Funksies van ‘n Besigheid

Slides:



Advertisements
Verwante presentaties
Onderwerp 3 Goedere en dienste
Advertisements

Die produksieproses Onderwerp 15
Ongelykheid en armoede
VAKBONDE TERME.
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
Rekeningkundige begrippe
Begrotingsaspekte Tegnologie vandag Die raamwerk vir begroting ”’n Kontrolelys vir openbare skole se begrotingsprosesse” Die beheerliggaam moet.
Ekonomiese Bedryfs Wetenskap
RAMINGS.
Onderwerp 10 Die entrepreneur
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Begin ‘n besigheid Onderwerp 11
Spaargeld Onderwerp 16 Wat gaan ons leer? • persoonlike spaargeld • die doel van spaargeld • die geskiedenis van banke • die rol van banke • dienste wat.
Besigheidstudies Graad 11.
Onderwerp 4 Besighede Waarvan gaan ons leer? • formele en informele besighede. • soorte besighede (handels-, vervaardigings- en diensondernemings) wat.
Onderwerp 8 Begrotings Wat gaan ons leer? • definisie van ’n begroting • inkomste • uitgawes • ’n persoonlike begroting • ’n besigheidsbegroting.
Aanbidding vra: Besit die Heilige Gees jou siel?
IS JY NOG ERNSTIG OOR JOU EIE BEDRYF – KRY JOU HUIS IN ORDE
PRODUKSIEFAKTORE Graad 8
Beslote Korporasies ONR 314.
Selfportret Herman Lintvelt.
VOERKRAAL WAARDETOEVOEGING 11 JUNIE 2015 – Louw Van Reenen
Kopiereg.
Die geskiedenis van geld
Liefde vir mekaar – Deel 1
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Hersiening van die EHI-basiskode se klousule oor werksure
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
’n Vigslyer sterf Vincent Oliphant Vooraf
FAKTORMARKTE: Faktormarkte is markte waar die produksiefaktore gekoop en verkoop word. In die ekonomie is daar vier produksiefaktore: Grond, Arbeid, Kapitaal.
Wat van die res van jou lewe?
UITDAGINGS EN OPLOSSINGS
6 November 2016 Navrae: Abrie Coetzee
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder Aanspreeklik Gawes (Talente)
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
BESIGHEIDSTUDIES GRAAD 10
GROEP WERK & KO OPERATIEWE LEER
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Finansies Werkswinkel: Kwartaal 1 / 2013
Oorskot R Tekort R
Besigheidstudies Graad 11.
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Is jy regtig graad 10?.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Rentmeester 4 x G’s Bestuurder (Aanspreeklik) Gawes (Talente)
Is jy amper‘n senior?.
Behoeftes en begeertes
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Diensterreine Administrasie en Diensverhoudinge
Fil 4:4-8 “4Wees altyd bly in die Here! Ek herhaal: Wees bly! 5Wees inskiklik teenoor alle mense. Die Here is naby. 6Moet oor niks besorg wees nie,
DIE TOEKOMS!!! “Ons behoort tyd te spandeer om ons toekoms te beplan, want ons gaan die res van ons lewe daarin deurbring”
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Laerskool Hermanus Helen Ackermann
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Vakansiekontrolelys Jy gaan jou motor na voordat jy met vakansie gaan. Maar wat van jou finansies ? Beste Die tyd het weer aangebreek.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
PekanneutProduksie Inligting verskaf deur.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Proses van wysiging van Artikel 1 van die Kerkorde
Hoekom belê in aandele. Hoekom belê in aandele.
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
Iets is weg – wat? Ek wil by die plek kom.
bybelgenootskap van suid-afrika.
Ons almal werk saam onder één hoof – Christus.
NAGRAADSE AKADEMIESE ONDERSTEUNING (NAO)
Hand. 1:
Versekering | Finansiële Beplanning | Aftrede | Beleggings | Welvaart
LO Kwartaal 1 Graad 10.
Beslote Korporasies ONR 314.
Transcript van de presentatie:

Funksies van ‘n Besigheid Graad 9

8 Funksies Aankope Bemarking Finansies Produksie Menslike Hulpbronne Openbare Betrekkinge Administrasie Algemene Bestuur

WENK: Produksie Aankope Finansies Openbare betrekkinge Bemarking Menslike hulpbronne Administrasie Produksie Aankope Finansies Openbare betrekkinge Bemarking Algemene Bestuur

Administrasie Bestuur die admin van die besigheid Sekretaresse, admin assistente, persoonlike assistente en Administrateurs

Kenmerke van Administrasie Voer dagtake uit Betaal rekeninge Hanteer inligting Doen beplanning Skeduleer Organiseer Skakel tussen departemente

Rol van Administrasie Die admin afdeling van die besigheid moet glad verloop

Belangrikheid van Administrasie Akkurate optekening Georganiseerd Doeltreffend Opgeleide personeel word benodig

Risiko by Administrasie Indien nie goed geadministreer word nie, ly die besigheid se prestasie daaronder Goeie administrasie, minder probleme

Aankope Verantwoordelik vir die koop / verkryging van grondstowwe en klaarprodukte

Kenmerke van Aankope Verky grondstowwe Bestel grondstowwe betyds Hou aankope binne die begroting Maak seker daar is genoeg voorraad, maar nie te veel nie Koop goedere aan wat besigheid benodig Koop verpakkingsmateriaal

