Wêreld Vleiland dag Februarie 2017 Hoekom is vleilande belangrik?

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Onderwerp 3 Goedere en dienste
Advertisements

Geografie Natuurlike hulpbronne
Les 2 vir 14 Oktober 2017 DIE STRYD.
DIE UITVERKORENES Les 11 vir 16 Desember 2017.
Hoe om jou skryfwerk deur uitbreiding te verbeter
“U het my gevorm, my aanmekaargeweef in die
EENHEID IN DIE LIGGAAM VAN CHRISTUS
Anorganiese verbindings
WATER IN SUID-AFRIKA.
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
DIE LIGGAAM VAN JAHSHUA.
TAALFOKUS: Voornaamwoorde
Matt 28 : Gaan daan heen, maak dissipels van al die nasies, en doop hulle in die Naam van die Vader en die Seun en die Heilige Gees; en leer hulle.
MISSIONALE TRANSFORMASIE
Afrikaans Taal Graad 11 en 12.
Selfportret Herman Lintvelt.
Stres Gr. 11.
Gaby Hattingh Samantha Papenfus Charnelle Ingram
Bybel Speletjies BEROEPE IN DIE BYBEL.
Die Slak Vriend of Vyand
oproep tot wagters op die mure
Vloede Eenheid 4 Bl
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Ou testament Hoofstuk 10 die uittog.
Gelowiges verloor hul lewens as hul Jesus openlik volg.
Kwart-voor-sewe-lelie (7)
Wat van die res van jou lewe?
Hartlik welkom in die Erediens! ‘Auto-pilot’: Ja of Nee?
Sefapano (Kruis) Kruis na die opslaan ons oë waarheen ons op die berg
Welkom almal! Diakonietoerusting 2014.
Dra dan die goeie vrug, Boereman!
Gemeentebediening Beplanning – SAVGG (uitdeelstuk)
Joh. 14: :
Die Pad van Waarheid tot die Lewe BybelVertalingsProjek
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
GELOOFSBELYDENIS AHV GELOOFSVERKLARING 2000
Voorstelling 2013.
HERSIENING ELEKTROMAGNETISME.
Ons Wonderlike Skepper
7 Bybelse Redes vir ‘n Offervaardigheid
Bybel Speletjies Name van JESUS.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Moet die Tien Gebooie vandag steeds nagekom en eerbiedig word ?
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
10. Ek glo Jesus is terug hemel toe
Die Heiliges Word Oorwin
DIE #14 PLEK WAAR CHRISTENE DIE ERGSTE VERVOLGING ERVAAR
Gemeentevisie Efes 4:1-17.
♫ Speakers Die Wet van die Here.
NUWE LEWE DEUR DIE GEES 1 KOR.3:1-4,11-15.
Hartlik welkom in die Erediens!
Christene word dikwels gedwing om hulself as Moslems te vermom.
Laaste onderwys (na die nagmaal) ‘n Nuwe gebod (13) sy dood en opstanding (14) die wynstok en die lote (15) vervolging in die wêreld (15) die koms.
Visitasie.
Wes Tvl. Buitengewone Sinodesitting 16 April 2013
WYSE WOORDE AAN DIE GESIN
Die groot rooftog…net nie my huis nie!
1 Pet. 4:
Hand. 1:
Gen. 1: 1-2 Rom. 8:
Rom.1:18-32.
Joh. 16: Heb. 1: 1-2.
LOGO - SIMBOLIEK AARDBOL KRUIS SLANG LYNE OOR GRENSE HEMEL EN AARDE
Ons glo aan een kerk as spieëlbeeld van ons een God: Vader, Seun en Heilige Gees Daarom verbind ons ons aan eenheid onder mekaar, in ons kerkfamilie en.
KAN JY BEKOSTIG OM NIE MET DEXTERS TE BOER NIE?
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Maar weet dit, dat daar in die laaste dae swaar
SUPERMOONDHEDE en die KOUE OORLOG
Transcript van de presentatie:

Wêreld Vleiland dag Februarie 2017 Hoekom is vleilande belangrik? God het vleilande geskep as woonplek vir 100de verskillende plant, voël- en visspesies. Die plante in vleilande dien as naturlike filters wat die water skoonmaak. God het ook vleilande geskep om te help teen oorstromings en vleilande tree ook as natuurlike plaagbeheerders op. Wat gebeur tans met ons vleilande? Ons vernietig vleilande deur hulle droog te lê om huise, winkelsentrums, paaie ens. te kan bou. Ons vergiftig vleilande met rommel, onkruid- en plaagdoders. Visse, voëls, paddas en ander dierespesies word bedreig. Vleilandplante word vir medisinale gebruike ge-oes en oorbenutting van hierdie plante kan oorstromings in woongebiede veroorsaak. Wat kan ons doen om ons vleilande te help? God het vleilande sonder rommel, onkruiddoders en plaagdoders geskep. Daarom: Sorg dat ons vleilande bewaar word. Moenie rommel strooi of onkruid- of insekdoders en ander skadelike chemikalieë gebruik wat vleilande kan besoedel nie. Reël 'n skoonmaak-geleentheid in ’n vleiland. Besoek ’n vleiland en geniet die skoonheid daarvan.