’s F.Buntinx
Advertisements

 Wat is de ziekte van Parkinson?  Wie was Parkinson?  Wat is het verloop?  Wat zijn de symptomen?  Onderzoek en behandeling?  Verpleegkundige zorg?
MODULE 07 GERIATRIE EN DEMENTIE ppt dementie 2
BEDRYWENDE EN LYDENDE VORM
Dis nie meer snaaks nie! Nou raak dit werk!
My siel, Pa Marie van Rensburg
BEVOLKINGSKONSEPTE.
TEGNOLOGIE EN HULPMIDDELS
Dowe Kultuur.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
TRAKSIE.
Kardiale rehabilitasie
SPINAAL KOORD BESERINGS Rolstoele en Rolstoel Hantering
Stres Gr. 11.
BARRETT SE TAKSONOMIE VLAK 1: LETTERLIK – Die feite staan eksplisiet of duidelik in die teks. Herken detail, hoofgedagtes, volgorde, vergelykings, oorsaak.
Liefde vir mekaar – Deel 1
HERSIENING NEWTON SE WETTE.
LUMBALE SPONDILOSE.
MISSIE EN VISIE. MISSIE EN VISIE MISSIEVERKLARING PERSOONLIKE MISSIEVERKLARING MISSIEVERKLARING: iets wat ‘n doel of oogmerk stel STANDPUNT: opinie,
Wilhelm Bornman Christiaan Opperman Lynette Salzwedel
Maniere om met Dowe en Hardhorende persone om te gaan
Totaal nuwe en unieke ras. Ignoreer kleinlike bouvorm aspekte.
GENETIESE VERBETERING
Direk en Indirekte Rede
KURRIKULUM- EN ASSESSERINGS- BELEIDSVERKLARING
Vloede Eenheid 4 Bl
EENHEID 8 MOONTLIKHEID VAN PRESTASIE
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
DISKUSLETSELS.
Hoofstuk 4 Oefen Metabolisme
Aanbieders: Miné Harmse Nelmarie Eybers
DIE BEGINSEL VAN BELYNING
UITDAGINGS EN OPLOSSINGS
ONSTABILITEIT / TRAUMATIESE SINDROOM
RIGLYNE VIR DIE GEBRUIK VAN REKENAAR TEGNOLOGIE EN ELEKTRONIESE KOMMUNIKASIE BINNE DIE US ONDER FASILITEITSBESTUUR Hierdie riglyn moet saam gelees word.
Geswelle en Ulsera.
Hipertensie.
Beskerm jou grootste bate…
Wat is ramings?.
Gemeentebediening Beplanning – SAVGG (uitdeelstuk)
Joh. 14: :
HERSIENING NEWTON SE WETTE.
Die nier.
SPONDILOLISTESE.
Geskiedenis GO en SRKS die afgelope twee jaar besluit om met ’n proses van eenwording te begin. Die volgende faktore het ook ’n beslissende rol in die.
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS)
HERSIENING PROJEKTIELBEWEGI NGS.
Vrugte van die Gees.
Welkom, Leiers!.
DIE #7 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Hoekom belê in aandele. Hoekom belê in aandele.
“gevangene van die wet”
DIE #14 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
SENUWEEWORTELPYN.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Hartlik welkom in die Erediens!
HERSIENING MOMENTUM.
“Posting” die nuwe lewe?
Predikantebegeleiding
Die Groot Vyf Traumas • Dood • 9 Maart •.
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
\.
Hermeneutiese gesprek
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Die skryfproses Afrikaans sonder Grense (graad 8) bl. 12
Joh. 14:2-3. “In die huis van my Vader is daar baie woonplek
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Sy neem haar huishoudelike take ernstig op. Sy is baie lief vir Jesus.
DEKKING VAN SPORT, SPORTPERSOONLIKHEDE EN REKREASIE AKTIWITEITE
Transcript van de presentatie:

Geriatrie sindrome D. Greyling

Sindrome 1. Broosheid/ Verswakte bejaarde 2.Delirium 3. Slaap versteurings 4. Duiseligheid

Sindrome 5. Sinkopie 6. Dekubutis ulkusse 7. Inkontinensie 8. Valle in die bejaarde 9. Mishandeling 10.Demensie 11. Parkinson’s

Broosheid ‘n Kliniese sindroom van verhoogde kwesbaarheid en verminderde vermoё om ouderdoms verwante homeostase te handhaaf Gekenmerk deur afname in die funksionele reserwe in veelvuldige fisiologiese sisteme.