Rol van aakope Koop die regte voorraad / grondstowwe aan

Belangrikheid van aankope Sonder grondstowwe het die besigheid niks wat hy kan produseer nie en kan hy nie geld maak nie

Risiko van aankope Kan geld verloor as produksie vertraag word omdat daar nie genoeg grondstowwe is nie Vertagings = slegte reputasie As besigheid nie teen beste prys aankoop nie = verloor besigheid geld Te veel voorraad wat nie verkoop word nie = verloor geld

Bemarking Maak potensiële kliënte bewus van die besigheid se goedere en dienste Fokus op kliënt se behoefte – bied ‘n belofte om daarin te voorsien

Kenmerke van Bemarking Wat moet besigheid produseer Handelsmerk Verspreidingskanale Advertensies Publisiteit (koerante, radio, TV) Beste pryse vir goedere Teikenmark Bemarking begroting

Rol van Bemarking Kliënte bewus maak van sy goedere Strategieë om goedere by kliënte te kry

belangrikheid van Bemarking As niemand weet van die besigheid nie, gaan niks verkoop word nie

Risiko van Bemarking Bestee geld aan advertensies en produkte maak, maar gaan kliënte dit koop?

finansies Die bestuur van die besigheid se geld (finansies)

Kenmerke van finansies Bestuur kontantvloei Bestuur begrotings Inkomstes en uitgawes – aanteken Betaal besigheid se belasting Betaal rekeninge Bestuur beleggings, lenings en aandele Ens.

Rol van finansies Bestuur die besigheid se geld

Belangrikheid van finansies Besigheid – wins maak As geld wanbestuur word, kan hul nie ‘n wins maak nie

Risiko van finansies Geld word blootgestel aan bedrog, diefstel en swak besigheidsbesluite

Openbare betrekkinge Positiewe publisiteit – verkope aanmoedig Kommunikasie met die publiek

Kenmerke van Openbare betrekkinge Publiek se indruk van besigheid Kommunikeer met publiek Borge of liefdadigheid ondersteuning

rol van Openbare betrekkinge Goeie beeld van die besigheid uit te dra aan verbruikers (kliënte) sodat hulle die onderneming se produk / diens bo ‘n mededinger s’n sal verkies

belangrikheid van Openbare betrekkinge Verbruikers se indrukke kan lei om hul koopkeuses te maak

Risiko van Openbare betrekkinge Moet keer vir ‘n slegte reputasie Maak seker verbruikers weet van die besigheid se goeie eienskappe en kommunikeer met verbruikers

Menslike hulpbronne Hierdie funksie bestuur die mense in ‘n besigheid. Daar word omgesien na die welstand van werknemers verseker dat die besigheid die regte aantal werknemers met die regte vaardighede het om produktief en winsgewend te funksioneer.

Rol van Menslike hulpbronne Sien om na die besigheid se mensekapitaal, wat een van die belangrikste bates van die besigheid is.

Verantwoordelikheid van Menslike hulpbronne Werk of stel personeel aan Omskryf posbeskrywings Administratreer personeel se verlof Ontslaan en lê personeel af indien nodig, op ‘n manier wat ooreenstem met arbeidswetgewing Hou personeel gelukkig, vervuld en gemotiveerd sodat hulle goed presteer Lei personae op en ontwikkel hulle vaardighede Maak seker dat die werkplek gesond en veilig is ingevolge wetgewing oor beroepsgesondheid en –veiligheid Werk met vakbonde om goeie arbeidsverhoudinge te handhaaf en geskille te besleg Sorg dat die besigheid wette nakom.

belangrikheid van Menslike hulpbronne Wanneer werknemers nie goed behandel word nie, werk hulle nie goed nie. Goeie menslike hulpbronbestuur en vaardigheidsontwikkeling is noodsaaklik vir die besigheid se produktiwiteit.

risiko van Menslike hulpbronne n Ontevrede werksmag laat die risiko van arbeidsoptrede vir die besigheid ontslaan. ‘n Ongelukkige werksmag is ‘n onproduktiewe werksmag. Dit laat die besigheid die risiko loop om geld te verloor as gevolg van lae produktiwiteit en dat produkte van swak gehalte gelewer word as gevolg van ‘n gebrek aan motivering en aansporing om goed te werk, ‘n Sterk menslikehulpbronne-funksie stel ‘n besigheid in staat om die risiko’s wat met personeel verband hou, te bestuur.

Produksie Produksie bestuur alle aspekte van die produksieproses

Kenmerke van Produksie Bekom die hulpbronne of insette wat vereis word vir die produksiesproses Bestuur alle aspekte van die produksieproses, met inbegrip van doeltreffendheid en gehalte. Skeduleer die produksieproses Kies die beste produksiemetode vir die produk Bestuur die produksiebegroting Beheer produksiekoste Bly op hoogte van tegnologie wat produksie vinniger en goedkoper maak

rol van Produksie Moet produkte van ‘n goeie gehalte maak wat die besigheid kan verkoop

Belangrikheid van Produksie Sonder die produksie sal daar nie produkte gemaak kan word om te verkoop nie

risiko van Produksie Besighede bestee baie geld aan insette vir die produksieproses Hulle loop die risiko dat hierdie geld vermors word indien die produksie proses nie produkte van goeie gehalte volgens ‘n tydskaal produseer nie. ‘n Sterk produksiefunksie verseker dat die produksieproses doeltreffend is, en dat uitsette produksiekoste kan dek.