NEDERLANDSE NEDERSETTINGS AAN DIE KAAP Eenheid 2 bl. 176
VOC – VERENIGDE OOS-Indiese KOMPANJE GESTIG – 1602 – IN NEDERLAND NEDERLAND WAS IN KOMPETISIE MET SPAANSE EN PORTUGESE OORHEERSING 6 APRIL 1652 - JAN VAN RIEBEECK – LAND AAN KAAP.
JAN VAN RIEBEECK - ARRIVEER MET 3 SKEPE NL. DIE DROMMEDARIS DIE REIJGER DIE GOEIE HOOP SY OPDRAG – BOU ’n FORT AS VERDEDING TEEN KHOI-MENSE EN EUROPESE KOMPETISIE HY MOENIE ’n KOLONIE STIG NIE.
REDES VIR VOC SE NEDERSETTING AAN DIE KAAP. 1) HALFWEGSTASIE – TUSSEN EUROPA EN ASIë VIR VARS VOORRADE SOOS GROENTE, VRUGTE EN VLEIS. MATROSE KRY SKEURBUIK (TEKORT AAN VIT. C.) 2) VARS WATER 3) GENOEG GROND VIR BOERDERY. 4) NEDERLANDERS KEER DAT FRANSE EN ENGELSE DIE KAAP BESET.
GEVOLGE VAN DIE NEDERLANDSE NEDERSETTINIG VOC BESLUIT OM MENSE VAN FRANKRYK EN NEDERLAND TOE TE LAAT OM PERMANENT HIER TE WOON. VRYBURGERS KRY PLASE – MEER ARBEID NODIG. KHOI-MENSE WOU NIE OP PLASE WERK NIE. SLAWE WORD GEBRUIK OM OP PLASE EN IN HUISE TE WERK. SLAWE KOM VAN MOSAMBIEK, ANGOLA, INDONISIë, SRI LANKA, INDIë, MALEISIë, CEYLON, ZANZIBAR EN MADAGASKAR.
WAAR KOM DIE SLAWE VANDAAN? * MEESTE SLAWE AAN DIE KAAP WAS VRYMENSE - SLAWEGEMEENSKAP
HOE IS SLAWE NA DIE KAAP GEBRING? MEESTE SLAWE OP SLAWESKEPE WREED ONHIGIëNIES PRIMITIEF VASGEKETTING MIN BEWEEGRUIMTE STERF VAN SIEKTES SLAWEHANDEL ONWETTIG IN HOLLAND SLAWE WORD VERKOOP AAN VREEMDE HANDELAARS AS EIENAARS TERUGGAAN.
HOE WAS DIT OM ’n SLAAF TE WEES AAN DIE KAAP ? OMSTANDIGHEDE WAS MOEILIK. LANG URE GEWERK GEEN VERGOEDING SOMS – NIE GENOEG KOS GEKRY SAANS TOEGESLUIT ONTSNAP – DOODGEMAAK VERSKILLENDE TALE GEPRAAT – KOMMUNIKEER MOEILIK. VROUENS SOMS VERKRAG
HOE WAS DIT OM ’n SLAAF TE WEES AAN DIE KAAP ? OMSTANDIGHEDE WAS MOEILIK. LANG URE GEWERK GEEN VERGOEDING SOMS – NIE GENOEG KOS GEKRY SAANS TOEGESLUIT ONTSNAP – DOODGEMAAK VERSKILLENDE TALE GEPRAAT – KOMMUNIKEER MOEILIK. VROUENS SOMS VERKRAG
HOE WAS DIT OM ’n SLAAF TE WEES AAN DIE KAAP ? SOOS ’n BESITTING BEHANDEL MAG NIE TROU NIE KINDERS – BEHOORT AAN EIENAAR – WORD OOK SLAWE. 1823 – WET VERANDER – MAG TROU AS HULLE CHRISTENDOM AANVAAR. WETTE INGESTEL – OM SLAWE TE BEHEER – VERAL OM TEEN REBELLIE EN ONGEHOORSAAMHEID OP TE TREE.
Slawe opstand GEREELD VERSET DEUR SLAWE DEUR: STADIGER TE WERK TOERUSTING TE BREEK KOS TE VERGIFTING NA BINNELAND TE VLUG OKTOBER 1808 – BEPLANDE REBELLIE - PLAASHUIS INGENEEM - EIS VRYHEID
OORSAKE VAN SLAWE OPSTAND SWAK LEWENSOMSTANDIGHEDE OORLOË EN REVOLUSIES VAN SLAWE IN EUROPA AFSKAFFING VAN SLAWERNY IN FRANKRYK EN ENGELAND -
OORSAKE VAN SLAWE OPSTAND ONSTABIELE OMSTANDIGHEDE AAN DIE KAAP. EINDE VAN VOC REGERING – 1796 BRITSE BESETTING VAN DIE KAAP (1795 – 1803) NEDERLANDSE HERINBESITNEMING (1803 – 1806) HEROWERING VAN DIE KAAP 1806 (SLAG VAN BLAAUWBERG)
OORSAKE VAN SLAWE OPSTAND SLAWEREVOLUSIE VAN OKTOBER 1808 - SLAWE BEPLAN OP KASTEEL TE BESET - BEGIN BY MALMESBURY NA KAAPSTAD - BY SOUTRIVIER GEKEER – 326 GEVANG, 47 VERHOOR, 9 TEREGGESTEL, ANDER IN TRONK
GEVOLGE VAN SLAWE OPSTAND SLAWE EIS MEER REGTE. 1809 – GESKREWE KONTRAKTE OPGESTEL MET BEPALINGS TEEN SWAK GEDRAG. 1811 – RONDGAANDE HOWE INGETEL(KLAGTES TEEN EIENAARS IS AANGEHOOR) 1812 – 1813 : SLAWE KRY WETTIGE BESKERMING
GEVOLGE VAN SLAWE OPSTAND 5) 1823 – VERSAGTENDE WETTE INGESTEL 1825 – OPSTAND IN WORCHESTER-DISTRIK 1828 – REGERING AANVAAR ’n RESOLUSIE VAN VRYLATING. 8) 1834 – EINDE VAN SLAWERNY
Die Nalatenskap van slawe Uit hul eie kulture oorgedra na die Kaap 1) Cuisine (Kos) Kokke uit die Oos Bring nuwe geregte na Kaap (Kerrie) A – Bredie B - Bobotie C – Sosaties D - Koeksisters
Die Nalatenskap van slawe vervolg 2) Argitektuur (Boustyle) Slawe bring eie boustyle en meng met Hollandse styl soos die Kasteel die Goeie Hoop, Groot Constansia, Vergelegen en Simonsig.
Die Nalatenskap van slawe vervolg Musiek Slawe vermeng Khoi en oosterse slawe musiek met westerse musiek. Bv. Khoi bou ’n “Ramkie” (kitaar met 3 snare) Orkeste (1820) ontstaan Vandag – Maleiers tree op in die Kaap. (Kaapse Klopse)
4. I S L A M
5. AFRIKAANSE TAAL Word ’n amptelike taal in 1925 Waar kom dit vandaan? Uit Nederlands (1652) Vermeng met Khoi-taal Vermeng met slawe tale a) Nie-amptelike Maleisies b) Kreool Portugees 1815 – Moslems gebruik die eerste vorm van Afrikaans om kinders te onderrig.
Huiswerk Werk in groepe van drie tot vier en Doen Akt. 6 no 1 bl. 187 Nommer 2 word mondelings gedoen