Kenmmerke van broosheid Onwillekeurige gewigsverlies van meer as 4,5 kg in een jaar Chroniese moegheid Swak handgreep Stadige loop gang Lae fisiese aktiwiteit

Broosheid Geassosieerd met verhoogde risiko vir valle, afhanklikheid vir versorging , Institusionalisering , hospitalisasie , risiko vir iatrogenese en newe effekte van mediese/ chirurgiese prosedures met verhoogde mortaliteit. Broosheid vorm deel van ‘n enkele of van ‘n veelvoud van kliniese siektes

Delirium CAM ( Confusion assessment method): 1. Akute aankoms en fluktuerende verloop 2. Aandag afleibaar 3. Gedisorganiseerde denke 4. Veranderde bewussynvlak : Wissel van lusteloosheid, stupor tot koma.

Kliniese diagnose delirium Presipiterende faktore uit die geskiedenis Vra en bepaal die volgende vir diagnose: 1. Bewussynsvlak 2. Orientasie ( Tyd, plek en persoon) 3. Geheue 4. Aandagspan 5. Perseptuele afwykings: Delusies 6. Psigomotor gedrag 7.Slaap – wakker siklus versteur

Presipiterende faktore D- Drugs I – Infection M – Metabolic T- Toxins O – Oxygen deficiency P – Pschyciatric ( Rou proses/Emosionele stressors)

Valle in die bejaarde 35- 40% van persone ouer as 65 val per jaar en valle neem toe met ouderdom Risiko faktore vir valle: 1. Spierswakheid 2.Gang afwykings 3.Balans versteurings 4.Visuele defekte 5.Ingekorte DAL( Daaglikse aktiwiteit van lewe) 6.Ouderdom meer as 80

Evaluering van valle 1. Geskiedenis 2. Medikasie 3. Visie 4. Gang en balans 5. Onderledemaat gewrigs ondersoek 6. Neurologiese ondersoek 7. Kardiovaskuler: Pols en pols ritme Ortostatiese hipotensie

Slaap afwykings 1. 50 % van bejaardes kla van probleme om te slaap. 2. Slaap tyd benodig verminder met ouderdom 3. Groot probleem met polifarmasie en bensodiasepien misbruik in bejaardes

Klassifikasie slaap versteurings 1. Slaap apnee / hipopnee 2. Rustelose bene sindroom: Herhaalde sametrekking van groepe spiere elke 20 – 40 sekondes gedurende slaap 3. Sirkadiese slaap steurnisse: Slaap vroeg aand en vroeg oggend wakker 4. Insomnia: Verminderde kwaliteit en tydsduur van slaap 5. REM slaap versteurings: Dissosiatiewe staat met komplekse motor gedrag

Duiseligheid ‘n Breё term wat verskeie abnormale waarneming beskryf van perseptuele sensasie, waar die liggaam se verhouding met die omgewing versteur voel. Meestal gevoel van onvastigheid. Persone ouer as 65 het ‘n 10 % toename per 5 jaar vir episodes van duiselgheid

Oorsake duiseligheid 1. Vestibulere oorsake 2.Sentrale senuwee oorsake ( TIA, Beroerte) 3.Psigiatriese versteurings( Depressie/ Angs) 4.Servikale oorsake( Vertebrale arterie okklusie) 5.Sitemiese oorsake ( DM, HT, IHS, Anemie , HVS, Hipotireose) 6.Ortostatiese hipotensie 7.Post prandiale hipotensie 8.Middels

Sinkopie Vinnige aanvang van verbygaande bewussyn verlies met spontane totale herstel. Algemeen veroorsaak deur afwesige baroreseptor respons in die bejaarde( Neuro-kardiogene sinkopie).

Evaluering sinkopie Vra drie vrae: 1. Is die oorsaak wel sinkopie ? Trauma, Epilepsie, Vaskulere inkorting van carotis arteries of vertebrale arteries, Konversie versteurings. 2. Enige bestaande hartsiekte? 3. Teenwoordigheid van kliniese manifestasies vir oorsaak van sinkopie: Pols, Hartgeruise, ens

Ondersoek van sinkopie 1. Liggende en staande bloedruk meet. 2.Gebruik van loop hulp middels . 3.Visie. 4.Geheue toets – 5 item geheue retensie. 5.Gang. 6.Balans. 7.Neuromuskulere ondersoek: Quadriceps krag, Tremor,Rigidteit,Bradikinesie 8. Volledige neurologiese ondersoek

Dekubitus druk ulsera Lokale weefsel trauma as gevolg van drukking op weefsel en benige prominensie en ‘n eksterne oppervlak. Mees algemene plekke: Sakrum Iskiale tuberositeite Troganters Hakke

Stadium 1 drukseer Vel intakt met rooiheid oor die benige prominensie

Stadium 2 drukseer Verlies van dermis met ‘n vlak ulkus

Stadium 3 drukseer Voldikte vel en subkutane weefsel verlies

Stadium 4 drukseer Voldikte verlies met tendon/ spier / been betrek

Inkontinensie Onwillekeurige verlies van urinering beheer “DRIP” D – Delirium R- Restricted mobility I – Infeksie, Inflammasie, Impaksie faeces P - Pharmaceuticals

Tipes inkontinensie Stress inkontinensie: Urienverlies a. g. v. verhoogde intra-abdominale druk. Drang inkontinensie: Onvermoeё om urinering uit te stel wanneer die gevoel van ‘n vol blaas waargeneemword. Oorvloei inkontinensie: Inkontinensie as gevolg van meganiese kragte op ‘n oorvol blaas.( Urien retensie, abnormale blaas en sfinkter funksie)

Mishandeling van bejaardes Die willekeurige veroorsaking van pyn , beserings of emosionele mishandeling. Algemene voorkoms: - Fisiese mishandeling -Verwaarlosing -Finasiele/ materiele misbruik -Verbale / emosionele mishandeling -Verbreking van ‘n vertrouens verhouding

Risiko faktore vir mishandeling 1. Fisiese ongeskiktheid van die bejaarde 2.Kognitiewe inkorting 3.persoon wat mishandel misbruik alkohol/ dwelms 4.Persoon wat mishandel is finasieel afhanklik van die bejaarde 5.Afhanklik van verblyf by die bejaarde persoon 6.Sosoiale isolasie 7.Vorige geskiedenis van geweld van die persoon wat die bejaarde mishandel

Demensie

Demensie Progressiewe kognitiewe en gedrags afwykings geppard met struturele veranderinge in die brein. DSM IV Kriteria: 1. Geheue inkorting 2.Een van die volgende - Spraak versteuring -Onvermoё om motoriese aktiwiteite te kan verrig - Onvermoё om voorwerpe te identifiseer -Afwyking in uitvoerende funksie 3. Betekenisvolle inkorting van sosiale en beroeps funksionering 4. Nie gedurende ‘n episode van delirium diagnoseer nie

Matige kognitiewe inkorting Vergeetagtig Vergeetagtigheid normaal vir ouderdom en kwalifikasie status Algemene kognitiewe funsie bly behoue en kan sosiaal of in beroep funksioneer.

Parkinson’s se siekte Enige kombinasie van ses onafhanklike motoriese kenmerke: 1. Rus tremor 2.Bradikinesie 3.Rigiditeit 4. Verlies van posturale reflekse 5.postuur geflekseerd 6.Vries fenomeen ( Sukkel om te begin loop – vote gevries)

Substantia nigra: Dopamine neurons

Parkinson’s

Bibliography Geriatric Medicine and Gerontology – Sixth Edition, Jeffrey B. Halter ,et al.